TYGER VALLEY
WINNER BEST
IN FULL BLOOM
FREE NEWSPAPER IN SA
FUCHSIA
338 HALT ROAD, ELSIES RIVER 021 933 1634 - 021 928 8189 - 082 490 5225
NOTICE: Open Saturdays until 14:00 Now Open last Sunday of a month 8:30 until 12:30
Square & Round Tubing available
WAS 49.95
NOW
21.95
Roof sheets available
Offers valid until 15 October 2017. While stocks last. X1U0E2YM-AL111017
Woensdag, 11 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
X1U0C61M-AL111017
@TygerBurger
TygerBurger
s die DeeEffer e! dapperst Die Hoërskool D.F. Malan het Saterdag as die wenner uit die #VREESloos2017kom petisie getree. Die kompetisie is in die Tygervalleiwinkelsen trum beslis. Die deelnemende skole was die DeeEffers, asook die hoërskole Stellenberg, Bellville en Tygerberg. Die DFspan het ook die geesbeker gewen. Meer foto’s op bl.2. FOTO: ESTELLE VAN TONDER
#VREESLOOS2017: DAAR KON SLEGS ÉÉN WENNER WEES EN ...
Hulle is nié bang nie! VERSLAGSPAN
K
akkerlakke is op lepels vervoer. Bene is lam gestaan op ’n rytjie van drie bakstene. Die paramedikus moes halt roep toe dit lyk die deelnemers se lywe skrik nie vir die ysbad nie – al bewe hulle al! Hierdie was van die tonele, bo en behalwe die allerverskriklikste oorlogskrete in die Tygervallei-winkelsentrum se arena, wat besoekers aan dié sentrum laat staan
en staar het. Van Donderdag 5 Oktober tot Saterdag 7 Oktober is die stamina, uithouvermoë, geestelike en fisiese krag en spangees van die deelnemende leerders van die vier MTBS-skole tot die uiterste beproef. Dié skole – die hoërskole D.F. Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg – het mekaar die stryd aangesê vir die titel in die #VREESloos2017-uitdaging. Etlike borge het kom gesig wys tydens van die uitdagings wat aan dié groepe in
raaisels deurgegee is – alles terwyl die spanne elk vir die hele tydperk in ’n motor vasgekeer was en slegs kon uitkom vir die badkamer of die uitdagings. Tygerberg104FM, die Tygervallei-winkelsentrum en TygerBurger, die hoofborge, was nie bietjie trots nie toe DF aan die einde van die uitdaging beide die geesbeker en die titel gewen het. Die TygerBurger-uitdaging, ’n vasvrakompetisie, is die Vrydag beslis en dit was hittete tussen die spanne soos hulle
die leidrade opgespoor het – alles natuurlik uit die inhoud van ons geliefde koerant gehaal. Stellies het dié een gewen en dit was eintlik vreemd om die tegnologies bedrewe jongelinge vir ’n slag koerant te sien lees! Die DeeEffers het vir hul skool pryse van R150 000 gewen en die borge wil beslis volgende jaar wéér só maak, aangesien die boodskap van hoop en vreesloosheid vir die toekoms in hierdie land so goed deur die jongmense versinnebeeld is. Want wie’s nou éintlik bang?
CLAIM YOUR 20% DISCOUNT
MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC
MASSARANDUBA DECK
SPECIAL
Gates
ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)
Rustic Horizontal Fencing CCA Treated Available in 1.2m,1.5m, 1.8m, 2.1m & 2.4m high 1.8m high Was R445p/m Now
R265p/m T's & C's apply
Picket Fencing
Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time 15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the
Rustic Fencing
Latte Panels
HORIZONTAL FENCING Garapa Gold 20 x 90
Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006 X1U0DDD1-AL111017