TygerBurger Ravensmead - 29 July 2020

Page 1

RAVENSMEAD Belcare 32 Suikerbossie Road Belhar, 7490 Phone: 065 970 1529 Email: tamlinmaritz@gmail.com

Belhar Medical Cente Shop 3, 70 Belhar Drive Belhar, 7490 Facebook page: Physio in Eden

We bill medical aid, cash and WCA. Please schedule an appointment with the details listed above. X1W8K0AW-AL290720

Woensdag, 29 Julie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

Bread for Madiba

Curro Delft learners and staff honoured Nelson Mandela by making 850 sandwiches as part of their 67 minutes for Mandela project. These sandwiches were donated to four different organisations in the Delft community. Phil Snyman (at the back in the middle) executive head of the school, are seen here with staff and learners ready to deliver the bread.

RAVENSMEAD: BOONSTE VLOER IS VERWOES

Brand word ondersoek BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

’n

Ondersoek moet nog bepaal hoe die brand ontstaan het wat verlede week ’n hele vloer van ’n kinderhuis in Ravensmead verwoes het. Die boonste vloer van die Holy Cross-kinderhuis was op Saterdag 18 Julie omstreeks 09:00 in ligte laaie. Kinders, wat nog in hul kamers was, moes voor die vlamme vlug. Almal was uiteindelik ongedeerd. Brandbestryders van onder meer Belhar en Goodwood het ure lank geveg om die vlamme in bedwang te bring. Uiteindelik is die skade tot net een vloer beperk. Kinders tussen twee en 18 jaar woon in die

kinderhuis en die vloer wat in die brand verwoes is, is die vloer waar die meisies gebly het. Bernard Engel, bestuurder by Holy Cross, sê hy is bly daar is betyds op die brand gereageer. “Dit is net die meisiesafdeling wat branden waterskade opgedoen het. “Een van die kinders en ’n jeugsorgwerker het ontbyt voorberei toe hulle die brandalarm hoor. “Hulle het dadelik begin om al die ander van die brand bewus te maak en met ontruiming te help. Almal wat daardie dag gehelp het, moet geprys word,” sê Engel. In hierdie stadium is daar nog nie klarigheid oor hoe die brand ontstaan het nie, sê hy. “Ons wag nog op die amptelike verslag

oor die brand. “Daar is nog 19 seuns en 19 meisies by die sentrum. Ons is net dankbaar dat nie een van die kinders beseer is nie,” sê Engel. Volgens hom word die kinders tans in verskillende tehuise en jeug- en kindersentrums gehuisves. “Die departement maatskaplike ontwikkeling het gehelp om die kinders uit te plaas,” sê hy. “Ek wil van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank vir hul bydraes. “Sakeondernemings en die publiek het sodanig bygedra dat daar in al die kinders se behoeftes voorsien is,” sê Engel.

Een van die vertrekke by die Holy Crosskinderhuis wat in die brand verwoes is.

R 5,399

DOUBLE BED SET

R 6,199

QUEEN BED SET

R 4,999

DOUBLE BED SET

R 5,399

QUEEN BED SET


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.