TygerBurger Tyger Valley 20170726

Page 1

TYGER VALLEY

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% D IS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1TR289W-AL260717

Woensdag, 26 Julie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Vier vrolike vriende dans saam Hierdie vier vrolike vriende, (van links) Aniques Breytenbach (12), Alazné Labuschagne (13), Emma Uys (8) en haar suster, Christine (10), almal van Welgemoed, het met oorgawe deelgeneem aan die Secret Sunrise­byeenkoms wat Saterdag op die gras agter die Willowbridge­winkelsentrum gehou is as ’n Mandeladag­projek. ’n Secret Sunrise­byeenkoms behels dat ’n groep mense met oorfone op die maat van musiek ’n nuwe dag tegemoet dans. Al die geld en blikkieskos wat ingesamel is met hierdie, asook ’n ander Secret Sunrise­byeenkoms elders in Kaapstad, gaan aan die Durbanville­kinderhuis oorhandig word. Sien nog foto’s op bladsy 2. FOTO: ESMÉ ERASMUS

WELGEMOED­SPEELSKOOL: WET AAN DE BEERS SE KANT; TRIBUNAAL GEE GROEN LIG

Bure brom oor gaste NIELEN DE KLERK @nielendk

’n

Speelskool in Welgemoed is weer in die sop by die bure. En hierdie keer is dit weens sy gastekamerbedrywighede. Die Klimtrappie-speelskool in Totiusstraat het verlede jaar opslae gemaak toe ontstoke inwoners hul lot by TygerBurger bekla het. Inwoners meen die speelskool is ’n steurnis en is vir maande onwettig bedryf.

Nou bedryf die eienaars, Frik en Marinda de Beer, ook ’n gastehuis vanaf hul perseel. Die wet is egter aan die De Beers se kant nadat die munisipalebeplanningstribunaal op 11 Julie beslis het die Klimklippies-speelskool mag van die perseel bedryf word – 15 maande nadat dit vir die eerste keer oopgemaak het. Dié toestemming maak ook voorsiening vir ’n gastehuis met maksimum drie kamers. Tribunaallede het onder meer gesê daar moet streng beheer wees met gaste en kin-

SUPER SAVERS

TASTY TENDER SIRLOIN

BACK 2 SCHOOL COMBO

+ FRENCH POLONY 750G + COOKED SALAMI 800G + HAM & TONGUE 750G + SMOKED VIENNAS 1KG

70

.00

per combo

SAVE R23.95 P/COMBO

ders wat in dieselfde huis bly, duidelike inen uit-hekke moet voorsien word en speeltyd buite moet beperk word. Net 30 of minder kinders van tussen 2 en 4 jaar oud word by die skool toegelaat. Ten minste vier Welgemoed-inwoners het TygerBurger ná die uitspraak gekontak om hul misnoeë uit te spreek. Inwoners sê mense wat nie in die area om dié gastehuis bly nie, weet nie hoeveel van ’n irritasie die speelgroep – en nou ook gastehuis – is nie. “Ons gaan beslis appelleer,” het een buur-

77

.99 p/kg

BRITOS GRABOUW BOEREWORS

CHICKEN BRAAIPACK

69

.99 p/kg

Prices valid at all Brito’s stores from 26th - 29th July 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

vrou, Tersia dos Santos, ná die uitspraak gesê. Dos Santos sê hul griewe gaan nie oor die De Beers alleen nie. “Ons wil géén besigheid hier hê.” ’n Ander inwoner wat anoniem wil bly, het gesê sy is geskok dat ’n gastehuis op dieselfde perseel as ’n speelgroep bedryf word. “Ek kan nie dink dat ouers hul kinders wil los op ’n plek waar vreemdes kom en gaan in die tyd wat die kinders daar is nie,” het sy gesê. V Na bladsy 2.

35.99

MIX VEGETABLES 1KG

p/kg

15.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Tyger Valley 20170726 by Tygerburger Newspaper - Issuu