TygerBurger Tyger Valley - 25 March 2020

Page 1

TYGER VALLEY

TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie. X1U894D6-AL160518

Woensdag, 25 Maart 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Celebration

Lindiwe Nijili leads a crowd in song at the basic skills graduation ceremony held at the Protea Valley Church last Saturday. Scores of people graduated from six-week courses which were hosted by volunteers in topics ranging from cooking to computer skills. Nijili graduated from an intermediate sewing class. Read the full story on page 5. PHOTO: NIELEN DE KLERK

KORONAVIRUS: OUERS GENOOP OM KINDERS ALLEEN TUIS TE LAAT

Geslote dagsorg pla NIELEN DE KLERK @nielendk

H

oe gemaak as jy voltyds werk en jou kinders se dagsorg skielik sluit? Talle ouers is onverhoeds betrap deur die noodaankondiging rondom die bekamping van die koronavirus.

Een van die maatreëls wat ingestel is, is dat dagsorgsentrums, sowel as vakansiesorgsentrums, tot 14 April gesluit is. Vir baie huishoudings is dié skole die primêre dagsorg terwyl ouers werk en niemand tuis na kinders kan kyk nie. Maureen en William Robertson, wat in Kuilsrivier bly, het twee kinders, Josh (12) en Jamie (4). Sy

doen administratiewe werk by ’n finansiële instelling en hy is ’n bestuurder by ’n paneelklopper. Hulle is nog onseker of hulle van die huis af kan werk en het voorlopig verlof geneem. “Ons neem dit dag vir dag, tot ons antwoorde het oor ons werk,” sê sy. Nog ’n ma, wat drie kinders het en in Stellenberg bly, sê sy het aanvanklik haar kin-

ders alleen tuis laat bly totdat haar werk gesê het sy mag tuis werk. Sy wil anoniem bly uit vrees vir viktimisasie. Haar kinders is onderskeidelik 14, 11 en 5 jaar oud. Sy het nie gemaklik gevoel om haar ouers se hulp in te roep nie omdat hulle albei seniors is en sy nie hul risiko wil verhoog nie. V Na bladsy 2

PALM GROVE Trading Hours: Monday - Sunday 7:00 - 21:00

TOGETHER,

SC27184

WE WILL GET THROUGH THIS! #HERE4U!

Follow us on Facebook #Sparpalmgrove

Palm Grove Centre, Corner of Church and Main Road Durbanville Tell: 021 976 2148


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.