TygerBurger Bellville 20170614

Page 1

BELLVILLE

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% D IS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1TM8N2D-AL140617

Woensdag, 14 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Clubhouse goes up in flames Onlookers stand helplessly by at the Bellville Archery Club’s burning clubhouse. The clubhouse and storeroom, housed next to the club’s shooting range in Hoheizen, both burned to the ground last Sunday. Malcolm Todd, chairperson of the club, says a substantial amount of equipment was stored in the two wooden structures and he estimates a loss of around R100 000. Full story on page 3.

STIKLAND: GESIN LEEF IN VREES DAT VERDERE SKADE AANGERIG KAN WORD

Boom val op bakkie

NIELEN DE KLERK @nielendk

S

y het nog die nagskofroes afgeslaap toe haar familie kom sê het die groot boom in hul voortuin het op hul bakkie geval. Carin la Grange (49), ’n verpleegster van Stikland, het eers aan ’n paar swetswoorde gedink toe sy die boom gesien het, maar later die aand het die trane gekom. “Dit was net te veel,” vertel sy. Hulle het

nie versekering nie, ’n storm het gewoed en niemand wou die boom kom verwyder nie, al het sy verskeie kere gebel. “As daar drank in die huis was, sou ek die hele bottel uitgesuip het. En ek is nie eens ’n drinker nie.” Carin, haar kêrel, twee dogters en twee kleinkinders bly in ’n huurhuis op die Stikland-hospitaal se terrein duskant Iris Children’s Hospice. Tydens verlede Woensdagmiddag se

stormweer was net Carin en haar kleinkinders tuis omdat sy die vorige paar aande nagskof gewerk het en die kinders nie skool gehad het nie. Carin vertel hul hond het aanhoudend geblaf en later het haar kleinkinders kom sê die boom het omgewaai en op haar kêrel, Francois, se bakkie geval. In die proses is ’n paar dakteëls afgestamp en groot takke het hul wasgoedarea geblokkeer. “Jy kan hoor hoe drup die ceiling ... en nou kan ek nie eers

die wasgoed was nie,” vertel Carin. Francois was nie tuis nie en het tuisgekom om te sien hoe die boom sy bakkie verswelg het. Hy gebruik meestal openbare vervoer. “Hy was nie so ontsteld nie,” sê Carin. “Ek was meer ontsteld omdat hy nie ontsteld was nie.” Nou leef Carin en haar gesin in vrees dat die ander bome op die werf ook op hul huis of voertuie sal val. V Na bladsy 2.

20% DISCOUNT

ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)

BALAU DECKING

3m x 6m WENDY HOUSE

RAILWAY SLEEPER HORIZONTAL FURNITURE FENCING

Chat To Our Experienced Staff Who Will Gladly Assist With Your Project, Saving You Money And Helping You Get It Right The First Time

• STRUCTURAL TIMBER • WENDY HOUSES • BOARDS • POLES 15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the

Garapa Gold 20 x 90

Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006 X1TM78XM-QK130617


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.