TygerBurger Parow 20170705

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

HEARING AIDS MICHAEL FOURIE B. Pharm Dip.HAA

HEARING TESTS

HEARING AIDS

If you are interested sms ‘HEAR’ to 34007

Contracted into Medical Aids DURBANVILLE: Mediplein Medical Centre HEARING CARE CENTRE BRACKENFELL:Medicross Medical Centre, c/o Brackenfell Boulevard & Nina Str. BELLVILLE: Oakmed Centre behind Mkem PAROW: Medicross Medical Centre, McIntyre Road

Ons groot voorraad produkte is nou nog verder uitgebrei met • Nokaste (camshafts) • Turbo-aanjaers

By appointmet only

Call Toll-free 0860666660 or 083 272 3112

TROTSE DIENS

Taurusstraat 10, Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za

X1TP34V1-AL050717

Woensdag, 5 Julie 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

BELASTINGVERENIGING: WIL KOMMUNIKASIE VERBETER

Databasis is nou die doelwit AVRIL FILLIES

meenskap te beskerm. “Ons woon munisipale vergaderings by en Databasis waarin al die besonderhe- gee terugvoer aan die gemeenskap deur midde van elke huishouding in Parow- del van openbare vergaderings. Ons wil verNoord aangeteken is, is die eerste seker dat Parow-Noord ’n skoon en veilige doelwit van die Parow-Noord-belastingbeta- plek vir alle inwoners is, om te geniet en as lersvereniging – net sodat hulle beter met hul huis te beskou,” het Marais gesê. mekaar kan kommunikeer. Tot op hede is drie LPR-kameras deur Die belastingbetalersvereniging is in Ok- Zonewatch teen R200 000 geborg, asook ’n patober verlede jaar gestig en tot op hede het trollie-voertuig wat Maandae tot Vrydae van hulle hul eerste gemeenskapsmark in Junie 06:00 tot 18:00 die gebied patrolleer. Hulle is gehou en is druk besig om lisensieherken- ook verantwoordelik vir die monitering en ningskameras (LPR) in die gebied op te rig. instandhouding van die kameras. Dít is hoe Ashley Marais, “Die vereniging het ook voorsitter van die verenidaarin geslaag dat die muniging, hul projekte vir die jaar sipale raad gereeld na ons be‘Die vereniging het hoeftes omsien. Die algehele beskryf. “Parow-Noord staan ook gevoel in die gemeenskap is bekend as die “klein juweel ook daarin geslaag ’n samehorigheidsgevoel en van die Kaap” en is wes van daar is ’n gees van ubuntu.” McIntyrestraat geleë. Ons dat die munisipale Volgens hom is daar baie databasis sal binnekort afgeuitdagings in die gemeenraad gereeld na handel wees, want met die skap en almal neem eienaartriestige weer wat ons tot onskap van die woonbuurt. ons behoeftes langs ervaar het, het dit ons “Ons het twee pensioenaomsien’ planne bietjie in die wiele gerisse wat daagliks die omheiry. Ons het ook ’n goeie verning om die woonbuurt pahouding met ons plaaslike munisipaliteit, trolleer en indien die heining oornag beskawat ons probleme binne ’n kort tyd oplos. dig is, doen hulle sommer self die “Wanneer een van die inwoners ’n klagte herstelwerk. Ons het gereeld skoonmaakby die munisipaliteit ingedien het, stuur veldtogte en maak die park by die ingang of hulle die verwysingsnommer na die belas- enige oop stuk veld na die woonbuurt skoon. tingbetalersvereniging en ons maak seker Sulke veldtogte help ook dat die inwoners dat die klagte opgevolg en opgelos word,” het mekaar beter leer ken,” het Marais gesê. hy bygevoeg. Daar is goeie samewerking tussen die verDie visie van die vereniging is om die be- eniging, die Parow-polisie, Leonore van der lange van die gebied te bemark en om die be- Walt, die plaaslike raadslid, die gemeenlangstelling in die woongebied en beplande skapspolisiëringsforum onder leierskap van ontwikkeling in die area te beskerm. Dit Roger Cannon, en wetstoepassing. word alles gedoen om die belange van die geV Na bladsy 2.

’n

Ewe sedig by ‘sy bruidegom’ Inwoners van Huis Uitsig het nie net die viering van die 40ste bestaansjaar van Huis Uitsig in Parow­Noord met koek en tee gevier nie, maar ook konsert gehou! Twee inwoners het hul eie toneelstukke geskryf en ook die hoofrolle daarin gespeel en dit vir die inwoners opgevoer. Links lyk Chris Anderson (bruid) baie sedig vir sy troue, terwyl Dricky van Wyk (bruidegom) nie kan wag om die knoop deur te haak nie. Dit kom uit ’n toneel in die toneelstuk Die omgekeerde huwelik. Lees meer oor die toneelstukke op bl. 4.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.