KRAAIFONTEIN
WINNER BEST BEST FREE FREE NEWSPAPER NEWSPAPER IN SA
• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing
• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.
Clai Cl aim m yo your ur
20% D IS CO
OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply
15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za
X1TM8N2D-AL140617
Woensdag, 14 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger TygerBurger
Die groep kleingoed smul lekker aan die warm groentesop en brood, wat by die plakkerskamp uitgedeel is.
FOTO: SALETTE CLOETE
KLEIN AKKERPLAKKERSKAMP: VERSKILLENDE GROEPE NEEM GEREELD KOS SOONTOE
Sonder water, krag
SALETTE CLOETE
’n
Wintersdag sonder ’n warm bord kos en ’n kombers kan jou wil breek of jy kan jou eie seëninge tel. Só sê Christina Nimmerhout (71) van die Klein Akker-plakkerskamp in Kraaifontein. Vir meer as tien jaar woon mense hier op ’n kleinhoewe sonder water of elektrisiteit. Nimmerhout vertel sy het in 2000 daar in-
getrek en sewe maande later is hul water en elektrisiteit afgesny. Sy sê hulle het destyds toestemming van die eienaar gekry om daar te woon solank hulle betaal. “Van die mense het aan die begin die R450 betaal, maar het besluit hulle gaan ophou aangesien die water nie skoon was nie.” Sedertdien bly almal sonder water en elektrisiteit, en waardeer hulle dit as mense Son-
The best
dae kom sop of kos uitdeel. Sondag is die gemeenskap weer besoek deur ’n groep skoonheidskompetisiewenners van Kraaifontein en Brackenfell, as deel van hul gemeenskapsuitreikprogram. Daar is sop en brood uitgedeel aan almal, kombersies aan die jong kinders en bokse met babagoedjies aan die mammas. Maar Nimmerhout sê sy wil nie hê mense moet dink hulle is verleë nie. “Ons het me-
kaar, ons is gesond en het geloof dat dinge sal uitwerk.” Sy meen dis ’n baie goeie gebaar en dis ’n warm koppie sop wat sommige glad nie sou gehad het nie. Daar word elke Sondag aan die groep mense kos gegee, en daar is gelukkig elke keer ’n ander groep mense wat bereid is om ietsie te bring. Selfs die honde het kos gekry. V Nog foto’s op bl.8.
es area are now open! Exciting kiddies
FISHING SPOT THIS WINTER
Bring this voucher in-store and receive your choice of any 1 of these featured offers to enjoy with your main meal. TINY TREATS OCEAN BASKET GLENGARRY 021 981 8948 Restaurant 2, Glengarry Shopping Centre De Bron Road, Vredekloof
CAPPUCCINO/ FILTER COFFEE
1 Voucher per 2 customers having a main meal each. Only valid at Ocean Basket Glengarry. While stocks last. Terms & Conditions apply.
CALAMARI STRIPS