TygerBurger Parow 20171025

Page 1

PAROW

WINNER BEST

SUMMER SAVINGS

FREE NEWSPAPER IN SA

CALLA LILY WAS 149.95

NOW

69.95

(INDOOR PLANT)

Offers valid until 29 October 2017. While stocks last.

X1U0C61M-AL251017

Woensdag, 25 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

OOSTERSEE: INWONER SÊ WILGER LYK NOU GEHAWEND

er

d a­leer m a r o Pan oud in SA wen g

‘Knoeiwerk met bome’ AVRIL FILLIES

A

s jy twintig jaar ’n wilgerboom versorg en gesien groei het, verwag jy nie om een aand by die huis te kom en die boom is afgekap nie. ’n Emosionele inwoner van Oostersee, wat anoniem wil bly, het TygerBurger ontsteld gebel en gekla oor die boom wat in Drommedarisweg afgekap is en oor die blare en takke wat in haar erf beland het. “Ek is nie eens geken in die afkap van die boom nie en hoewel die boom nie eintlik in my erf is nie, het ek dit deur die jare versorg. “As die boom nog mooi gesnoei is, is dit ’n ander saak, maar die boom lyk nou gehawend,” het sy gekla. By navraag het Siyabulela Mamkeli, die burgemeesterslid vir die sentrale gebied in die Stad Kaapstad, gesê dat bome op versoek van die publiek of deur die departement parke gesnoei word. “Ons ontvang talle versoeke van die publiek dat bome verwyder of gesnoei moet word. Al die versoeke word opgeteken en dan word besluit watter bome verwyder of gesnoei moet word deur kontrakteurs of beamptes van die Stad,” het Mamkeli gesê. Op ’n vraag of die kontrakteur wat die boom in Drommedarisweg afgekap het, vertroud was met die omgewing, het hy gesê dat die kontrakteur voorheen in daardie gebied gewerk het. “In sommige gevalle ken die kontrakteurs nie altyd die area nie, maar uit ons ondervinding leer die meeste gou die areas ken.” Hy het ook gesê dat dit nie altyd moontlik is om inwoners in ’n straat of woongebied in kennis te stel dat die boom verwyder of

Léri Brink (9) van Oostersee en ’n leerder van die Laerskool Panorama is genooi om in Desember aan die internasionale kompetisie vir Actors, Models and Talents for Christ­or­ ganisasie (AMTC) in Orlando, Amerika, te gaan deelneem. Sy het ’n goue medalje by die Suid­Afrikaanse talentkompetisie gewen en hier is sy net voor sy in die Broadway­afdeling die liedjie “Good morning Baltimore” gesing het. Lees meer oor haar op bl.2.

R85 p.p.

BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.

LINK

gesnoei gaan word nie. “Ons kon nie die inwoners in Drommedarisweg in kennis stel dat die boom afgekap gaan word nie. Inwoners moet ook onthou dat bome op sypaadjies die eiendom van die Stad is en dat die Stad vir die afkap of snoei van die bome verantwoordelik is. Die Stad het dus die mandaat om sy eiendom na die beste van sy vermoë te onderhou,” het Mamkeli gesê. Op ’n vraag waarom die kontrakteur volgens die klaagster nie die takke en blare dadelik verwyder het nie, het hy gesê dat dit wel gedoen is. “Ek wil dit net onder die publiek se aandag bring dat enige kontrakteur wat bome afkap of snoei, verantwoordelik is vir die verwydering van die blare en takke. “Die kontrakteur het wel die takke en blare agterna van die sypaadjie verwyder.” Volgens die klaagster is die kontrakteur gevra om bome in die park af te kap en het hy sommer die boom in Drommedarisweg afgekap. “Wanneer ’n kontrakteur aangewys word om bome te gaan afkap of snoei, ontvang hy ’n bestelvorm met die lys van bome wat afgekap moet word. “Die boom waaroor daar ongelukkigheid is, is ’n paar huise weg van die park. Die kontrakteur het gedink dat hy sommer die bome op die sypaadjie van die park tot op die hoek van Toner-Noord en Drommedarisweg ook sal snoei, want die bome was oorgroei en onooglik,” het Mamkeli gesê. “Hoewel hy nie gevra is om die bome op die sypaadjie te snoei nie, was die gehalte van sy werk op die standaard wat die Stad vir alle snoeiwerk gestel het,” het hy gesê. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

QR CODE

MOBILE

Dial Linda at

073 206 2859 with shortcode People.

http://bit.ly/2xotZdh

X1U1LPNM-AL251017

save big BUDGET BURGER -20’S

49

.99 p/box

SAVE R10

This deal EXCLUDES Ceres, George, Knysna, Robertson, Worcester and Vredenburg stores.

STEWING BEEF - BULK

POLONY COMBO

55

FRENCH POLONY 750G RUSSIAN LOAF 750G CHEESY POLONY 750G

.99 p/kg

PRIME CUT BACON 200G

16

.99 each

HUGE SAVING

39

.99 p/combo

CHICKEN FREEZERBAG 6KG

195

.99 p/bag

Prices valid at all Brito’s stores from 25th - 28th October 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

CHIPS & VEG COMBO

FRENCH FRIES 1KG MIXED VEG 1KG

SAVE R4

32.99

p/combo


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.