TygerBurger Parow 20171011

Page 1

PAROW

WINNER BEST

IN FULL BLOOM

FREE NEWSPAPER IN SA 338 HALT ROAD, ELSIES RIVER 021 933 1634 - 021 928 8189 - 082 490 5225

FUCHSIA

NOTICE: Open Saturdays until 14:00 Now Open last Sunday of a month 8:30 until 12:30

Square & Round Tubing available

WAS 49.95

NOW

21.95

Roof sheets available

Offers valid until 15 October 2017. While stocks last. X1U0E2YM-AL111017

Woensdag, 11 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

X1U0C61M-AL111017

@TygerBurger

TygerBurger

and Princess ain the Capt Fancy Dress Parade at Parow Centre:

Parow Centre cele­ brates its 45th birthday this month, and as part of the festivities they hosted a fancy dress birthday party for the Kids’ Club members, during which the children participat­ ed in a Fancy Dress Parade. Pictured here are two of the winners, Summer Reeva Japhta (4) from Elsies River, who was dressed as a princess, and Skyler Dolph (6) from Belhar who came dressed as Captain America.

PAROWPARK: STANK ONUITHOUDBAAR

Rioolpyp in dienshyser AVRIL FILLIES

D

ie stank wat in ’n woonstel in Parowpark rondhang, is te wyte aan die rioolpyp in die dienshyser. Dít is die bevinding van ’n loodgieterspan van die departement fasiliteitebestuur van die Stad Kaapstad, wat op Donderdag 5 Oktober ondersoek gaan instel het. ’n Klagte is ontvang van ’n skerp urienreuk wat in woonstelblok 1A 7 in Vyfde Laan in Parowpark rondhang. Die 80-jarige Judith Laubscher, wat die afgelope tien jaar saam met haar dogter en

twee kleinkinders in die woonstel woon, het by TygerBurger gekla oor die onhigiëniese toestande waarin hulle leef. “Sedert 2014 het ons bewus geraak van die skerp urienreuk wat van die badkamer tot in ons slaapkamer hang en het by die bestuurder van die kompleks gekla. Ons het talle verwysings gekry om ons klagte in te dien, maar niemand het iets gedoen nie,” het Laubscher gesê. Volgens haar soebat sy en haar dogter al baie lank dat aandag aan hul probleem gegee word, maar hulle moes maande wag voordat iets gebeur.

WIN YOUR

“Ek weet nie meer hoe lank ons nog in dié onhigiëniese toestand sal kan voortleef nie. Die twee tieners in die huis sien ook nie kans om hul vriende huis toe te nooi nie. Hulle is te skaam oor die stank in die woonstel,” het sy gesê. Met die besoek van die instandhoudingspan van die Stad in Augustus, het sy gedink die probleem is opgelos. Ook hul asems is deur die stank weggeslaan. “Terwyl hulle aan die pype gewerk het, het die stink water op die instandhoudingspan se koppe geval en het hulle die perseel verlaat. Hulle het eers in September terugge-

® Hybrid

VALID UNTIL 31 OCTOBER 2017 EXCLUSIVE TO THE BED SHOP N1 CITY N1 CITY MALL, LOUWTJIE ROTHMAN ST, CAPE TOWN, 082 540 7767 120

STORES

DELIVERY

ANYWHERE IN SA

www.thebedshopsaonline.co.za

® Hybrid

Ultra Deluxe

BED BACK! Buy ANY bed and you could win the value of your bed back. Use your money to stock up on accessories or to buy another bed.

kom om ons rioolpype te vervang en te herstel. Ons het gedink die stank is nou iets van die verlede. ‘‘Sedert die begin van die maand is die reuk weer terug en ons kan nie meer so lewe nie,” het Laubscher gesê. “Al maak ons ons deure toe, slaan die stank van onder die deure uit. “Ons as gesin wil nie meer kuiergaste ontvang nie, aangesien ons selfbewus geraak het oor die verskriklike reuk en bang is ander gaan nie weer oor ons drumpel wil trap nie.” V Na bl. 2

Deluxe Gel

® Orthopaedic

Superior Pocket

® Orthopaedic S pr m Supreme


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Parow 20171011 by Tygerburger Newspaper - Issuu