Tygerburger tyger valley 20171122

Page 1

TYGER VALLEY

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% DIS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1U4KGAD-AL221117

Woensdag, 22 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

ROSENPARK­VOORVAL: ‘ELSANNE IS ’N BAIE STERK VROU’

Kamffer verlam ná skietery NIELEN DE KLERK

“Sy kan haar skouers maklik beweeg en haar arms optel en bietjie druk uitoefen, maar sy het min gevoel in haar hande.” ie vrou wat twee weke gelede deur Sy kan haar vingers met moeite beweeg. haar eksman geskiet is voordat hy die Hierdie probleme kan egter nog moontlik pistool op homself gerig het, is in die verbeter. “Ons hoop vir miracles – vir haar voorval verlam. arms en asemhaling om reg te kom. As iets Dit gaan egter al “baie beter” met Elsanne anders gebeur, is dit ’n bonus.” Kamffer (47), vertel haar vriend, Ivan StrydHy sê hulle is dankbaar vir al die oproepe om. “Sy is weer haar ou self, en lag baie.” en gebede en sy is nou gereed om besoekers Elsanne se eksman, Kobus Kamffer (53), te kry. Hierdie is nie die eerste keer wat sy het drie weke gelede by haar werk in Rosen- al teenspoed getref het nie. “Sy is ’n baie park in die groter Tygervallei-omgewing, sterk vrou. Sy is al deur baie dinge,” vertel opgedaag. hy. Elsanne het voorheen kanHier het hy eers verskeie skote ker gehad en is eers vanjaar weer op haar afgevuur en toe homself “skoon” verklaar. in die kop geskiet. Hy is later in Kobus, wat saam met sy broer die hospitaal oorlede. ’n motoronderneming besit het, Elsanne is in die rug gewond is intussen begrawe. Die egpaar en daardeur van onder haar het vir jare in Vredekloof gebly arms af verlam. voordat hulle die afgelope paar Nadat die skietery plaasgemaande geskei het. Volgens vind het, was Elsanne nog by Strydom was hulle al vir jare verhaar volle bewussyn tot sy by die vreem. “Sy het nog vir Kobus geteater uitgekom het, vertel sê hulle moet vir huweliksberaStrydom. “Sy het geweet sy is geding gaan en toe sê hy nee.” skiet en het geweet sy kon nie Hulle het nooit gedink Kobus haar bene voel nie.” Elsanne Kamffer sou so ver gaan nie. Elsanne is nog in die hospitaal “Daar was dreigemente en sy en het verskeie ander mediese probleme wat was vir ’n tyd bang vir hom.” sy moet verwerk. Op die oomblik sukkel sy Hulle het selfs ’n interdik oorweeg. By die nog met een van haar longe nadat ’n koeël prokureur wat hulle gespreek het, was een dit deurboor het. Sy haal tans kunsmatig van sy eerste vrae of Kobus gewere besit het. met die hulp van ’n trageostomiebuis asem. Hy het glo sy broer se geweer gesteel. Sy kan daarom nie tans praat nie, maar Elsanne het hom selfs probeer help met sy Strydom sê sy is ten volle by haar bewussyn. psigiatriese probleme. Elsanne het ’n af“Sy luister en verstaan alles.” Die buis sal spraak by ’n psigiater gereël en saam met eers uitgehaal word as sy self ten volle kan hom gegaan, maar hy het nooit by opvolgsesasemhaal. Sy sukkel ook nog met die gevoel sies opgedaag nie. in haar arms. “Hy het gesê hy het dit nie nodig nie.”

@nielendk

D

SAVE R20

Russ Smal, lid van die Tygerberg­Bonsaiklub, werkskaf aan ’n boom by die klub se uitstalling wat verlede naweek by Cape Garden Centre in Kraaifontein gehou is. Die groep, waarvan die lede oor die noordelike voorstede heen bly, het verlede jaar hul 30ste bestaansjaar gevier. FOTO: NIELEN DE KLERK

SAVE R10

SAVE R20

HOT

BLACK

Bonsai­boompies uitgestal

FRIDAY

SPECIALS

Cheese Viennas - Deli

R32.99

p/kg

ALL WEEKEND

R90.00

p/pack

Chicken Freezer Bag 6kg

R189.99

p/bag

Bacon & Egg 750g Cheesy Polony 250g Chilli Polony 750g

DEAL

Pork Pack 2kg

SAVE

WOW

Consisting of leg, shoulder, rasher and stew

Prices valid at all Brito’s stores (Excl. Knysna & George stores) 24-25 Nov 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

Polony Combo

SAVE R10

R40.00

p/combo


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger tyger valley 20171122 by Tygerburger Newspaper - Issuu