TygerBurger Parow 20170621

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

DISCOUNT AVAILABLE ON SELECTED MODELS

Bellville | Tel: (021) 949 -2900 www.earinstitute.co.za Woensdag, 21 Junie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

UPCYCLE­PROJEK: PRODUKTE MET VERSTRYKTE VERVALDATUMS AANGEWEND BY SKUILINGS

‘Ou kos’ nou só benut AVRIL FILLIES

K

osprodukte van restaurante en winkelsentrums met vervaldatums wat reeds verstryk het, sal voortaan nie meer op stortingsterreine gestort word nie, maar gebruik word om voedsame kos vir nagskuilings in Parow en Kraaifontein en die Mould Empower Serve-organisasie (MES) in Bellville te berei. Kelly Gowar van die Upcycle-projek in Kaapstad werk nou saam met die provinsiale regering, verskeie restaurante, supermarkte en ’n Italiaanse sjef om voedsame kos te berei vir die straatmense uit die kos met vervaldatums wat reeds verstryk het. “Die Groter Tygerberg-vennootskap (GTV) het onlangs ’n skoonmaakveldtog in Parow rondom die Avondale-spoorwegstasie gehou. Ek het van die kospakke wat van stortingsterreine in die Tygerberg kom, saamgeneem en aan die deelnemers aan die veldtog gewys dat die kos nog bruikbaar is, hoewel die vervaldatums verstryk het,” het Gowar gesê. “Meer as 30% van die wêreld se kos word daagliks op dié manier weggegooi en ons voel dat die kos beter benut kan word as om dit te stort. Met die hoë werkloosheidsyfer in ons land, kan talle mense, veral die straatmense, by hierdie kospakke baatvind,” het sy gesê. ’n Groep entrepreneurs het derhalwe besluit om die kos voortaan by die winkelsentrums en restaurante af te haal om dit vir die nagskuilings en MES te berei. Pleks dat die restaurante en winkels hul daaglikse oorskietprodukte op stortingsterreine gaan weggooi, sal die entrepreneurs die produkte nou gebruik om leë mae te voed. Volgens Monique Muller, woordvoerder van die (GTV), is Gowar se Upcycle-projek een van die uitvloeisels van hul veldtog in Parow. “Altesame 75 gemeenskapslede van Parow het aan die veldtog deelgeneem om Avondale-spoorwegstasie en omliggende woongebied van rommel te bevry. “Die gemeenskap van Parow is met dié veldtog gewys hoeveel afval in hul woonbuurte gestort word. V Na bladsy 2.

Hier kan van die voltooide eko­bakstene gesien word – gemaak van plastiekbottels, sjokolade­ en skyfiespapiere.

MIDYEAR SPECIALS (NOW OR NEVER)

HILITE WHOLESALE WAREHOUSE NOBEL PARK CENTRE OLD PAARL ROAD BELLVILLE FREE CURTAIN MAKE FOR THE MONTH OF JUNE TEL: 0219490496

www.hilitecurtaining.co.za

SLOT TOPS, REGIS TAPE AND KIRSCH TAPE (TERMS & CONDITIONS APPLY)

DIRECT IMPORTERS & EXPORTERS

WAS R59 NOW

ed Sheet t t i F 99 ! a z n a n o B R29 p/mt

TERYLENE CURTAINS

BLANKETS

R10

00

NOW

p/mt

R89

99

FROM ONLY

TRADERS, DECORATORS, CURTAIN SHOPS & THE PUBLIC ALL WELCOME

Terms & Conditions Apply

PRINTED POLAR FLEECE

DOUBLE SHEET SET: 1 FITTED, 1 FLAT, 2 P/ CASES

R99 99 R69 99 /set

DOUBLE DORMA COTTON RICH

PRINTED FLANNEL POLISHED WINTER PORCELAIN SHEETING TILES 60 X 60 240cm wide

hilitecurtaining@gmail.com

R59

99 p/mt

Ivory White High Spec

R99

99 p/m²

TOILET SETS

R75

00

FROM

/set

PRINTED LYCRA

R16

99 p/mt

X1TMUWVM-AL210617


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.