Tygerburger Parow 20180207

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

WATERLESS GARDENING ASK US HOW! X1UAD3QW-AL070218

Woensdag, 7 Februarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

VOORTREKKERWEG: TIENERS ‘SMASH AND GRAB’

Motoriste teen diewe gewaarsku AVRIL FILLIES

M

Tel: 021 558 5036

Only at Monte Vista

otoriste wat Voortrekkerweg van Bellville af tot in Giel Basson-rylaan in Goodwood gebruik, word gewaarsku teen tieners wat by verkeersligte rondstaan, motorvensters stukkend slaan en artikels van sitplekke af steel. ’n Anonieme motoris het TygerBurger Vrydag 2 Februarie gevra om ander motoriste te waarsku. “Motoriste moet paraat wees, want die tieners vleg tussen die motors deur of wag totdat die verkeerslig rooi is en slaan dan toe. “Baie van ons het al in die roetine verval om net in ons motors in te klim, ons goed op die voorste of agterste sitplekke te plaas en dan te ry,” het hy gesê. Roger Cannon, voorsitter van die Parowgemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het ook sy stem laat hoor. “Ons almal weet daar is van die smouse wat ook met hul produkte by die verkeersligte staan of tussen die motors deurvleg. Hulle kan dus ook in jou motors inloer en kyk watter kosbare besittings in jou motor rondlê. “Ek doen ’n beroep op die motoriste om hul besittings in hul kattebakke, paneelkissies of onder op die vloer te plaas – buite sig van mense wat by die venster kan inloer,” het Cannon gesê. Die vrotkolle waar die smash and grabs in Parow voorkom, is by die kruising van McIntyreweg uit Voortrekkerweg, naby die Spar-winkel, en die kruising by Pick n Pay op die hoek van Giel Basson-rylaan en Voortrekkerweg. “Daar is talle ander verkeersligte in Voortrekkerweg waar motoriste moet stop. Hulle moet ook by hierdie verkeersligte bedag wees op voetgangers wat

Monte Vista

Monte Vista 021 558 5273

RUSSIAN BEAR VODKA 750ML

99 54EACH

11499 EACH

WELLINGTON VO BRANDY 750ML

11999 EACH

WEETBIX 450G ASSORTED PASTA 500G BAKED BEANS IN TOMATO SAUCE 410G D'LITE COOKING OIL

Pieter van Greunen (28) wat verlede September verlam gelaat is ná ’n fratsongeluk in Tulbagh, is hier saam met sy eersteling, Kai (9 maande). Van Greunen droom daarvan om Kai op te tel en vas te hou. Intussen sukkel sy gesin met die astronomiese koste verbonde aan sy ongeluk en gepaardgaande verlamming. Meer op bladsy 2.

EACH

EACH EACH

749 EACH

3200 EACH

WHILE STOCKS LAST • Prices incl VAT. • TRADERS WELCOME

5299

4999/KG

PLAIN OR MARINATED PORK BELLY RIBS GRABOUW BOEREWORS MARINATED CHICKEN PORTIONS GROUND BEEF MINCE

FRUIT & VEG

PERISHABLES

MEAT

2799 1799 799

PORK PACKS 1/2 OR 1/4 P/KG

GROCERIES ELITE WHITE SUGAR 2KG

Wil sy seun graag vashou

MANY MORE SPECIALS IN STORE

Monte Vista

Malthouse CASTLE LAGER NRB 340ML 6 PACK

die pad kruis of tussen die voertuie deurvleg,” het kapt. Kevin Williams, woordvoerder van die Parow-polisie gesê. “Enige voorvalle wat voor Giel Basson-rylaan in die rigting van Bellville gebeur, kan by die Parow-polisiekantoor aangemeld word. Die anderkant val onder die Goodwood-polisiekantoor,” het hy gesê. Williams se grootste kommer is veral die ouers wat hul kinders soggens en smiddae na en van die skole in die omgewing vervoer. “Dis spitstyd en baie ouers moet op die verkeer konsentreer en kan nie nog ook dophou wie die pad oorsteek of tussen motors deurvleg nie. Boonop kan die kleintjies in die motor moeilik raak en dan moet aan hulle ook aandag gegee word. “Ek sal kol. Tebogo Jacobs, die stasiebevelvoerder van Parow, vra dat daar meer sigbare polisie in Voortrekkerweg moet wees om hierdie nuwe tendens in die kiem te smoor,” het Williams gesê. Hy het ook gevra dat motoriste lank voordat hulle by ’n verkeerslig moet stop, moet rondkyk wie by die verkeerslig rondhang. “Ek wil motoriste aanraai om liewer nie vrugte of groente by verkeersligte te koop nie. Jy sal ook nie skade ly as jy jou waardevolle besittings wegbêre nie. Moenie jou handsak op die voorste sitplek oop en bloot laat lê nie. Dis ’n uitnodiging vir skelms om dit deur die venster te gryp,” het Williams gesê. “Ons is bewus van die tieners van die omliggende woongebiede wat by die verkeersligte rondhang. Die smash and grabvoorvalle kom veral voor wanneer die verkeerslig oorslaan na groen en die motors stadig vorentoe beweeg,” het hy gesê. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

6999 /KG

3499 /KG

4999/KG

AVIKO FROZEN CHIPS BULK CHEESE CHEDDAR / GOUDA / WHITE CHEDDAR OAKLAND 3% MED CREAM MILK SACHET 1L BUY 1 GET 1 FREE

PRICES VALID 07/02/18 TO 11/02/18

1699/KG

1999

NECTARINES RED OR YELLOW PLUMS RED OR YELLOW YELLOW CLING PEACHES RED OR WHITE OR BLACK GRAPES

SWEET MELONS

7999 /KG

790

SALAD COMBO

1 X LETTUCE 1 X COCKTAIL TOMATO 1 X CUCUMBER 1 X PINEAPPLE 1 X AVO

/KG

799

BANANAS

/KG

VEG COMBO 2 FOR

3000

5000

7 KG POTATO 3 KG ONION 3 KG BUTTERNUT 3 KG GEM SQUASH 1 X 1 KG TOMATOES 2 X 1KG CARROTS 1 WATERMELON 1 X 1KG APPLE GRANNY SMITH

WATERMELONS

13500 4000 2 FOR

ADDRESS: Monte Vista - 4 Monte Vista Blvd., Tel: 021 558 5273 Trading Hours Mon to Fri - 08h00 to 20h00 / Sat 08h00 - 19h00 / Sun 08h00 - 16h00 X1UA7WUH-AL070218


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.