TygerBurger Parow 20180117

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Woensdag, 17 Januarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

erde e t s pre e s e Tier

@TygerBurger

TygerBurger

rs

Die Hoërskool Tygerberg in Parow met sy 99,4%­slaagsyfer is van die 79 skole in die TygerBurger se verspreidingsgebied wat goed gevaar het in die matriekeksamen van 2017. Hier is die skool se A­kandidate, (agter van links) Henko Capes (82,5%), Dewald Tromp (82,8%), Adriaan Lategan (92,7%), Saskia Bronn (85,8%), Tamryn Esau (81,7%), Adri van Niekerk (86%) en Chloe Basson (90%)). Middel: Reonardo Vos (83,25%), Johan Pienaar (86,5%), Heinrich Swanepoel (88,7%), Marelize Pretorius (88%), Ruchel Potgieter (86,2%), Charné Venter (87,5%), Ané Vermeulen (86,3%) en Charné Smith (83,8%). Voor: Njamulo Mahlangu (84%), Inneke Swart (93,3%), Suné Els (85,8%), Michaela Weir (86,8%), Daniëlle Geldenhuys (89,2%) en Lisa Janse van Rensburg (82,8%). Annemie Sauerman (83,3%) was afwesig toe die foto geneem is. Lees berig op bl. 2.

PAROW­TREINSTASIE: SPEELGOEDVUURWAPENS INGESPAN IN ROOFTOGTE

Nuwe skelmstreek AVRIL FILLIES

S

peelgoedvuurwapens word nie meer deesdae net gebruik as kinders cowboys and crooks speel nie, maar ook in gewapende rooftogte. “Ons vermoed dat gewapende rooftogte deesdae met speelgoedvuurwapens gepleeg word, omdat dit net soos ’n regte vuurwapen lyk. Ek maak hierdie stelling na aanleiding van twee verdagtes wat op Donderdag 11 Januarie om 05:30 naby die Parow-treinstasie gearresteer is nadat hulle ’n vuurwapen op ’n pendelaar gerig het en hom van sy Nokia-

selfoon ter waarde van R2 100 beroof het,” het kapt. Kevin Williams, woordvoerder van die Parow-polisie gesê. Volgens Williams kom die rooftogte die afgelope ruk in die vroeë oggendure in Parow en omgewing voor en het die polisie besluit om meer sigbare polisiëring toe te pas in die gebiede waar die voorvalle gereeld voorkom. “Die polisie was besig om die gebied rondom die treinstasie te patrolleer toe hulle die twee verdagtes opgemerk het. Die polisie het die selfoon en ’n speelgoedgeweer in een van die verdagtes se besit gekry en albei gearres-

PAROW

MORE SAVINGS

R

teer. “Die slagoffer het dieselfde polisievoertuig gestop en van die rooftog vertel, min wetende dat die verdagtes agter in die polisievoertuig was. Die slagoffer het sy selfoon uitgeken toe die polisie dit aan hom gewys het en die verdagtes is na die polisiekantoor geneem,” het Williams gesê. Die twee verdagtes is onderskeidelik van Delft en Elsiesrivier en het in die Bellvillelanddroshof verskyn op twee aanklagte – een van gewapende roof en die ander een vir die besit van ’n vuurwapen. V Na bladsy 2.

R

17

99

69

99

16

99

Bokomo Weet-Bix 450g

Nescafé Ricoffy In Tin 750g

Allsome Thai Parboiled Rice 2kg

R

FRGTHS6763

USTED RETAILER FROM SA’s MOST TR

BUY ANY 1 FOR

PRICES VALID 18 - 28 JAN 2018 AT PICK N PAY PAROW STORE ONLY.

R

Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. Smart Shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

Olof Bergh Brandy 750ml, Vat 69 Whisky 750ml, Smirnoff 1818 Round Vodka 750ml

LOAD YOUR DISCOUNTS VIA THE APP OR KIOSK

59

R

99

Fair Cape Eco Uht Full Cream Milk 1Litre

5

R

99

Nestlé Kit Kat Limited Edition 41.5g

5

R

99

Fusion Dairy Blend Assorted 1 Litre Each

39

R

99

Dinu White Toilet Rolls 2 Ply 9 Each

102

99

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Parow 20180117 by Tygerburger Newspaper - Issuu