Tygerburger parow 20171213

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

56cm FLOOR FAN

- Chrome finish

was R899

R749

COOL FESTIVE DEAL

Valid @ all branches until Sunday 24 December 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 13 Desember 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

MISDADIGERS BY BANKE: PUBLIEK MOET OPLET

Werkers se bonusse geteiken AVRIL FILLIES

D

is nou weer die tyd van die jaar waar veiligheid oorboord gegooi word wanneer Kersinkopies in winkelsentrums gedoen word. Elkeen is so haastig om daardie laaste inkopie te doen, dat hulle nie oplet wat rondom hulle aangaan nie. “Die Bothasig-polisie wil die publiek waarsku om paraat te wees en wil ook ’n paar veiligheidswenke aan die hand doen,” sê ao. Jacques Mostert, woordvoerder van die Bothasig-polisie. Volgens hom is die inkopies doen nie die probleem nie, maar die groot bedrae geld wat die publiek by die kitsbanke of binne die banke trek, wat mense duur te staan kom. “Die meeste fabrieke en maatskappye sluit vandeesweek vir die feestyd en mense begin hul vakansie en rus geniet. “Van die publiek ontvang ook nou hul jaarlikse bonus of spaargeld van ’n stokvel en beplan wat hulle met daardie ekstra meevallertjie gaan doen. Dit is dan wanneer veiligheid by die deur uitvlieg, want die inkopielys is nou die belangrikste.’’ Volgens hom moet ons nie misdadigers onderskat nie, hulle weet presies wanneer fabrieke of maatskappye die einde van die jaar sluit en wanneer die geld uitbetaal word. “Daar is wel gevalle waar die geld in die bankrekening inbetaal word en wanneer onttrekkings gedoen word, is die trekker ’n teiken vir die misdadigers.” Die misdadigers stop by banke asof hulle kliënte is en kyk wie onttrek groot kontantbedrae en beroof hulle dan. Mostert deel dié wenke met die publiek om

’n Kers vir polisiesterftes

Tel: 021 558 5036 CASTLE LAGER NRB 340 ML 6 PACK

Only at Monte Vista

Tanya Adonis, ’n data­tikster by die Bothasig­polisie, steek hier ’n kers aan ter viering van Vigsdag op 1 Desember en ter ere van polisielede wat aan vigs oorlede is. Berig op bl. 5.

hul geld in die feestyd veilig te hou. “Wanneer ’n persoon vanaf die bank gevolg word nadat hy ’n groot kontantbedrag onttrek het en van sy geld beroof word, noem die polisie dit bank-agtervolging. “Wees altyd paraat as jy geld onttrek. Kyk wie in die rye nie vorentoe beweeg nie of wie die ry verlaat en weer agter by die ry inval. “Let ook op vir verdagte persone voor of naby die ingang van die bank. Wanneer jy die bank met jou geld verlaat, maak seker of jy nie agtervolg word nie. Indien jy wel agtervolg word, stel die sekerheidspersoneel in kennis of deponeer weer die geld in jou rekening.” Hy het ook genoem dat wanneer die publiek winkelsentrums of winkelkomplekse verlaat, hulle bedag moet wees op mense en voertuie wat hulle agtervolg. “Rapporteer dadelik bogenoemde voorvalle en die motor se registrasienommer aan die polisie, al dink jy jy mors die polisie se tyd met jou fobie. As jy agtervolg word, ry na die naaste polisiekantoor of bel die noodnommer vir hulp. Moenie na jou huis of jou werk terugkeer nie, want die misdadigers sal jou probeer beroof.” Wanneer jy wel beroof word, moet jy kalm bly en die instruksies van die rower volg. Wag ’n kort rukkie nadat jy beroof is om seker te maak dat jy veilig is, en bel dan dadelik die polisie. Indien moontlik moet jy so veel as moontlik inligting oor die motor of rowers aan die polisie verskaf wanneer jy jou verklaring aflê, sê Mostert. “Dit sal die polisie baie help as jy die rowers en die voertuig kan beskryf. Dalk het die persoon ’n litteken of ’n ander uitstaande kenmerk, wat die polisie kan help.’’

PORK PACKS

Monte Vista

½ OR¼

Monte Vista

Monte Vista 021 558 5273

GROCERIES

5699 EACH

ISLAND VIEW DRY WHITE / LATE HARVEST / NATURAL SWEET ROSé 5L

8500

EACH

ORANGE RIVER CELLARS SWEET WHITE / SWEET RED / SWEET ROSE 1L EACH

2699

RICOFFY 750G COOKING OIL 2L

SUGAR 2KG ASSORTED PASTA 500G

WHILE STOCKS LAST • Prices incl VAT. • TRADERS WELCOME

4899

JOLLY SPECIALS MEAT

6999 ea 3299 ea 2599 ea 799 ea

PORK BULK BRAAI CHOPS

5499 /kg

GRABOUW BOEREWORS

6999 /kg CHICKEN WINGS GROUND BEEF MINCE

FRUIT & VEG

PERISHABLES

4299/kg 4499/kg

GOURMET GREENS MIX VEG OR COUNTRY STYLE 1KG D'LITE MED FAT SPREAD 500G SHOULDER HAM 400G

BACON PIECES 250G

ADDRESS: Monte Vista - 4 Monte Vista Blvd., Tel: 021 558 5273 Trading Hours Mon to Fri - 08h00 to 20h00 / Sat 08h00 - 19h00 / Sun 08h00 - 16h00

P/KG

FRUIT SPECIAL

1699 ea 899 ea 2599 ea

NECTARINES OR DESSERT PEACHES OR APRICOTS OR PLUMS

/kg

VEG COMBO 3 3 3 3 3 3

KG POTATO KG ONION KG BUTTERNUT KG GEM SQUASH X 1 KG TOMATOES X 750G CARROTS

TOMATOES

1399 ea

1799

9900 899 /kg

Prices valid 13 to 17 December 2017 X1U6JAC9-AL131217


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger parow 20171213 by Tygerburger Newspaper - Issuu