Vista news 09 04 2015

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet

since

Adults –

Adults –

R49.95 Children – u/10 R20.00

Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika DONDERDAG 9 APRIL 2015

R49.95 Children – u/10 R20.00

Sunday Lunch Full Buffet

The Goldfields' Choice

TEL (057) 357 1304

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM

R39.95 X1PY165D-VI090415

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

‘Inbrekers al slimmer’ Alet van der Walt

INBREKERS raak net al hoe slimmer en die gemeenskap, polisie en sekuriteitsmaatskappye moet hulle gedurig aanpas by misdadigers se vernuftige metodes. So sê Jan Engelbrecht van Shepherd Alarms. Drie vermeende koperdiewe is Dinsdagoggend gevang terwyl hulle besig was om kabels en elektriese skakelaars by ’n leë sakeperseel in Riebeeckstad te steel. Volgens Engelbrecht het sy onderneming ’n wenk ontvang dat verdagte mans by ’n perseel gesien is. Die mans het ’n baie klein opening in ’n beton heining gebreek om toegang tot die perseel te verkry. Een man was reeds besig om van die kabels se plastiekomhulsel te stroop terwyl die ander twee besig was om nog kabels en ander kopergoedere te steel. Die sekuriteitsmaatskappy het die polisie ontbied. Die polisie het ’n vierde verdagte by sy huis gaan soek, maar hy kon daarin slaag om op die vlug te slaan. Volgens Engelbrecht is daar op die oomblik ook ’n geweldige toename in inbrake by geboue in Welkom se industriële gebied. Inbrekers verkry meestal toegang deur geboue se dakke en sak dan met toue af tot in die geboue. Van die dakke is baie hoog, maar dit skrik volgens Engelbrecht nie inbrekers af nie. Gate word in sinkdakke gesny en inbrekers word dikwels met blikskêre en ystersae betrap. Danksy stilalarms word diewe gereeld op heterdaad betrap. Engelbrecht sê dieselfde mans word dikwels meer as een keer gevang en aan die polisie oorhandig. Een so ’n inbreker is onlangs in hegtenis geneem met polisie dokumentasie van die vorige aanklagte nog in sy broeksak. Dit lyk asof die howe nie meer verhoorafwagtende inbrekers toesluit nie, sê Engelbrecht. Van die ander sekuriteitsmaatskappye het aan Vista gesê hulle

DRIE van die vier vermeende koperdiewe is Dinsdag aangekeer toe hulle kabels en ander elektriese goedere in Riebeeckstad gesteel het. Die vierde man het op die vlug geslaan. Foto’s: Verskaf kan nie die toename bevestig nie, maar het weer ondervind dat klippe deur ruite gegooi word en skootrekenaars en ander duur elektroniese goedere dan gegryp word. Diewe weet dikwels dit neem ’n minuut of drie voordat sekuriteitsmaatskappye of die polisie opdaag en gryp dan so vinnig moontlik waardevolle artkels en slaan op die vlug. Inbrekers vlug ook al minder te voet en maak van motors gebruik om vinnig weg te kom, het die bestuurder van een maatskappy aan Vista gesê. ) Die polisie het teen druktyd nog nie op navrae gereageer nie.

DIE gat wat die mans in ’n leë sake­perseel in Rie­ beeckstad se betonmuur gebreek het. Hulle het deur die gat toegang tot die perseel verkry.

KABELS asook ander elektriese onderdele, is deur koperdiewe gebuit. Hier kan gesien word hoe alles uit die verdeelkas gesteel is.

IGO

083 688 1189

8-10Black SPECIALS Label, Castle, Double Russian Bear Vodka & Coke, Double First Watch , Double Harriers

ALL R10 each!

MR & MISS IGO

30 MAY 2015 Get your Entry Form @ the Bar Now!

Hendrik us 083 688 1189 Hendikus 083 688 1189

18 Years on the same premises with the same owner X1PXXQAR-VI090415

JJ PRECON WALLING & STEELWORKS Harmony Way, Virginia

6Ft Beton on Special REPAIRS DONE

SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY

072 803 9101 X1PY703D-VI090415


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.