0 5 7 3 5
PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
Restaurant Restaurant
Accommodation Accommodation
Our Full Buffet book in Advance
2 Wednesday Dinner – Sunday Lunch 5 Special Adults – U/10 No charge U/3 4 Every other day Special Menu include Pizza R59.00 per meal 3 0 We thank you for all your support
R79.00
R30.00 –
0 8 4 5 0 3
7 6 4 8
NEWNEW-VI041018
0 057-357-1304
Donderdag 4 Oktober 2018
www.vistanews.co.za
‘Weerlose’ dood Mike van Rooyen
Alice Maree
) Die staat het Donderdag te kenne gegee dat hy oorweeg om teen die vryspraak van Mokati op aanklag van moord te appelleer. Regter Mathebula het in sy uitspraak gesê alles in ag
genome is dit duidelik dat Mokati nie kon voorsien het dat sy optrede tot Maree se dood kon lei nie. Daarby het die staat ook nie die verband tussen Mokati se optrede en haar dood bewys nie. Mokati moes die
Bejaarde vermis Alet van der Walt
Verkragter kry 20 j. tronkstraf ná aanval, diefstal Die verkragter van ’n ontvangsdame in ’n prokureurskantoor in Theunissen is Donderdag (27/09) in die hooggeregshof in Bloemfontein tot altesaam 20 jaar tronkstraf gevonnis. Johannes Mokati (22) het een van die weerloses van die gemeenskap helder oordag in haar werksplek aangeval waar sy veilig moes voel, het regter Abe Mathebula gesê voordat hy die man gevonnis het. Nadat hy Alice Maree (21) verkrag het, het hy haar verder verneder deur haar skootrekenaar en tablet te vat voordat hy die middag van 9 Februarie verlede jaar uit die kantoor van Hewetson-prokureurs is. Regter Mathebula het Mokati tot tien jaar tronkstraf op aanklag van verkragting en 15 jaar op aanklag van roof met verswarende omstandighede gevonnis. Hy sal dié vonnisse só samelopend uitdien dat hy prakties gesproke tot 20 jaar agter tralies gevonnis is. Regter Mathebula het gesê dit is verswarend dat Mokati ’n hulpelose vrou aangeval en met ’n mes gedreig het. Hy vind dit moeilik om uit die getuienis af te lei dat Mokati werklik berou oor sy dade toon. Maree is twee weke ná die verkragting aan bloeding op die brein dood nadat haar toestand in dié tyd erg verswak het.
Gratis
voordeel van die twyfel kry. Adv. Johan de Nysschen het vroeër namens die staat betoog as Mokati Maree nie verkrag het nie, het sy vandag nog gelewe. Adv. Pieter Nel het vir Mokati opgetree.
Dit was Maandag (01/10) reeds ’n week sedert Karl Reich (82) van Welkom spoorloos uit sy huis verdwyn het. Hy word sedert 24 September vermis. Karl Reich se familie maak Reich (82) intussen van sosiale media en organisasies soos Pink Ladies gebruik om hom te probeer opspoor. Belinda Ferreira, sy dogter, skryf op die Facebook-blad Karl Reich Missing dat sy oorweeg om ’n private speurder te kry om na hom te help soek. Ferreira skryf: “Ek wil hê dat hy warm is, hy kry so vinnig koud. Hy is altyd honger en is weggevat voordat hy ontbyt kon eet. Sy pot hawermoutpap was nie op die stoof nie, daar was nie enige teken van ’n pot nie. Sy ete vir die dag is uitgehaal en net so gelos. Hy is ’n vegetariër, hy hou nie eens daarvan om diere dood te maak nie.” Haar pa se wasgoed was in die wasmasjien gesit en daar was ’n inkopielys. Reich het al sy huis- en tuinwerk self gedoen, sê sy familie. Reich het altyd sy hoed gedra en Ferreira sê in haar Facebook-plasing sy het nie gekyk of sy hoed in die huis is. Sy weet nie of hy die hoed gevat het en of hy sonder dit ontvoer is nie. Volgens inligting van die bank het iemand drie keer probeer om op die dag waarop Reich verdwyn het, met sy bankkaart geld in Johannesburg te onttrek. Ferreira sê sy wonder as Reich as ontvoer, en nie as vermis nie, aangemeld is, of daar meer hulp van die bank sou wees en of die polisie dalk meer lede beskikbaar sou stel om na haar pa te soek. Sy voertuie, ’n wit Kia Cerato, FDC 861 FS, en ’n goudkleurige Honda Civic, DSS 377 FS, is ook weg. Die voertuie is op kringtelevisie gesien waar dit verlede Maandag agter mekaar in Welkom gery het. Enigiemand met inligting kan ao. Tilla Hamman by 083- 611-7669 of 057-391-6292 bel.
Golden Orange & Manny's KOO BAKED BEANS 410G
SPECIALS VALID FROM 4 OCTOBER UNTIL 10 OCTOBER 2018. TRANSEM MILK 2LTR
SUPER WHITE 10KG
FARM FOODS CAKE FLOUR 10KG
39
.99
69
.99
COUNTRY RANGE BRAAI PACK 800G
27
.99
FARMSTYLE BOEREWORS
69
.99 /KG
19.99 5.99
ECOMO MIXED PORTIONS 2KG
54
BULL BRAND 300G
69
.99 /KG
CHICKEN LEG QUARTERS 3KG
99
.99
19
.99
HARCOS 2,5 DOZEN MEDIUM EGGS
.99
STEWING BEEF
SELECT RICE 2KG
FUSION 1LTR
14
.99
PORK BULK PACK 2KG
99.99
39.99
8.99
DETTOL ALL PURPOSE 750ML
179 Power Road Tel: 057 396 5695 Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 057 352 1240
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
16
.99
18
ECONO OIL 2LTR
27
.99
STA-SOFT 2LTR
SUNLIGHT WASHING POWDER 2KG
29.99 37.99
WINDHOEK DRAUGHTCANS 6X440ML
67.99
THREE SHIPS 750ML
COKE 2LTR
.99
59
139
.99
.99
19.99
NOLA MAYONNAISE 750G
BERNINI ASST FLAVOURS NRB 6X275ML
KLIPDRIFT EXPORT 750ML
139.99
CASTLE LITE CANS 6X500ML
4TH STREET 3LTR
67.99
84
.99
HUNTERS DRY/ GOLD NRB 6X340ML
64.99
BERNINI ASST FLAVOURS NRB 6X440ML
92.99
NEWNEW-VI041018
X1UXPHHH-VI041018