TygerBurger Tyger Valley - 9 December 2020

Page 1

TYGER VALLEY

APPLY NOW!

INSTITUTE OF APPLIED ARCHITECTURE

TYGERVALLEY & CLAREMONT

CERTIFICATES (NQF 4&5) DIPLOMAS (NQF 6) ADVANCED DIPLOMAS (NQF 7)

www.cad4all.co.za Woensdag, 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

9 Desember 2020 | Tel:

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

DURBANVILLE: GESTEELDE GOED GEVIND

Informele strukture verwyder ESMÉ ERASMUS

mense kos gegee – dít ondanks herhaalde versoeke van die Stad Kaapstad en die plaaslik raadslid, Theresa Uys, asook Mould Empower Serve (Mes), dat mense verantwoordelik moet gee nie en nie goed aan straatmense moet uitdeel nie. Toe TygerBurger verlede Woensdag daar aankom, het sowat agt straatmense daar rondgesit – sommige op stoele, een het op ’n matras gelê. Hulle was kwaad omdat hulle sê hulle is skaars twee ure gegun om hul besittings bymekaar te maak vandat kennisgewings aan hulle beteken is, voor drie vullislorries kort voor skemer daar opgedaag het. “Mevrou, hulle wou nie eens dat ek my tandeborsel wat op die grond geval het, optel nie. Ons het heelnag niks geslaap nie. Law enforcement het ons ge-violate; hulle het geen respek vir ons gehad nie,” het een vrou gekla, terwyl ’n ander gesê het hulle het selfs haar chroniese medikasie gevat. “Elkeen se huisie was netjies; die een man het die kerk se parking se rand vir hulle wit geverf. “Maar hulle wou nie eens dat ons ons paar besittings bymekaar maak nie. Jy was lucky as jy ’n kombers kon gryp. Dit was ’n lelike bakleiery en dít op kerkgrond. Hulle het selfs die hoender gevat wat ons die aand aan ’n ‘saamtafel’ wou eet,” het sy gesê. Een van die straatmense, Nigel Beukes (32), het gesê sy identiteitsdokument, wat hy net die vorige week gekry het nadat hy al drie jaar lank sukkel om dit te kry, is ook saam met sy besittings opgelaai. “Ek het net die klere aan my lyf oor,” het hy gesê. V Na bladsy 2

S

Skooltjie vier 25 jaar Kyle Kulsen (4) van Stellenridge het Maandagoggend ’n breë glimlag gehad toe die Uitsigkleuterskool sy 25ste verjaarsdag gevier het. Nog foto’s op bl. 4. FOTO: NIELEN DE KLERK

owat 16 opslaanstrukture, waarvan die meeste tente met aanbousels, is eindelik verlede Dinsdagmiddag en Woensdagoggend verwyder langs die Telkom-gebou op die hoek van Kerkstraat en Durbanville-rylaan – net om die hoek van die Durbanville-polisiekantoor. Die plakkery in tente by die perseel tot reg voor die All Saints Anglikaanse kerk het die afgelope maande talle klagtes deur inwoners ontketen. Dié optrede het gevolg ná klagtes van inbrake en diefstal, wat na bewering deur van die straatmense gepleeg is. WhatsApp-boodskappe hieroor is wyd gedeel op buurtwagte en gemeenskapsgroepe se sosialemedia-platforms. In nog ’n verwante voorval is ’n vrou met ’n twee-jarige dogtertjie by die nabygeleë bushalte met ’n mes gedreig toe een van die straatmense haar van haar handsak wou beroof. Tydens die optrede is gesteelde goed in die besit van een van die straatmense gevind en kon hy met ’n inbraak verbind word. Twee ander straatmense is ook vir uitstaande lasbriewe aangekeer. Sommige van die straatmense het vir byna ’n jaar min of meer onverstoord langs die Telkom-gebou gekampeer. Die getalle het aangegroei tydens die Covid-19-inperking en verskeie weldoeners het hul harte oopgemaak en met oorgawe gegee – onder meer matrasse, tente en selfs sitkamerstelle ... tot groot frustrasie van meeste inwoners. Ander weer het weekliks met kospotte daar stilgehou en die straat-

POLES

UP TO

40%

DISCOUNT

h

NOW

Gates

40%

DISCOUNT

on Standard Horizontal Rustic Fencing Panels CCA treated H3

WAS R551 p.m. NOW R330 p.m.

WAS R 7750 NOW R 5270

KIDDIES WENDY

MASON TOOLS

32%

DISCOUNT

1. 2 m

h

x 2.4 m igh

WAS R208 p.m. NOW R125 p.m.

40%

DISCOUNT

T’s & C’s apply

TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING

Balau, Garapa & Massaranduba STOCK CLEARANCE SALE eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs

All Mason tools with life time guarantee

15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the

WAS R 25 986.00 incl. vat NOW R 17 670.00 incl. vat

On current stock only! T’s & C’s apply

RUSTIC FENCING

H3-TREATED, 20 YEAR SABS APPROVED

RAILWAY SLEEPERS Customize to your specifications

HARDWARE

T’s & C’s apply

32%

DISCOUNT ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE

Garapa Gold 20 x 90

• Structural Timber • PAR • Loglap Weather Board • Tongue & roove V Joint • Sleeper Wood Planks • Flooring Planks • Rustic Timber Shiplap • Knotty Pine, etc

POSTS

067 404 5793

20%

DISCOUNT

each Bring in a copy of this ad to qualify for the Discount price only

ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)

GARAPA DECKING ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA

We Supply and install

Supply and Deliver to the

DIY

HORIZONTAL FENCING

140 x 140mm square posts up to 9.6m CCA Ttd. H4 Also Stock 102 x 102mm Post 95 x 95mm Post 69 x 69mm Post

Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006

CLAIM YOUR

R 460

STRUCTURAL TIMBER

•Standard width: 0.9m igh 1.8m

Standard Heights: 1.2m 2.1m 1.5m 2.4m 1.8m 3.0m

1. 8 m

WAS R 618 p/m NOW R 370 p/m

CI PE A

L

Slatted Timber Fencing CCA, H3 Treated 21mm slats eg . 1.8m high

S

MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC

WOOD SEAL 5 LITRE IAL P

CE RI

Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time

SP E C

Gum & Pine Rough & Machined

071 602 5939

Retail Shop: Open Mon - Thurs: 07:30 - 17:30 Fri: 07:30 - 16:00 • Sat & Public Holidays 7:30 to 13:00 X1WG059R-AL091220


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.