TygerBurger Ravensmead - 24 July 2019

Page 1

RAVENSMEAD

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303

OPEN 7 DAYS

Valid from 24 Jul 2019 to 28 Jul 2019

Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

10kg Frozen mixed portions

@ R359.00 8 Jacobs Sachets

X1VKY5CR-AL240719

Woensdag, 24 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger 11 11 11tydskrifte tydskrifte tydskrifte+++35 35 35koerante koerante koerante

Netwerk24. Netwerk24. Netwerk24.Alles Alles Allesop op opeen een eenplek. plek. plek.

Teken Teken Tekenin ininby by bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

Volunteers pack 402 000 meals for Mandela Day

Thousands of volunteers and staff members of Pick n Pay branches from Brackenfell, Parow, Tyger Valley Centre, Goodwood and the rest of the Peninsula participated in the 2019 FoodForwardSA Mandela Day Food Drive on Thursday 18 July. The Drive was held in partnership with Pick n Pay at the Cape Town International Convention Centre and more than 402 000 meals were packed. Through Pick n Pay’s efforts and the thousands of individuals who donated generously in stores, 90 tonnes of food was weighed and sorted at midday on the Friday 18 July at the six Mandela Day packing events across the country. Throughout the week leading up to Mandela Day donations were collected from the 550 Pick n Pay stores participating in the food drive. At the CTICC were volunteers and they are from left: Astrid Samuels, Simone Manuel, Elroy Arendse, Silke Colguhoun, Michelle Ford and Tamsin Mckeown.

LYS WORD LANGER: 25 MENSE DIE NAWEEK AFGEMAAI

Konstabel doodgeskiet BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

S

ingezo Khetiwe se naam kan nou bygevoeg word op die langer wordende lys van mense wat reeds vanjaar in die Wes-Kaap vermoor is. Hy was egter nie ’n gewone ou nie, maar wel ’n lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens. ’ n Konstabel met slegs drie jaar diens. ’n Broodwinner. Konst. Khetiwe is Sondag 21 Julie in DelftSuid doodgeskiet terwyl hy met ’n misdaadvoorkomingsoperasie besig was. Twee van

sy kollegas is ernstig gewond toe daar op hulle losgebrand is. Hierdie aanval kom te midde daarvan dat die weermag onlangs in bendegeteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte ontplooi is. Delft tel onder die gebied met die meeste moorde in die Skiereiland. Net meer as 42% van alle moorde vind hier plaas. Ten spyte van die weermag se teenwoordigheid is 25 mense die afgelope naweek in die Skiereiland vermoor. Die nasionale polisekommissaris, Bheki Cele, het luidens ’n verklaring Maandag 22 Julie Khetiwe se familie asook die ander be-

MEAT CITY

SPECIAL FROM 24 JUL 2019 TO 3 AUG 2019. WHILE STOCKS LAST

Quality Products!! All County Fresh Chicken will be instore for a good Price.

C/O BELVENIE & CONNAUGTH ROAD | 021 931 7665 BABY BEEF

6499

KG

QUALITY DHANIA SAUSAGE

Ander kollegas het die 31-jarige Khetiwe as ’n joviale en vriendelike mens beskryf. Albert Fritz, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, het die aanval as ’n misdaad teen die staat beskryf.” “Hierdie aanval dui daarop dat die bendes oorlog verklaar het. Die provinsiale regering doen alles in sy vermoë om misdaad te bekamp. Ons vra ook die hulp van die gemeenskap,” sê Fritz. Die skieter is kort na die aanval deur ander polisielede gewond en in hegtenis geneem en is onder polisiebewaking in die hospitaal.

OPEN 7 Days a Week Mon-Sat : 8am - 6pm | Sun 8am - 1pm

HALAAL MEAT MARKET | SHOP UNDER NEW MANAGEMENT A GRADE STEW BEEF

seerdes besoek. Charles George, voorsitter van die Delftgemeenskapspolisiëringsforum, sê die skietery is ’n bewys dat die bendes nie meer bang is nie. “As jy nie eens meer vir die polisie omgee nie, dan is dit ’n kwade dag. Hier het ons ’n man verloor wat met blydskap sy werk gedoen het en net die gemeenskap wou beskerm, maar hy is afgemaai. Ons hoop die howe gaan ordentlik met hom handel,” sê George. “Die gemeenskap is bang, want as ’n polisiebeampte geskiet kan word kan hulle ook. Die GPF soek meer polisievoete op die grond, al is die weermag daar,” sê hy.

LEAN STEAK MINCE

4299

KG

FRESH CHICKEN MIX PORTION

A GRADE LAMB CHOP

7990

KG

EGGS 18'S LARGE

CARD FACILITY AVAILABLE SASSA, MASTER CARD & VISA BRAAIWORS

9990

KG

MR MILK SACHETS 1LT CHEESE

699 7499

4499

KG

CHICKEN BREAST BOX

1LT

7499

KG

3990

KG

2699

PER TRAY

KG

90 2999 47

KG

X1VKWW8D-AL240719


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.