TygerBurger Parow 20170614

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% D IS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1TM8N2D-AL140617

Woensdag, 14 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

New playground A group of children in Ravensmead opted to play on a tree which was damaged and blown over during the stormy weather last week, instead of playing on the play apparatus right next to it. The tree lay on its side on the corners of 5th Avenue and Christians Street right opposite Ravensmead Police Station. PHOTO: ASTRID FEBRUARIE

PAROW­GPF: SOWAT 200 JONGES SE PROFIELE GRATIS OPGESTEL

Kinders veilig gehou

AVRIL FILLIES

S

owat 200 kinders van alle ouderdomsgroepe se besonderhede is op Saterdag 10 Junie op vorms ingevul as deel van die bewusmakingsveldtog van die Parow-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) om kinders veilig te hou. “Junie is Jeugmaand en ons as die GPF het besluit om in oorleg met die Pink Ladies-organisasie elke kind wat ons stalletjie by winkelsentrums besoek, se profiel gratis saam te stel. Geen ouer kan meer afsydig staan

teenoor weerlose kinders wat vermis, verkrag of vermoor word deur mense wat intiem aan hulle bekend is nie. Die media en Jan Publiek sukkel nog steeds om die wrede dood van Courtney Peters van Elsiesrivier te verwerk en die uitreik na die gemeenskappe om hul kind se besonderhede op ’n vorm in te vul, is ons bydrae om te help dat ons kinders veilig is,” het Roger Cannon, voorsitter van die Parow-GPF, gesê. Die vorms is deur die Pink Ladies-organisasie verskaf en ouers in besit van so ’n vorm, kan dit dan net aan die polisie oorhan-

Faull’s APTEEK PHARMACY

169 Voortrekker Road, Parow TEL: PHARMACY 021 939 2120/ 021 939 6481/ 021 939 2170 FAX 021 939 2120 E-MAIL: faullsphy@icon.co.za

dig om die kind uit te ken, indien hulle in die toekoms vermis sou raak. “Die hoofdoel van ons veldtog is om mense bewus te maak oor hoe om hul kinders veilig te hou. Ons eerste oefenlopie met ons bewusmakingsveldtog het ons op Saterdag 10 Junie by Shoprite Park in Parow van 09:00 tot 12:00 gehou en sowat 200 kinders se besonderhede is op vorms ingevul. Die paar uur per naweek wat ons opoffer om die diens saam met die Pink Ladies-organisasie aan te bied, is min, maar ten minste is dit ’n begin,” het Cannon, gesê. Die kinders is gemeet, ge-

weeg en vingerafdrukke is van elke vinger op die twee handjies gemaak en daarna is die voltooide vorm aan die ouers oorhandig vir veilige bewaring. “Die feit dat die ouers nou in besit is van die vorm, gee aan hulle die gemoedsrus dat indien hul kinders vermis raak, hulle die vorm aan die polisie kan oorhandig, want al die kind se besonderhede is daarop. Die Pink Ladies-organisasie doen hierdie diens gratis en daarom het ons hulle by ons bedrywighede vir Jeugmaand betrek,” het hy gesê. V Na bladsy 2.

FREE DELIVERIES GRATIS AFLEWERING TRADING HOURS Mon – Fri 8:30 am – 6:00 pm

Sat 8:30 am – 2 pm Sundays CLOSED X1TM5Q45-AL140617


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Parow 20170614 by Tygerburger Newspaper - Issuu