BRACKENFELL
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
DISCOUNT AVAILABLE ON SELECTED MODELS
Bellville | Tel: (021) 949 -2900 www.earinstitute.co.za Woensdag, 21 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
‘Mustang Sallys?’ Die Brackenfellvriendinne (van links) Marinei du Preez, Karmi van Wyk, Leané Kleynhans en Esmari Steyn sê vinnige motors laat hul harte vinniger klop. Hier bewonder hulle ’n Ford Mustang by die Wieleskou, wat die afgelope naweek by CapeGatewinkelsentrum plaasgevind het. Nog foto’s op bladsy 4. FOTO: CARINA ROUX
BUURTWAG VIND LYK: OOGGETUIES SÊ HY WAS ROWER, WAT MET EIE MES DOODGESTEEK IS
Hawelose vermoor DESIRÉE RORKE @dezzierorke
T
wee mans is verlede week in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n 30-jarige hawelose man in Bracken-
fell. Ooggetuies het beweer dat die vermoorde die twee verdagtes, wat ook haweloses is, probeer beroof het met ’n mes, maar toe met sy eie mes doodgesteek is. Die Brackenfell-polisie kon egter nie die
Convert Unwanted/Broken Jewellery into CASH
bewerings bevestig nie. Die man se liggaam is om 17:25 op Woensdag 14 Junie op die hoek van Jakarandastraat en Bottelarypad deur lede van die Proteahoogte-buurtwag gevind. Buurtwaglede het onmiddelik die polisie gekontak, wat dadelik reageer het. “Die Brackenfell-polisie wat reeds in die omgewing was, was binne minute op die toneel en kon dus vinnig met die hulp van ooggetuies vasstel dat die oortreders nog in die omgewing van die moordtoneel was,” sê
GOLD
WE BUY Ÿ
Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ
Unwanted/Broken Gold Jewellery SA Coins Diamonds Medals/Medallions Krugerrands
Shop 21, Fairbridge Mall Old Paarl Rd, Brackenfell
FIND US
kapt. Erica Crous, polisiewoordvoerder van Brackenfell. Ná ’n kort soektog is albei die hawelose mans, onderskeidelik 26 en 31, in die Brackenfell-omgewing aangekeer en aangekla vir moord. Ooggetuies het later vertel dat een van die verdagtes die vermoorde se mes by hom afgevat en hom daarmee gesteek het. Die polisie het bevestig dat die oorledene verskeie steekwonde aan sy bors, rug en bene opgedoen het. “Inligting wat bekom is, dui wel daarop
dat die oorledene in ’n bakleiery met die twee mans betrokke was,” sê Crous. Die verdagtes is by die Brackenfell-polisiekantoor aangehou vir ondervraging en het Maandag in die Bluedowns-landdroshof verskyn. Die mans sal in aanhouding bly tot hul borgaansoek op 26 Junie. Crous het bevestig dat die polisie die borgaansoek sal teenstaan. Intussen duur die ondersoek voort. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie voorval dink by briewe@tygerburger.co.za.
DIAMOND
˅
HERE
MON - FRI: 9am - 5pm, SAT: 9am - 14pm PUBLIC HOLIDAYS - 9am - 12pm CLOSED ON SUNDAYS
021 982 0280 HOW TO FIND US
Ÿ We are one of the Outside Shop’s at FAIRBRIDGE MALL.
Our Shop is next to the Entrance at the Food Court Ÿ
Look on Our Website and Google Maps, for Detailed Directions Ÿ
Email: info@golddiamond.co.za www.golddiamond.co.za