TygerBurger Tyger Valley - 26 June 2019

Page 1

TYGER VALLEY

TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie. X1U894D6-AL160518

Woensdag, 26 Junie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Ice age animals come alive Two local children admire a life-sized Sabre-toothed Tiger at the opening of Ice Slides at CapeGate Shopping Centre last week. This magical ice age-themed world features three different toboggan-style ice slides, seven different life-sized animals that lived during the ice age, set in a background to simulate their natural environment of the time. You can learn all about the woolly mammoth, sabertoothed tiger, Irish elk, terror bird and glyptodon. The exhibition closes on 7 July.

’N VEILIGE HAWE: MEER AS 100 VRYWILLIGERS HELP

Kinderhuis vier ’n eeu ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

V

anjaar op 2 Julie vier die Durbanvillekinderhuis nie net 100 jaar as heenkome vir verwaarloosde en ouerlose kinders nie. Dié kinderhuis vier ook die betrokkenheid van die 168 vrywilligers van die gemeenskap wat tans die kinderhuis dien. Son-

der hul onbaatsugtige diens sou dié mylpaal nooit bereik kon word nie, het Johanna Strauss, bestuurder van bemarking en fondswerwing van die kinderhuis, gesê. Twee Sondagskooljuffrouens en vriendinne, Elizabeth de Wet en Lizzie White (later Bosch), was baie bekommerd oor die hoeveelheid verwaarloosde kinders en so is die Kinder Zendinghuis in Bredastraat in Kaapstad op 1 April 1899 met ses kinders begin.

Die woorde van Psalm 27:10, “Al sou my vader en my moeder my verlaat, die Here sal my onder sy sorg neem”, is met die hoeksteenlegging van die Kinder Zendinghuis onthul – woorde wat vir honderde kinders kon gerusstel oor hul versorging. In September 1918, 19 jaar later, was daar ’n groot behoefte om uit te brei, veral die seunsafdeling en ’n kommissie is afgevaardig om ’n stuk grond in Durbanville te soek

vir dié doel. In Desember 1918 is die stuk grond, tóé gepas bekend as “Sweet Home”, en twee aangrensende erwe vir 4 100 Britse pond gekoop. Die kinderhuis het sy deure op 2 Julie 1919 geopen en dit is vandag nog die tuiste van die Durbanville-kinderhuis. Sedert Julie 1988 word die kinderhuis bedryf as 12 verskillende huiseenhede teenoor die koshuismodel van vroeër. V Na bladsy 4.

B E ST

GRE

BU Y

HOT-OFF-THE-PRESS

BURGER COMBO

TEXAS BURGERS 20’S + FROZEN FRENCH FRIES 1KG

70

.00

p/combo

PORK FILLET

55

.99 p/kg

r15

DE A

r

CHORIZO PLAIN OR PERI-PERI

79

.99 p/kg

L

72.99

GRABOUW BOEREWORS

p/kg

N EWe

saving

AT

R SU PE R E S AV

eci p

BEEF POTJIEKOS

55.99

Prices valid at all Brito’s stores from 26th - 29th June 2019. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.