Die Goudveld se keuse
1971
sedert
Restaurant
since
NOW OPEN V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 10 OKTOBER 2013
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
Geen galas in dié water
GRATIS
Munisipale swembad in ‘haglike toestand’ Molly Green
DIE munisipale swembad in Welkom is grasgroen, vervalle en vrot. Daarby is die kleedkamers en toilette in ’n haglike toestand. Die swembad moes reeds op 1 September sy deure oopgemaak het. Soos die geriewe egter nou lyk, kan geen galas daar aangebied word nie. Alida Calitz van die Welkom-onderwaterklub sê praktiese opleiding moes gestaak word omdat die swembad in ’n “haglike toestand” is. Die klub het 41 lede. “Verlede jaar was dit omtrent sweet om die munisipaliteit sover te kry om die swembad skoon te kry.” Sy sê lede van ’n swemklub moes self apparate aankoop om die swembad skoon te maak. Christo Jansen, ’n sweminstrukteur, sê die eerste groot gala is veronderstel om in November in Welkom plaas te vind. “Soos die swembad nóú lyk, sal die gala na Kroonstad of Sasolburg verskuif moet word. “Dit is tragies, want Welkom is veronderstel om oor van die beste geriewe in die Vrystaat te beskik.” Hy sê van die ouers het al die wegspringblokke reggemaak. “Ek het al briewe aan die burgemeester én die premier van die Vrystaat geskryf, asook aan die afdeling: sport en rekreasie, maar tot dusver was daar geen reaksie nie.” Jansen sê ’n kind het onlangs in
VIESLIK vuil . . .
DIÉ swembad herinner aan die liedjie: Green green grass of home . . . een van die swembaddens vir kleuters geval. ’n Stuk veselglas het in sy been gesteek. “Die kleedkamers is in ’n bedenklike toestand en die toilette werk nie. Daarby is die klubhuis heeltemal vervalle. “Takke van ’n boom wat sowat ’n jaar gelede omgeval het en die beton-omheining beskadig het, is dié
DIE boom wat omgeval het. Die takke is ná ’n jaar eers verwyder.
week eers weggery. “Die hek aan die agterkant van die swembad is voos en word met ’n stuk draad vasgemaak.” Hy sê van die swemmers oefen by ’n private gimnasium. Vir dié voorreg moet hul ouers R350 per maand opdok. ’n Swemklub moet ook huur aan die gimnasium betaal om drie bane van die swembad te mag gebruik.
Foto’s: Verskaf
Lede van die polisie se duikklub, wat ook daar oefen, help soms om die swembad skoon te maak. Hulle kon egter die afgelope week nie daarby uitkom nie. Dié eens Olimpiesestandaardswembad is vir die jeug van Welkom verlore. Die stemme van kinders word oor naweke nie meer daar gehoor nie.
32
99
Saverite IQF Chicken 2kg
5TH BIRTHDAY SAVINGS!!!!
De Castro Sugar 5kg
39 99 Rama Original 500g
Cheese Curls 150g
Cadbury Slabs Asst. 90g each
2Ltr Coke +
FREE
Can 330ml
1399 7 99
D'Lite Oil 2Ltr
Farm Style Boerewors
3999
799
/kg
Fusion 1Ltr Assorted
Cremora 1kg
Lucky Star 400g
wat
DIE stukkende hek by die swem bad.
DORINGDRAAD wat by die swembad rondlê.
Valid from 26th September until 17th October 2013 or while stocks last.
Madiba Star Maize Meal 10kg
SWEMBADTOERUSTING rondlê.
Colgate Toothpaste Assorted 100ml
IGO FRI 11 OCT
FREE Wine
4 the Ladies @ the Door till Midnite!
699
Sunlight Washing Powder 2kg
083 688 1189
Lambons
Welkom
Jan Hofmeyr 206, Welkom, Tel: 057 355 6308
Fax : 057 3556627
Gareth @ 078 621 2389
32
99
1499 1299
26
99
5
99
26
99
37
99
New Agents:
*SALES *AFTER SALE CARE *SERVICE CENTRE *PARTS