TygerBurger Parow 20180131

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% DIS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1U9ML3R-AL310118

Woensdag, 31 Januarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Bigwalk aan voet van Tafelberg bekendgestel By die bekendstelling van die Bigwalk aan die voet van Tafelberg, was (van links) JP Smith, burgemeesterslid vir veiligheid en sekuriteit van die Stad Kaapstad, Ryan van Wyk van Wholesome Bread, dr. Elias Parker, bemarkings­ en borgskapbestuurder van die Cape Town Bigwalk, Dawood Esack, voorsitter van die Bigwalk, Niyaaz Hendricks en Aziz Abarder. Lees berig op bladsy 2.

SWAK LEESVERMOËNS VAN LEERDERS: OUERS HET NIE TOEGANG TOT GERIEWE

‘Boeke is nodig’ AVRIL FILLIES

D

ie swak leesvermoëns van leerders in gr. R in agtergeblewe gemeenskappe kan toegeskryf word aan ouers wat nie toegang tot boeke het of aan hul kinders voorlees nie. Dít is hoe Danie van Wyk, bestuurder van die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingstrust in die Wes-Kaap (Saoot), die krisis beskryf na aanleiding van Solidariteit Helpende Hand se navorsing dat 55% van behoeftige kleuters nog nooit ’n boek besit het nie.

“Baie van ons ouers besoek ook nie biblioteke of lees uit koerante vir hul kinders voor nie. Die toedrag van sake syfer dan deur na die kinders. In die dae voor televisie het ouers saans boeke gevat, uit koerante gelees en hul kinders maklike woorde laat spel. Dit gebeur nie meer deesdae nie, want almal wil hul programme of sepies op die televisie kyk,” het Van Wyk gesê. Die krisis vir die swak prestasies van leerders wat nie eens in matriek reg kan spel of lees nie, was die rede waarom Saoot met die lees- en boekeprojek by biblioteke en skole

begin het. “In sommige van ons gemeenskappe is daar ook nie biblioteke by skole of binne loopafstand van skole nie, en ons het ook boeke aan private instansies, onder meer in Kraaifontein, geskenk. “Die kinders in die omgewing kan dus nou ná skool die biblioteek besoek en lees. Dit was ons manier om op só ’n wyse die probleem op te los en ons eerste boekskenking is aan die Laerskool Tygersig in Uitsig gemaak,” het hy gesê. V Na bladsy 2.

Professional manufacturers of:

PVC CEILINGS • PVC CORNICE • PVC WALL • LESS 15% ON ALL LIGHTS PANELS • LED LIGHTS •

Suppliers of: PVC Ceilings PVC Wallpanels PVC Cornice PVC Suspended

Camfly PVC Ceilings a South African company manufacturing PVC Ceilings under the National Building Regulations and Building Standards Act 103 of 1977. SABS & CSIR tested and approved for South African Weather conditions. No other company in South Africa manufacturing or importing ceilings comply to the above standard and regulations

Exclusive chandeliers available

Exclusive excellent PVC ceilings in South Africa

• NO PAITING • EASY INSTALLATION • 100% WATERPROOF • VARIOUS COLOURS • 100% MOULD PROOF • DURABLE 20 YEARS LIFE EXPECTANCY • 100% TERMITE PROOF

T: 021 948 4777 C: 078 827 7777

camflyct@gmail.com Bellville Business Park, c/o Peter Barlow Strand Rd. Bellville

www.pvcceillingscpt.co.za

PVC CORNICE Polystyrene CORNICE Polyurethane CORNICE Polystyrene Cornice LESS Length: 2.0m 65.4mmx86.5m R52.00 Inc/Vat

10%

Length: 2.0m 135mmx100m R55.00 Inc/Vat Length: 2.0m 135mmx100m R70.00 Inc/Vat X1U9N9ND-AL310118


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Parow 20180131 by Tygerburger Newspaper - Issuu