Vista news 05 09 2013

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 5 SEPTEMBER 2013

3

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

4

GRATIS

29

32

Liberty ‘nie gevaarlik’

Ingenieurs ondersoek struktuur Molly Green LUIDENS ’n verslag van raadgewende siviele en strukturele ingenieurs kon die krake in die Liberty-sentrum in Welkom nie deur ’n aardskudding veroorsaak gewees het nie. Die ondersoekspan kon nie krake in die struktuur sien nie. “Ons kan bevestig dat die gebou nie gevaarlik is nie. Die struktuur is in ’n goeie toestand. “Die afronding van die gebou, bo- en ondergronds, kan kosmeties opgeknap word. Dit is nie nodig om die struktuur van die kompleks te versterk nie,” sê Mostert, Van den Berg en De Leeuw, raadgewende siviele en strukturele ingenieurs van Bloemfontein. Vista het verlede week berig en met foto’s geïllustreer dat

DESIGN SIGNAGE GLASS

BATTERIES

onder meer talle pilare op die parkeerterrein van die Liberty-sentrum erg gekraak is. Die vloeroppervlak is gekraak en laste in die beton trek oop. Die winkels op die boonste vlak kan deur sommige van die krake gesien word. Trevor Hattingh, ’n bekommerde sakeman, het talle foto’s aan Vista gestuur. ’n Skudding wat die stad op 8 Julie getref het, het net 1,4 op die Richter-skaal gemeet. Volgens die Seismologiese Instituut moet ’n lesing van minstens 3,5 op die Richterskaal registreer voordat dit enige noemenswaardige uitwerking kan hê. Matthew Osterloh, besturende direkteur van die Centro Property Group, sê die krake in die gebou is by die versekeraars aangemeld. “ ’n Professionele span stel

ondersoek in. “Die krake word daagliks gemonitor en het nog nie versleg nie. “Ons is nie bewus van enige klagtes van huurders nie. Ons weet ook nie van iemand wat onveilig in die gebou voel nie.” Die raadgewende ingenieurs sê die beweging aan die struktuur hou verband met die beweging van hegstukke (joints). “Indien ’n aardskudding enige skade aan die struktuur veroorsaak het, sou ons verwag het dat die muur bokant die vloeroppervlakte beskadig sou wees. Dit is nie die geval nie. “Die mure trek net oop waar dit aan die vloer verbind is. “Die beweging is termies (thermal) en is deel van normale beweging.”

’n SPAN professionele ingenieurs het die Liberty­sentrum in Welkom besoek en sê in ’n verslag dié krake is nie deur ’n aardskudding veroorsaak nie en is nie gevaar­ lik nie. Dit kan kosmeties herstel word.

IGO

WINDSCREENS

083 688 1189

Double Russian Bear Vodka & Coke Double Wellington & Coke Double Moby Dick Rum & Coke Double First Watch Double Harriers each

SIGNAGE SUPPLIED & FITTED

R10

o o el R Amstel Castle Black Lab r

r

10

Brutal Fruit R12 Brutal Fruit Slush Puppy R11

8-10 Wed,Thurs,Fri

Shooters-Kandi,Sidekick,Kiss- R6/tot

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

Carat Colour Clarity 0.30 I SI1 0.41 K SI2 0.74 P VVS2 0.80 J VVS2 0.95 L I1

Normal Price

R 7 R 8 R26 R36 R31

070.00 729.00 531.00 289.00 239.00

Cash Price

R 6 R 7 R22 R31 R26

010.00 419.00 500.00 030.00 553.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.