BRACKENFELL
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing
• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.
Clai Cl aim m yo your ur
20% D IS CO
OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply
15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za
X1TM8N2D-AL140617
Woensdag, 14 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Stormskade aan gebou herstel Werkers was teen Maandag besig met herstelwerk aan die dak van die Shopritegroep se nuwe Cilmoreverspreidingsentrum in Brackenfell. Verlede week se storm het groot skade aan die gebou aangerig. Berig op bladsy 3. FOTO: DESIRÉE RORKE
KASTEELBESOEK: OUERS EN KINDERS BELEEF NAGMERRIE IN ONDERGRONDSE TONNELS
Vloed amper fataal NIELEN DE KLERK @nielendk
’n
Kaapse ma het geweet dat as sy haar seuntjie se hand los, hy in die ondergrondse tonnels sou verdrink. “Dit was verskriklik. Ek het nie gedink ons sal uit die tonnels kom nie,” het Elizma de Jager vertel nadat sy en ’n groep vriende en hul kinders Saterdagoggend 10 Junie ’n vreesaanjaende fratsvloed oorleef het.
“Jy is ondergronds vasgekeer met water wat om jou styg. En die mense spoel weg. En jy’s onder die grond en jy’t hierdie kindjie wat jy moet probeer red.” Elizma en haar sewejarige seun, Xander, het as deel van ’n maat se verjaarsdagvieringe ’n ondergrondse toer van die tonnels onder Kaapstad by die Kasteel de Goede Hoop onderneem. Die ses seuns – Xander, Janco Beukes, Jan-Willem van Schalkwyk, Janco van
The best
Rensburg, Ewald Louw en Nicolas van Wyk – is almal in graad 1 aan die Laerskool Eversdal. Hulle is vergesel deur ses ouers – Elizma en Jackie Beukes, Ewald en Alida van Schalkwyk, Du Pré Louw en Rona van Wyk. Almal woon in die Durbanville- en Bellville-areas. Ongeveer 13 ander mense, van wie die meeste toeriste was, het ook die toer meegemaak.
Die tonnels dateer uit die sewentiende eeu en is glo gebruik om water vanaf Tafelberg en omliggende areas aan die Kompanjie-tuine te verskaf. Volgens Elizma sou hulle as deel van hul toerpakket eers die kasteel besoek, maar toe dit begin reën, het hul toerleier gesê hulle gaan eerder eers die tonnels besoek. Die watervlak het egter gou al hoër gestyg en die stroom het al sterker geword. V Na bladsy 2.
es area are now open! Exciting kiddies
FISHING SPOT THIS WINTER
Bring this voucher in-store and receive your choice of any 1 of these featured offers to enjoy with your main meal. TINY TREATS OCEAN BASKET GLENGARRY 021 981 8948 Restaurant 2, Glengarry Shopping Centre De Bron Road, Vredekloof
CAPPUCCINO/ FILTER COFFEE
1 Voucher per 2 customers having a main meal each. Only valid at Ocean Basket Glengarry. While stocks last. Terms & Conditions apply.
CALAMARI STRIPS