Vista news 06 06 2013

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

Fathers Day Buffet 16 June

The Goldfields' Choice

Wednesday Chinese Buffet

Sunday Buffet

R69,50 Adults u/10 - R20

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

DONDERDAG 6 JUNIE 2013

Adults - R49-95 Children u/10 - R20.00

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Toxic playground

CHILDREN at a well­known pre­school in Welkom were exposed to a serious health risk on Monday. The whole school was drowning in sewerage from a main sewerage pipe that had burst outside the school premises during the weekend.

CHILDREN at the school were locked up in classes the whole day, as their play area was flooded with sewerage. Photos: Refilwe Mochoari

Nog onmin in die laan

Sewende Laan­inwoners glo ná Leeto­besoek geïntimideer Refilwe Mochoari DIT lyk asof die sage oor die nedersetting Sewende Laan op Odendaalsrus ’n wending geneem het met bewerings van inwoners dat een van Harmony Gold se amptenare by die onwettige betreding van die inwoners se eiendom betrokke is. Die bestuurders van die ou Freddies 9-tehuis (Sewende Laan), Danie Stubbe en sy vrou, Almerie, sê ’n verteenwoordiger van die eiendomsafdeling van Harmony het aan hulle toestemming gegee om die nedersetting te bestuur. Henrika Basterfield, beleggerverhoudingsbestuurder van Harmony, sê Harmony is nie bewus van die amptenaar se betrokkenheid nie. “Die inwoners van die ou Freddies 9-tehuis bewoon die gebou onwettig. Die mense wat die plek bestuur, doen dit onwettig.

“Ons het al verskeie briewe gestuur dat die mense die geboue moet ontruim, maar hulle weier,” het Basterfield gesê. In Sewende Laan woon 30 behoeftige wit gesinne. Die meeste van die mense is werkloos. Hulle moet die Stubbe-egpaar R800 per gesin betaal. Indien ’n gesin besoekers het, moet die besoekers ’n ekstra R300 vir die maand betaal. Mmathabo Leeto, uitvoerende burgemeester van die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit, het verlede maand die woonbuurt besoek om kospakkies en komberse uit te deel. Sy het ook aan die inwoners huise voor die einde van die jaar belowe. Leeto sê die omstandighede waarin die gesinne in die nedersetting woon, is onmenslik. Sy sê niemand kan so leef nie en almal wat daar woon, behoort regeringshuise te kry, omdat hulle ook nie kan bekostig om R800 per maand te

betaal nie. Danie sê: “Inwoners is twee jaar gelede deur Harmony uitgesit. Toe sê die Harmony-verteenwoordiger vir my en my vrou ons kan die plek oorneem en dit bestuur. Ons het die mense gehelp sodat hulle woonplek kan hê. “Met die huurgeld wat hulle aan ons betaal, kry elke gesinslid een ete per dag. Ons gebruik ook die geld om die geboue op te knap. Ons het ook ons eie geld gebruik om die geboue reg te maak. Ons weet die plek behoort nie aan ons nie, wel aan Harmony, maar ons kommunikeer met Harmony oor die bestuur van die geboue. Harmony betaal die elektrisiteit en water, maar ons bestuur die plek.” Inwoners van Sewende Laan sê hulle is nie tevrede nie. Hulle sê die Stubbes het elektrisiteitkabels verwyder, omdat hulle hulp van Leeto gekry het.

“Vandat die ANC na ons toe gekom het, is die Stubbes baie kwaad. Hulle intimideer ons elke dag en hulle wil nie vir ons kos gee nie. Ons het nie geweet ons as mense het regte nie. Ons het gedink ons lewe behoort aan die Stubbes, omdat hulle vir ons kos gee al betaal ons aan hulle geld wat ons nie kan bekostig nie. “ ’n Verteenwoordiger van Harmony werk baie gereeld saam met die Stubbes. Hy intimideer ons ook. Hy kry ook ’n bietjie van die huurgeld wat ons betaal. “Die Stubbes maak besigheid met ons lewe. Hulle verkoop die klere wat mense aan ons skenk en hulle sit ons water en krag af wanneer hulle voel dat ons nie die reëls volg nie. “Ons sit al van verlede week af sonder water en ligte, omdat ons nie die maand huurgeld betaal het nie,” het een van die inwoners anoniem aan Vista vertel.

IGO Amstel R10

083 688 1189

Double Wellington & Coke Double Moby Dick Rum & Coke Double Russian Bear Vodka & Coke Double Harriers Double First Watch each

R10

Double Richelieu & Coke R15 Brutal Fruit R12 Brutal Fruit Slush Puppy R11

8-12 Wed,Thurs,Fri

Shooters-Kandi,Sidekick,Kiss- R6/tot

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

Carat Colour Clarity 0.23 M VS1 0.33 M VS1 0.41 K SI2 0.51 K SI1 0.81 J VVS2

Normal Price

R 3 R 6 R 8 R16 R36

110.00 325.00 729.00 024.00 289.00

Cash Price

R 2 R 5 R 7 R13 R31

644.00 299.00 419.00 621.00 030.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.