TygerBurger Goodwood 20170614

Page 1

GOODWOOD

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% D IS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1TM8N2D-AL140617

Woensdag, 14 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Ou grote nie bestand teen storm Die heining by die Goodwood­sportklub het met verlede week se stormweer in die slag gebly toe die ou grote omgewaai en Dirkie Uys­straat versper het. FOTO: CARINA ROUX

OPSPORINGSMAATSKAPPY: NÁ MAAND TEL HULLE SEIN VAN GESTEELDE MOTOR OP

Kar ‘herrys uit dode’ CARINA ROUX

’n

Man wat amper ’n maand gelede van sy voertuig beroof is, se verbasing was groot toe hy verlede Donderdag uit die bloute tyding kry dat die opsporingsmaatskappy skielik ’n sein van sy voertuig opgetel het. TygerBurger het vroeër berig oor die voorval vroegoggend op Vrydag 12 Mei toe Benedict Plaatjies met ’n vuurwapen teen die kop gedreig en van sy Chevrolet Captiva beroof

is (“Nuweling kar kwyt”, 17/05). Hy het uit die kar geklim en wou die hek voor die huis in Cookstraat, waar hy toe gewoon het, agter hom toetrek toe hy met die loop van ’n vuurwapen teen sy kop verras is. Plaatjies het intussen verhuis en het reeds deur sy versekering sy motor vervang. Hy vertel hy het Donderdag (8 Junie) omstreeks 19:15 ’n boodskap ontvang dat ’n sein van die gesteelde kar in Bellville opgetel is. Vrydag kort ná 11:00 was die sein blykbaar in Ryanstraat in Parow. Op Vrydagaand om 21:00 laat weet Plaat-

jies hy het ’n telefoonoproep van ’n 075-nommer ontvang: “Die persoon wil weet vir hoeveel rand ek my kar wil verkoop? Toe ek sy naam vra, het hy die verbinding verbreek.” Plaatjies vertel die persoon het hom gevloek en gesê hy speel met verkeerde mense. Hy het gesê as hy die nommer probeer bel, “bestaan dit nie”. Sondagmiddag het Plaatjies weer ’n boodskap van die opsporingsmaatskappy gekry wat lui die voertuig se battery is ontkoppel. Die adres is dié keer heelwat verder – in Parkstraat, Kempton-

park. Plaatjies sê hy’s glad nie ingenome met die diens van die betrokke opsporingsmaatskappy nie. Hy moes telkemale met hulle opvolg oor presies wat aangaan nadat hy SMSboodskappe ontvang het. Aangesien Plaatjies reeds uitbetaal is, behoort die gesteelde kar nou regmatig aan die versekeringsmaatskappy en hy sê hulle is van plan om die saak verder te voer met die betrokke opsporingsmaatskappy. V Na bladsy 2.

PRYSE GELDIG VANAF: 14 JUNIE tot 20 JUNIE 2017

BELLVILLE Voortrekkerweg 1A, Bellville 021 946 1534 / 021 946 1382

BELLVILLE 44 Durban road Bellville GOODWOOD 336 Vootrekker Road 021 949 6499 / 021 591 5555 / 021 591 6786 021 949 6517 021 591 6490

MAITLAND 369 Zealot house, Vootrekker Road OBSERVATORY 366 Victoria Road PARKLANDS Unit 2, Eclipse Park, Parklands WOODSTOCK 119 Sir Lowry Road 021 510 2130 / 021 797 9336 / Main Road & Village Walk 021 462 4100 / - NEW 021 510 2132 021 797 8397 021 556 5380 / 021556 5381 021 462 4113

* Prices cash only * Prices only applicable when fitted on our premises and while stocks last * Prices valid ONLY at store below * Bring this advert to qualify * Nominal tariff for mounting and balancing * All major credit cards accepted including Mastercard and Visa. * Price includes old casings

X1TM2VWJ-AL140617


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.