Vat die pad Hit the road
“
Travel makes one modest. You see what a tiny place you occupy in the world. – Gustav Flaubert Vat die pad/Hit the road, ’n reisbylaag met ’n enorme drukoplaag van 60 000, word ingevoeg in verskeie publikasies van Media 24 se Sentrale Plaaslike Koerante (SPK), waaronder Vrystaat Nuus/News, Bloemnuus, Noordkaap, Vista, Kroonnuus en Kalahari Bulletin. Kom geniet die reis saam met ons.