TygerBurger Tyger Valley 20170816

Page 1

TYGER VALLEY

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

LOWEST PRICE GARDEN BASICS

COMPOST 15DM EXPLORA 2A HD PVR DECODER

WAS 16.95

HOT DEAL

NOW

8.95

was R1 299

R1

Offers valid until 20 August 2017. While stocks last.

099

Valid @ all branches until Sunday 27 August 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

X1TTGFYW-AL160817

Woensdag, 16 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

TYGERAREA­GALAKONSERT: KUNSTENAARS STAL HOOGSTAANDE TALENT UIT

’n Aand van ‘magic’ MICHELLE LINNERT

D

it was ’n aand propvol magic en hoendervleis, trane en hoop. Kinders, die verskillende skakerings van ryk sjokolade, het hul hartjies uitgesing en lewe gegee aan al die clichés wat die mooi van die lewe beskryf, by die gala-konsert wat die afgelope Saterdagaand by die Hoërskool D.F. Malan gehou is. Die kinders in die massakoor, wat bestaan het uit leerders van die hoërskole D.F. Malan, Bloekombos en Delft, het ook lewe gegee aan dié skouspel, wat aangebied is deur die Tygerfest en sy “tier-vennote”, met hul onopgesmukte en energieke reaksies op al die ander kunstenaars se optredes. Hul perfekte tongklikklanke het soet op die oor geval en hul swyende lywe op die Afrika-ritmes en die intensiteit waarmee hulle giggels agterweë kon skuif om die ernstige gebed van “Bawo Thixo Somandla” (Father, God Almighty) kon uitvoer, het gesorg vir een van vele staande applouse van die aand. Dit was ook ’n soete tuiskoms vir die Dee Effers, wat kon gloei in die glorie van hul tweede plek in ’n landswye koorkompetisie – op hul eie verhoog. En die feestelike atmosfeer was aansteeklik, want elke mens in die saal is keer op keer meegevoer deur dié saamgestelde koor, wat lank geoefen het vir hierdie aand. Nog een van die kunstenaars wat sprankel tot die aand verleen het, was die meester-kitaarspeler – as dít is wat ’n mens sy kuns kan noem – Loki Rothman. Dié maestro het dinge met sy kitaar gedoen wat ’n mens oopmond laat sit het, veel soos wanneer jy vir die eerste keer in jou lewe ’n ruimtewese sou sien. Daar was ’n ge-wirrr van sy hande, ’n geswaai van sy arms en ’n geklop van sy vingerpunte op sy instrument wat klanke voortgebring het soos uit ’n volledige orkes. Roth-

SKAAPLAND BOEREWORS

Leerders van verskeie hoërskole oor die noordelike voorstede heen het Saterdagaand in ’n massakoor deelgeneem aan die Tygerarea­organisasie se heel eerste Tygerfest­galakonsert, wat by die Hoërskool D.F. Malan aangebied is FOTO: DAVID MARTIN man is telkemale staande toegejuig, en hoe dan anders? Hy het die massakoor, wat toe nog nie hul beurt op die verhoog gehad het nie, en agter in die vertrek geplaas was, op hul voete gehad met sy weergawe van Bruno Mars se treffer “Uptown Funk”. Daar is saamgeklap en -geklop en gedans, tot die vermaak van die grootmense in die vertrek. Die plaaslike wünderkind Qden Blaauw, van Parow, wat die konsert geopen het met sy vingers wat oor die klawers rol soos branders in ’n onstuimige see, het weer eens be-

wys hoekom hy in die visier van die wêreld se groot klaviermaestro’s bly. Sy spel was betowerend. Só ook was Diana Ferrus, plaaslike digter van Kuilsrivier, se meesleurende voordrag. Sy het onder meer haar internasionaal bekende gedig “I’ve come to take you home” in Afrikaans aan Sara Baartman voorgedra en daar is menige traan weggepink. Dan was daar die sensasionele Heavenly Quartez, alias hemelse stemme, al die pad van Khayelitsha om die gehoor in Afrikaans

SPRINGBOK EN TAKBOK HALF OF HEEL

18'S EIERS

R6999 /kg

PLAT BRAAI HOENDERS

te vergas met hul samestelling van Afrikaans se bekendste liedjies, en vele meer. Wat ’n belewenis – veral die groot stemme wat uit sulke klein lyfies kon bulder! Seg prof. Dorothea van Zyl, een van dié wat agter die skerms gesweet het: “Tygerfest se TygerArea-galakonsert was ’n groot sukses. Die eerste konsert van die Tygerfest Saterdagaand het die hoogstaande talent in hierdie area uitstekend uitgestal, soos die gehoor se geesdriftige reaksie gewys het.” V Na bladsy 11.

R2499

18s

MAER BEESMAALVLEIS

ONS HET GETREK H.V. TYGERVALLEYWEG & MILDREDWEG, BELLVILLE, KENRIDGE-SENTRUM

021 914 9740

R5999 /kg

GOUDA EN CHEDDAR

LAMB STEW

info@namaquas.co.za www.namaquas.co.za

PRYSE GELDIG TOT 28/8/2017 | SOLANK VOORRAAD HOU

R2999 /kg

R6999 /kg

BESIGHEIDSURE MA. TOT VR. 09:00 - 18:00 - SA. 09:00-15:00

R7999 /kg

R8999 /kg

X1TU3LR9-AL160817


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.