TygerBurger Brackenfell 20170816

Page 1

BRACKENFELL

WINNER BEST

LOWEST PRICE GARDEN BASICS

FREE NEWSPAPER IN SA

COMPOST 15DM WAS 16.95

NOW

8.95

Offers valid until 20 August 2017. While stocks last.

X1TTGFYW-AL160817

Woensdag, 16 Augustus 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

EXPLORA 2A HD PVR DECODER HOT DEAL

was R1 299

R1

099

Valid @ all branches until Sunday 27 August 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger

E&OE

TygerBurger

HAWELOSES: DOSYNE KAMP LANGS WATER; PROBLEEM WIL NIE WEGGAAN

Rommel van plakkers lê rivier vol ’n Paar van die kampe op die padreser­ we, waar haweloses onwettig plak.

DESIRÉE RORKE @dezzierorke

H

aweloses wat onwettig onder die R300brug langs die Kuilsrivier tussen Stellenberg en Vredekloof plak, is ’n probleem wat net nie wil weggaan nie. Dosyne haweloses slaap tussen die ruie bosse en bome langs die rivier waar hulle daagliks rommel stort. Volgens Leon Brynard beland die meeste van die rommel in die rivier. Foto’s wat onlangs daar geneem is, is ’n

bewys daarvan dat die kwessie glo by die dag vererger. “Op enige gegewe dag kan ’n mens die bottels en plastiek op die oewers van die rivier en selfs in die water sien, en niemand, nie die Stad Kaapstad of Sanral nie, maak dit ooit skoon nie – iets wat baie kommerwekkend is,” sê Brynard. Al wanneer die rommel ooit uit die rivier verwyder word, is wanneer die gemeenskap self ’n skoonmaak-aksie uitvoer, wat wel van tyd tot tyd plaasgevind het. Die rommel is die oorblyfsels van dit wat uit asdromme in die woonbuurte deur die

BIG DEALS! TEXAS BURGERS BOX 20’S

49

.99 each

SAVE R15

DHANYA BRAAIWORS

PORK BRAAI PACK

(LOIN CHOPS & RASHERS)

haweloses uitgekrap word. Die strook grond behoort gedeeltelik aan die Stad en gedeeltelik aan Sanral. Brynard wat die bestuurder van die Vredekloof-stadsverbeteringsdistrik is, sê hulle probeer al sedert 2006 die probleem oplos. “Dit het sedertdien beslis nie verbeter nie en die rivier word elke jaar meer besoedel.” Volgens Brynard word daar sowat twee operasies per jaar uitgevoer deur die Stad se wetstoepassers, waartydens die onwettige strukture afgebreek en die haweloses verwyder word.

39

.99 p/kg

59

.99 p/kg

SAVE R5

“Wetstoepassing reageer maar meestal op ’n klagtebasis – een of twee keer per jaar, wat nie werklik die probleem oplos nie omdat die haweloses die volgende dag terug is om weer kamp op te slaan,” sê hy. Sommige van die haweloses plak al jare lank daar. “Die operasies moet meer strategies beplan word, anders is dit ’n mors van tyd. Wetstoepassers moet vir ’n vasgestelde periode lank elke dag die area patrolleer om seker te maak die plakkers kom nie weer terug nie,” sê hy. V Na bladsy 5.

FRENCH POLONY MINI 500G

MIX VEGETABLES 1KG

Prices valid at all Brito’s stores from 16th - 19th August 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

9.99 each

14.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.