TygerBurger Tyger Valley - 24 July 2019

Page 1

TYGER VALLEY • Poles, Latte, Droppers • Wendy houses & Cabins • Decking, Balau etc. • Railway sleeper furniture • Timbacore Fencing • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

2 0% DIS CO

O UNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za X1VKXKGW-AL240719

Woensdag, 24 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante

Netwerk24. Netwerk24.Alles Allesop opeen eenplek. plek.

Teken Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

Volunteers pack 402 000 meals for Mandela Day

Thousands of volunteers and staff members of Pick n Pay branches from Brackenfell, Parow, Tyger Valley Centre, Goodwood and the rest of the Peninsula participated in the 2019 FoodForwardSA Mandela Day Food Drive on Thursday 18 July. The Drive was held in partnership with Pick n Pay at the Cape Town International Convention Centre and more than 402 000 meals were packed. Through Pick n Pay’s efforts and the thousands of individuals who donated generously in stores, 90 tonnes of food was weighed and sorted at midday on the Friday 18 July at the six Mandela Day packing events across the country. Throughout the week leading up to Mandela Day donations were collected from the 550 Pick n Pay stores participating in the food drive. At the CTICC were volunteers and they are from left: Astrid Samuels, Simone Manuel, Elroy Arendse, Silke Colguhoun, Michelle Ford and Tamsin Mckeown.

D.F. MALAN: ROUX IS EEN VAN VIER WAT SA GAAN VERTEENWOORDIG

Onnie se kuns na Parys AVRIL FILLIES

M

arguerite Roux, ’n kuns- en ontwerponderwyser by die Hoërskool D.F. Malan, is een van vier Suid-Afrikaanse kunstenaars wie se kunswerke in Parys in Frankryk uitgestal gaan word. Dyman Galery in Stellenbosch het haar kunswerke gekies om Suid-Afrika by die jaarlikse Also Known as Africa (AKAA) Art Fair-kunsbyeenkoms te verteenwoordig.

Haar kunswerke sal van Saterdag 9 November tot Maandag 11 November ten toon gestel word. Sy sal nie self die kunsbyeenkoms bywoon nie, maar was al voorheen in Frankryk. “Die land is presies so magical soos wat die mense sê,” voeg sy by. Sy vertel sy was nog altyd lief daarvoor om te skep – by die huis of by die skool. “Dié belangstelling het in allerhande maniere gemanifesteer – van blommerangskikkings tot papiermaché.

“Ek het ook Crafty Kids vir ’n paar jaar gedoen en was mal daaroor! Op laerskool het ek nie goed presteer in my kunsprojekte nie en het eers in graad 6 of 7 ’n onderskeiding gekry,” het Roux gesê. Die onderskeiding is behaal nadat sy ’n Picasso-kunswerk uit ’n boek moes kies en ’n oliepastelweergawe daarvan moes maak. Sy het die bekende Les Demoisell d’Avignon gekies, sonder dat sy geweet het dit is so bekend en waaroor dit gaan.

Anje

B R I D A L

C O U T U R E

“Gelukkig het ek na hierdie projek nooit weer minder as ’n A vir kuns gekry nie. Ek het my BA Visuele Kuns in 2014 en MA Visuele Kuns cum laude in 2018 aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Roux was ’n leerder aan die Hoërskool La Rochelle in die Paarl. Sy is mal oor verf en veral die reuk van olieverf en terpentyn. Ná ’n verfprojek in graad 9 het sy besluit om haar op skilderwerk toe te spit. V Na bladsy 2.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Tyger Valley - 24 July 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu