Die Goudveld se keuse sedert
1971
since
The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
DONDERDAG 2 OKTOBER 2014
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
Elizora die blinkste ster
Hof eis antwoord Mike van Rooyen DIE munisipale bestuurder van die Matjhabeng-munisipaliteit moet nou in die Vrystaatse hooggeregshof kom verduidelik hoekom hy nie aan minagting van die hof skuldig bevind moet word nie. Die munisipale bestuurder van dié Goudveldse munisipaliteit is gelas om op 6 November in die hof in Bloemfontein te wees wanneer sy verduideliking oor hoekom sy munisipaliteit ’n hofbevel oor die betalinggeskil met Eskom verontagsaam het, voor die hof sal dien. Die munisipaliteit is deur regter Albert Kruger gelas om sy agterstallige skuld van byna R372 miljoen aan Eskom van Junie verlede jaar tot Julie vanjaar te betaal. Die waarnemende munisipale bestuurder, adv. Mothusi Lepheane, moet ook verduidelik hoekom die munisipaliteit nie sy lopende rekening vir elektrisiteit betaal het nie, soos op 31 Julie beveel is. Van die R56 miljoen wat in Julie aan Eskom daarvoor betaal moes word, is net R20 miljoen betaal. Hy moet ook verduidelik wat die munisipaliteit gedoen het om sy probleme, soos uitgestippel in twee verslae in sy besit, op te los. Uit ’n hofverklaring van Lona Manzana van Eskom blyk dit die munisipaliteit het hom nie veel aan die hofbevel van 31 Julie gesteur het nie. Inligting wat aan Eskom gegee moes word, is onvolledig en laat gegee. In die eerste onderhandelings met Eskom, soos die hof beveel het, kon geen dispute opgelos word nie en het die munisipaliteit met nuwe dispute na vore gekom om die aandag af te trek van die sake wat bespreek moes
Al wat ’n prys is, pronk agter haar naam Marti Will WELKOM se eie glansende diskodans-ster het dié week die wêreld aan haar voete wanneer sy aan die IDO Disko-dans-wêreldkampioenskap in Turin, Italië, deelneem. Elizora Rossouw (14) verteenwoordig Suid-Afrika in die ouderdomsgroep vir 12 tot 15 jaar en gaan in haar kategorie teen meer as 100 dansers om die gesogte wêreldtitel meeding. In 2012, toe sy net 12 jaar oud was, was sy 15de in die wêreld in haar danskategorie gekom. “Om vir die wêreld-kampoenskapsbyeenkoms te kwalifiseer moes Elizora reeds verlede jaar punte bymekaarmaak,” sê haar trotse ma, Natasha. Vanjaar het dié dans-ster reeds haar spoor in Suid-Afrika gelaat toe sy al agt haar afdelings op die Vrystaatse danskampioenskapsbyeenkoms in die ouderdomsgroep 14 en 15 jaar gewen het. Sy is toe as algehele wenner van die kampioenskap aangewys. “Dit was vir my ’n absoluut asemrowende oomblik toe ek besef sy het skoonskip gemaak,” sê Natasha. Elizora dans al vandat sy sewe jaar oud is. Sy is ’n leerling aan die Marlene School of Dancing in Welkom. Sy het al 11 dansstyle bemeester. Elizora is die dogter van Markus en Natasha Rossouw van Welkom.
HAAR laaste sprong in haar agtste dans het vanjaar aan Elizora Rossouw (14) haar agtste oorwinning op die Vrystaatse danskampioenskapsby eenkoms verseker. Met agt titels agter haar naam is sy ook as die algehe le wenner op dié kampioenskapsbyeenkoms aangewys. Foto: Verskaf
THIS week the Supreme Court in Bloemfontein granted the motion by the DA whereby it is seeking an order to have the electricity prices charged by the municipali-
ty to the consumer declared unlawful and void ab initio. The municipality now has until 16 October to reply in writing or they must file an opposing
GRATIS
ADV. MOTHUSI LEPHEANE word, sê Manzana. Op ’n tweede vergadering met die munisipaliteit het eindelik inligting oor die munisipaliteit se geldsake na vore gekom en dit was duidelik dat hy ’n probleem met sy tariewe vir elektrisiteit en skuldinvordering het. Sy sê dit was ook duidelik uit die inligting dat die dispute van die munisipaliteit net taktiek is om betalings aan Eskom te vertraag. Adv. Ntu Moloto het in opdrag van Nico Botha en Jacyn Mitchley en van Phatshoane Henney-prokureurs vir Eskom opgetree. Adv. Mike Louw het in opdrag van Thabo Malgas van Maroka-prokureurs vir Matjhabeng opgetree. ) ’n Vorige hofbevel, wat Eskom verbied om Matjhabeng se elektrisiteitstoevoer af te sny, is in die bevel van 31 Julie opgehef en kan Eskom dit doen nadat hy die nodige prosedure gevolg het. Welkom, Riebeeckstad, Bronville, Virginia, Odendaalsrus, Hennenman, Ventersburg en Allanridge val almal onder dié munisipaliteit.
Electricity prices: Motion granted by Supreme Court affidavit within 15 days after the 16 October deadline. ) Stella Cloete of the Matjhabeng Ratepayers Association says residents who have declared a
dispute with the municipality concerning the illegal tariff increase, need only fill in the dispute form once. Residents must, however, pay
the water, refuse, sewage and property tax part of the account. Only the electricity is in dispute, says Cloete.
IGO
083 688 1189
Open Thurs, Friday & Sat.
THURS WITH KARAOKE KARAOKE KLEINBOET FERDI FRI & SAT 3 x DJ'S
Lots of specials @ the bar!
I Go, You Go, We All Go To Igo!
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
DIAMOND EARRINGS 2x 2x 2x 2x 2x
0.14 0.26 0.30 0.49 0.77
9ct White Gold 9ct White Gold 18ct White Gold 18ct White Gold 18ct White Gold
CASH PRICE
R 2 423.00 R 4 410.00 R 5 601.00 R10 149.00 R21 380.00
ACCOUNT PRICE
R 2 R 5 R 6 R11 R25
852.00 190.00 590.00 940.00 153.00