Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
NOW OPEN V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
DONDERDAG 1 AUGUSTUS 2013
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Gesin verloor alles Molly Green
TOE sy die deur van haar sinkhuisie oopmaak, was daar ’n vlammehel. “Dit het gevoel of ek mal gaan word. Ek het geskreeu en gegil en ek het geweet ek moet my kleinkinders red,” sê Sophie Thys wie se sinkhuis verlede Vrydag in Kuthloanong afgebrand het. Die gesin het alles verloor. Hulle het nie eens klere gehad om aan te trek nie. Maar die ergste van alles is die dood van Sophie se seun, Januarie (36). Hy het ernstige brandwonde opgedoen en is Sondag in die intensiewesorgeenheid van die Pelonomihospitaal in Bloemfontein dood. Hy is aanvanklik in die Bonganihospitaal in Welkom opgeneem van waar hy na Bloemfontein oorgeplaas is. Sophie sê die brand het in haar seun se kamer uitgebreek. “Dit is onverklaarbaar. Hy het nie eens ’n kers, paraffien of vuurhoutjies in sy kamer gehad nie. Januarie het vroeër die aand patrolliediens saam met lede van die polisie gedoen. Hy was lid van die buurtwag. Dit is die tweede kind wat Sophie in minder as ’n jaar aan die dood afgestaan het. Haar dogter Lobisa (25) is in September 2012 dood. Begrafnisreëlings moet vir Januarie getref word en sy liggaam moet van Bloemfontein na Odendaalsrus gebring word. Hoe Sophie vir die begrafnis gaan betaal, is duister. Sophie en haar kleinkinders sal nou van voor af moet begin om ’n huisie te bou en meubels, breekgoed, ’n stofie, beddegoed en ander gebruiksware aan te skaf. Hulle bly op die oomblik by familie in Bedelia, Welkom. As daar mense is wat skenkings kan doen, sal dit gewaardeer word. Enigiets is welkom. Mpho is in die Hoërskool Eldorette op Odendaalsrus. Sy sal onder meer dringend skoolklere en -skoene moet kry. Om weer ’n huis te kan bou word onder meer sinkplate, ysterpale en hout benodig. Die adres waar die sinkhuis gestaan het, is 2906 K5, Kuthloanong. Sophie kan by 079-963-0508 gekontak word.
STUKKENDE verfrommelde sinkplaat. Niks kon gered word nie.
Three burnt to death this winter Refilwe Mochoari
ago Papi Khoanyane (39) from Phokeng Village in Thabong also died when his shack burnt down to the ground. The police are investigating cases of arson in all three of these incidents as the cause to the fires is still unknown. According to the latest crime statistics from the South African Police Service, ten cases of arson were recorded last year in Welkom which went down to 13 in 2011. In Thabong 28 were recorded last year from 13 in 2011 and two were recorded in Allanridge from only 1 in 2011.
THE winter up to now have brought three deaths in the Goldfields area with people burning to death in their houses while sleeping. On Sunday morning January Thys (36) of Kutloanong in Odendaalsrus died in a Bloemfontein hospital after his family’s shack had burnt down leaving the whole family destitute. On Friday Lettie O’Neil (68) and her two cats from Allanridge burnt to death while flames consumed her house and two weeks
SOPHIE THYS en haar drie kleinkinders wat sy versorg. Van links is Mpho (15), Oratilwe (4) en Liesego (6). Foto’s: Molly Green
irnoff Sm&
Royco Soup 55g
KOO Baked Beans 410g
Excella Cooking Oil Valid from 25th July until 8th August 2013 or while stocks last. 2Ltr Super White Starsave Cake Flour 10kg Maize Meal 10kg
Econo Sugar 10kg
599
Ellis Brown 1kg
2
1kg OMO
99
Country Range IQF 2kg
Danone Yogurt 6x100g
5899 3599 55
7299 2499 2999
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
899
JUNKY
2299 PROMOTION Single R21 Double R28 Lots of Prizes to be WON!
3199
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
Lucky Star Pilchards 400g
1299
Carat Colour Clarity 0.23 M VS1 0.35 K VS2 0.41 L SI1 0.74 P VVS2 1.01 Q VS1
SAT, 31 AUG - IGO's BIRTHDAY BASH
IGO
Normal Price
R 3 R 8 R 9 R26 R47
110.00 340.00 118.00 531.00 306.00
083 688 1189
Cash Price
R 2 R 7 R 7 R22 R40
644.00 089.00 751.00 500.00 210.00