TYGER VALLEY
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
Woensdag, 2 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
#We♥Tyger is back with Bags of Hope
Matrikulante by Kunstekaap kool Christiaan Burger (Hoërs r by hie an sta ), D.F. Malan Leigh mi De a, frik dA Sui j. me Bester NelPeters en Chelsea (Hoërskool Bernadino deel Heights). Dié drie was van ’n groep van 35 llende matrikulante van verski ng skole wat deur die Stigti r deu g igin agt Bem vir Julie Afrikaans op Vrydag 28 by Kunstekaap byeenge tuur bring is. Ivor Price, bes e en asi nov ein sak der van spesiale projekte by erder Media24, het as fasilite re opgetree vir groepbesp van as tem dom ron kings onder meer diversiteit, e leierskap, gemeenskapsb s kom toe die trokkenheid en rig ver Die a. frik dA Sui van tinge is afgesluit deur rders ete NelP rs, wat die lee t ’n me en , toegespreek het e ans ika Afr die r deu e optred l me He r naa kletsrymkunste RIE besem. FOTO: STEPHEN FOU
REUSEWATERREKENING: DOMINEE KLA OOR 37 000 LITER ‘VERDAMP’
Dief, wys jou gesig! NIELEN DE KLERK @nielendk
’n
TygerBurger
Dominee en waterspaarfanatikus van Boston glo duisende liters water is by sy huis gesteel. “Of die water het verdamp, maar ek weet nie hoe 37 000 liter verdamp het nie,” sê ds. Daniël de Kock. De Kock, wat ook ’n motiveringspreker en kok is, werk hard daaraan om sy waterrekening so laag as moontlik te hou. Hy bly alleen in sy huis, gebruik die gimnasium se stortgeriewe en is dikwels weg vir werk. Hy maak ook nie tans sy tuin nat nie, omdat dit reënseisoen is en die tipe plante wat hy het, nie veel water benodig nie, sê hy. Sy waterrekening vir die vorige maand was R3,30.
“Ek gebruik seker die minste water in die hele Boston!” De Kock het juis verlede jaar ’n nuwe meter laat installeer nadat iets soortgelyk gebeur het. Hy het nou twee meters – ’n elektroniese een en ’n gewone munisipale meter. Hy neem soggens en saans die lesing op sy meters en hulle stem ooreen. Hy is daarom seker sy pype lek nie. De Kock het vanjaar op 6 Julie Johannesburg toe gevliegen was vir 13 dae weg. Met sy terugkeer het hy oudergewoonte sy waterlesing nagegaan en met ’n skok agtergekom sy waterverbruik is 37 000 liter hoër. “Ek het amper ’n hartaanval gekry,” sê hy. “Dit is ’n swembad vol water!” De Kock sê sy waterrekening vir die afgelope jaar was nie een keer ’n R1 000 nie, maar dat hierdie situasie hom ’n reuserekening
by Ba c k l a r u d popm an de
WE
gaan besorg. Hy het juis verlede jaar omstreeks hierdie tyd dieselfde probleem oorgekom en moes R7 000 daarvoor opdok. Hy skat hierdie rekening sal minstens R14 000 beloop. “Wáár moet ek die geld kry?” Hy weet nie wie die water “gevat” het nie en hy weet nie hoekom nie. Hy weet net hy gaan nie die rekening betaal nie. Hy het maande se bewyse van sy minimale waterverbruik om sy saak te staaf. Die Stad sê egter hy het nie veel van ’n keuse nie. “Die (huis)eienaar is finansieel aanspreeklik vir die water wat op sy perseel gebruik word,” sê Xanthea Limberg, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir informele nedersettings en waterdienste. V Na bl. 2.
ARE BACK
K ID Z SKOUSPEEL THE
L BIG SPRI NG BA
L
There are so many phenomenal women with whom we share our daily lives – our mothers, wives, children, neighbours, best friends – most of them anchors who help steer our lives with steadfast care and love. With August being Women’s Month, we at TygerBurger and our sister publications (People’s Post and City Vision) wish to honour the women in our lives by honouring those women who have experienced and beaten the worst of life’s hardships and ills, emerging as survivors, proud and dignified. Please help us to help restore a little of this dignity as we once again embark on a special d monthly campaign by providing Bags of m Hope – literally, handbags filled with all the H essentials a rape or abuse survivor might e need. n Two years ago the Chill Room in our offices was filled to the brim with these Bags of c Hope, which contained everything from H bras and panties to sanitary pads, perfume and talc, washcloths and soap, toothpaste an and chocolates. In some cases, the bags contained a handwritten note wishing the receiver well on her journey to recovery and a life outside of abuse and violence. We are hoping to recreate this female pantry and be able to donate all the items we receive to a charity of our readers’ choosing. For this, we are once more calling for help from our loyal readers – those caring people who have supported our monthly campaigns so faithfully since the beginning of the year. So, if you have a handbag or two and the means to fill it with what you would have appreciated were you a recipient yourself, please bring it to our offices. We will ensure it goes to a place where it will bring light and joy amid pain and suffering. V Donate, and nominate your charity at briewe@tyg erburger.co.za. V Delivery is on the third floor of the Bloemhof Build ing at 112 Edward Street, and at Vangate Mall.
[ sur . vi . vor ] – “One who beats the odds; one with great courage and strength; a true inspiration” ♥