RAVENSMEAD
TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie. X1U894D6-AL160518
Woensdag, 25 Maart 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Pasiënte sit Vrydag en wag buite ’n dokter se spreekkamer by die Shoprite-winkelsentrum in Blue Downs. In ’n kennisgewing op die deur word mense gewaarsku dat as hulle onlangs oorsee gereis het of vermoed hulle is met die koronavirus besmet, moet hulle eers bel voor hulle die spreekkamer besoek. Net tien pasiënte word op ’n slag toegelaat. FOTO: BRENDEN RUITER
DELFT: CHINESE WINKELEIENAARS GLO VERKWALIK VIR VIRUS
Brand glo oor korona BRENDEN RUITER
’n
Brand by ’n winkel wat deur Chinese burgers in Delft besit word, is waarskynlik gestig uit vrees vir die koronavirus. Die brand het by die skeepsvraghouerwinkel in Leiden ontstaan en gerugte wil dit hê dat die brandstigters gevoel het die winkeleienaars het die virus, wat sy ontstaan in China het, na hul gemeenskap gebring.
Kapt. John Bartlett, woordvoerder van die polisie in Delft, sê hulle hoor stories dat die brand gestig is omdat inwoners die Chinese as virusdraers beskou, maar dit kan nog nie bevestig word nie. Charles George, ’n plaaslike geestelike en gemeenskapsleier, sê as dit waar is dat die winkel weens koronavrese aan die brand gesteek is, is dit baie teleurstellend. “Ons kan nie net aanneem dat mense, van watter nasionaliteit ook al, die virus onder lede het nie.
LAYS PARTY BAGS 200G
Dit is nie reg wat gebeur het nie,” sê George. Michelle Adonis, ’n plaaslike raadslid, sê die brand is niks anders as misdadige gedrag nie. “Hierdie Chinese burgers is al baie lank in die land en het nie onlangs uit die buiteland gekom nie. Hoe sou hulle nou die virus opgedoen het? Ek dink nie dit het enigiets met die virus te doen nie, maar dit is misdadigers wat dit nou as ’n rookskerm gebruik. “Die wêreld sukkel met een van die grootste pandemies ooit en mense gebruik dit om
YUM YUM PEANUT BUTTER 1KG
DEWKIST VINEGAR 750ML 8.33/UNIT
misdaad te pleeg,” sê Adonis. Volgens hom maak die stroop van die winkel die misdaad nog erger. “As die mense kwansuis so bang was vir die koronavirus sou hulle niks uit die winkel verwyder het nie, want die virus kan mos aan die produkte ook vassit. Na my mening het die brand niks met die virus te doen nie en alles met misdadigheid. Ek hoop hulle word aangekeer en die winkeleienaars kan weer hul onderneming heropbou,” sê Adonis.
GLEN TEABAGS 200'S
EACH
GOLDEN DELIGHT RICE 10KG
DANONE ULTRA MEL CUSTARD 1LT
CHICKENTIZER STRIPS 1KG
HINDS SOUTHERN COATING 200G
PAMPERS JUMBO PANTS
R5
R10
4 85 9 60
R5
4 90
R10
9 80
R25
R35
23 99 33 99
AIR TIME PRICES APPLICABLE TO 5 OR MORE
R5
4 80
R12
1150
R40
35 50
Promotion Valid from 25 March until 8 April 2020
ALL STORES ARE OPEN ON SUNDAYS EXCEPT WORCESTER
KELLOGG’S CORN FLAKES 1KG
SELATI BROWN SUGAR 2KG