TygerBurger Bellville 20170705

Page 1

BELLVILLE

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

HEARING AIDS MICHAEL FOURIE B. Pharm Dip.HAA

HEARING TESTS

HEARING AIDS

Ons groot voorraad produkte is nou nog verder uitgebrei met • Nokaste (camshafts) • Turbo-aanjaers

If you are interested sms ‘HEAR’ to 34007

Contracted into Medical Aids DURBANVILLE: Mediplein Medical Centre HEARING CARE CENTRE BRACKENFELL:Medicross Medical Centre, c/o Brackenfell Boulevard & Nina Str. BELLVILLE: Oakmed Centre behind Mkem PAROW: Medicross Medical Centre, McIntyre Road

By appointmet only

Call Toll-free 0860666660 or 083 272 3112

TROTSE DIENS

Taurusstraat 10, Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za

X1TP34V1-AL050717

Woensdag, 5 Julie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

OAKDALE: POLISIE WAG NOG VIR UITSLAE VAN LYKSKOUING

’n Raaisel omhul man se dood AMANDA BADENHORST

moeilik om afskeid te neem van “iemand wat eintlik in die fleur van sy lewe weggeneem is”. Hy het Fourie beskryf as ’n “gulhartige man wat diep omgegee het”. Klopper wou egter nie kommentaar lewer toe hy genader is nie. Peter Casey, Fourie se kollega, wou ook nie kommentaar lewer nie. Met TygerBurger se besoek aan sy huis het niemand die deurklokkie beantwoord nie. Fourie, wat aan die Hoërskool Eben Dönges gematrikuleer het, was op skool ’n kranige rugby- en krieketspeler. Hy word oorleef deur sy broers, ouers en drie kinders. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za. b ewe@tyge bu ge co a

’n

Papajas vir Afrika aan boom Joey Robson (links) en haar man, Boy, staan hier by hul papajaboom en sy geskatte 42 papajas. Lees die berig op bladsy 7. FOTO: NIELEN DE KLERK

UITKLOP BANDE PRYSE

Raaisel omhul die mesdood van ’n plaaslike IT-werker. Deon Fourie (47) is op 24 Junie dood in sy huis in Oakdale aangetref. “Eers is genoem dat hy ’n hartaanval gehad het, maar daar is nou gerugte dat hy dalk vermoor is,” het ’n bekommerde inwoner, wat anoniem wil bly, aan TygerBurger geskryf. Henriëtta van Niekerk, woordvoerder van die Bellville-polisiekantoor, het by navraag gesê Fourie is met ’n messteek in sy bors by sy huis gekry, maar dat geen onraad vermoed word nie. “Fourie was lank ’n depressielyer ess e ye e en het et al voorheen gedreig hy gaan selfmoord pleeg,” het sy gesê. Die polisie volg ook nog ander leidrade op en Van Niekerk beklemtoon die polisie wag nog vir uitslae van die lykskouing, wat nog weke kan neem. “Ons erken dat die omstandighede vreemd voorkom en die ondersoek duur voort,” het sy gesê. Fourie, wat in Kraaifontein grootgeword het, het eers vir Sanlam en later vir Drake & Skull in Bellville gewerk. Sy roudiens is verlede Vrydag in die NG kerk Brackenfell-Wes gehou. Ds. Christo Klopper het in sy preek gesê dit is Deon Fourie se huis in Oakdale.

MOTYRE FITMENT CENTRE SPESIALE AANBIEDINGE

13" BANDE 165/80R13 175/70R13

vanaf vanaf

R420.00 R440.00

14" BANDE 175/65R14 185/60R14 185/65R14

vanaf vanaf vanaf

R430.00 R485.00 R480.00

15" BANDE 195/50R15 185/65R15 195/65R15

Koop enige Dunlop of Sumitomo bande en staan die kans om jou aankope terug te wen. Met die aankoop van 4 bande kry WIELSPORING vir slegs R180 btw uitgesluit. Verleng jou bande se leeftyd kry gratis NITROGEN met die aankoop van 4 bande.

vanaf vanaf vanaf

R560.00 R525.00 R590.00

KOM BESOEK ONS VIR DIE BESTE PRYSE OP ALLE FABRIKATE PASSASIERS EN 4X4 BANDE

16" BANDE 205/55R16

vanaf

R600.00

17" BANDE 205/40R17 225/45R17

vanaf vanaf

R750.00 R720.00

4X4 BANDE 245/75R15 245/70R16 265/65R17

vanaf R1 500.00 vanaf R1 200.00 vanaf R1 400.00

KOM GENIET ‘N HEERLIKE KOPPIE KOFFIE IN ONS WAGAREA TERWYL ONS NA JOU VOERTUIG OMSIEN.

Normale tarief vir montering

Aanbod geldig tot 31 Julie 2017

FOTO: AMANDA BADENHORST

VIR VRIENDELIKE DIENS KOM BESOEK ONS BY 160 DURBAN WEG, BELLVILLE OF KONTAK JOHAN / RICARDO BY (021) 001 2699 DIENSTE WAT ONS AANBIED: - BANDE - SKOKBREKERS - BRIEKE - CV JOINTS - SUSPENSIE - ALLOY WIELE - TOWBARS - BATTERYE - MINI-DIENSTE X1TPEL89-AL050717


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.