TygerBurger Durbanville 20170712

Page 1

DURBANVILLE

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Venice Incliner + latch - Fabric : Techno Nubuk

R2

80 only

999

Valid @ all branches until Sunday y 23 2 July 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 BE

Woensdag, 12 Julie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Jong boekwurms geniet uitstalling Hierdie jong boekwurms het die biblioteekuitstalling geniet by ’n ekspo van die Stad Kaapstad se dienslewering verlede Woensdag in die Morningstar­gemeenskapsaal. Dit was deel van die Stad se promosietoer om sy organisatorie­ se ontwikkeling­ en transformasie­ plan (ODTP) vir die noordelike gebied bekend te stel. Hulle is (agter van links) Emechia Morris (10) van die Primêre Skool Alpha, Rickylla Visagie (10) van die Laerskool Durbanville en (voor) Jade Mentoor (7), ook van die Primêre Skool Alpha. By hulle is Grant Adonis en Justine Windvo­ gel, albei assistent­bibliotekarisse van die Durbanville­biblioteek. Lees meer op bladsy 14. FOTO: ESMÉ ERASMUS

AFSTANDBEHEER­BLOKKERING: MODUS OPERANDI VERSKIL VAN DIÉ IN PARKEERTERREINE

Diewe nou slinkser ESMÉ ERASMUS

@erasmusesme

I

n die jongste voorval van afstandbeheerblokkering in Durbanville se sakekern is ’n man se Samsung-tablet en selfoon uit sy motor voor Absa-bank gesteel. Dít terwyl die diewe vermoedelik sy motor se afstandbeheerder blokkeer het terwyl hulle by die rooi verkeerslig oorkant die bank in hul Avis-motor sit en wag om te kan ry. Dié modus operandi verskil van die gewone waarin diewe in parkeerterreine by

winkelsentrums of ander ondernemings in ’n motor sit en wag op ’n volgende slagoffer. Volgens die inwoner (57) van Durbanville, wat anoniem wil bly, het hy verlede Woensdag omstreeks 16:40 voor Oxford House, waarin Absa-bank geleë is – reg voor Jazz Cell and Electronic Repair Centre in Wellingtonweg – parkeer om geld by die OTM te gaan trek. Toe hy minder as tien minute later uitkom en in sy motor klim, het hy besef sy selfoon en tablet is weg. Hy is eers huis toe om sy nommer te gaan bel, maar dit was toe reeds afgeskakel.

Hy het terug na Absa gegaan om te probeer vasstel wat gebeur het, toe ’n werknemer van ’n nabygeleë winkel uitkom en hom vertel het wat hy sien gebeur het. Die ooggetuie, wat ook anoniem wil bly, het aan TygerBurger vertel ’n wit Ford Fiesta met CA-registrasienommer en met twee mans daarin, het voor Absa by die rooi verkeerslig op die hoek van Oxfordstraat en Wellingtonweg gestaan – in die teenoorgestelde rigting as die motor van die slagoffer. Hy het gesien hoe die passasier in die Ford Fiesta uitklim en vinnig na die slagoffer se

motor stap, die deur aan die passasierskant oopmaak en die items uit die motor steel. Die verkeerslig het intussen oorgeslaan en die bestuurder van die Ford Fiesta het regs in Oxfordstraat ingedraai en daar op sy makker gewag. Die ooggetuie het die registrasienommer van die Ford Fiesta neergeskryf en vir die slagoffer gegee. Volgens kapt. Marchell Rhode, woordvoerder van die Durbanville-polisie, is vasgestel dat die Ford Fiesta ’n gehuurde Avismotor is. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Durbanville M A R K E T Prawns (41/50)

Tomatoes (1kg)

R99

95

per 700g box

3 packets for

R2000

COMBO

Papinos

R50

R1599

Bananas

1 Pocket 1st Class Med Potatoes (7kg) 1 Box Tomatoes (3kg) 1 Packet Carrots (1kg)

Mon - Fri: 8 am - 6:30 • Sat: 8 am - 6:00 Sun: 8 am - 1:00pm

/packet

R995 /kg

1 Scher Street, Behind Palm Grove Centre Tel: 021 976 9250 X1TPVGN5-AL120717


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.