Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
NOW OPEN V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 14 MAART 2013
GRATIS
Seekoeibul soek Refilwe Mochoari
GOUDVELD-INWONERS moet oppas vir ’n seekoeibul wat iewers in die omgewing is. Of die seekoei steeds in Flamingopan is, waar hy Saterdagaand was, of in ’n klein dam naby Theunissen,waar hy Dinsdag laas gesien is, of selfs in Torontopan digby Welkom, weet niemand nie. Die groot dier is skoonveld. Gerda Reynders van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Welkom sê Schalk van der Walt, ’n wildboer en eienaar van die seekoeibul, is Sater-
DIE seekoeibul is Saterdagmid dag deur Volksblad, Vista se moederkoerant, aan die ooste kant van Flamingopan tussen die lughawe en die dorp opgemerk. Sy neus, oë en ore was soms sig baar en dan het die dier onder die water verdwyn. Foto: Tom de Wet
dagaand oor die seekoei ingelig. Hy het die DBV laat weet dat hy Dinsdag die dier in ’n klein dammetjie naby Theunissen opgemerk het, maar ook nie weet waarheen die dier sedertdien verdwyn het nie. “Ons werk saam met die boer, maar in die stadium weet niemand waar die seekoei is nie. “Ons is hard op soek en maan die publiek om nie na die dier te gaan soek nie. “Die seekoei is baie gevaarlik en kan mense seermaak,” sê Reynders. Sy sê die publiek moet ook baie
versigtig wees, veral as hulle wil gaan visvang, want die seekoeibul kan in enige dam in die omgewing wees. “Dit is ’n bul en in alle omstandighede is ’n seekoeibul ’n gevaarlike ding. “Die publiek moet ook nie hul honde vir ’n stappie naby ’n pan vat of hulle laat swem nie, want dis juis hoe ons besef het dat daar ’n seekoei in die omgewing ronddwaal nadat die dier honde gejaag het,” sê sy. Van der Walt het gesê hy het gesien die bul het die draad van sy kamp, waarin daar ’n groot dam is, gebreek.
REGS: Torontopan by Lakeview in Welkom strek oor etlike kilometers. Dit is oorkant tientalle huise in Lakeview, ’n gholfbaan, ’n private skool en perdestalle, maar geen waar skuwingsborde is nog hier aangebring om mense in die omgewing teen die seekoei te waarsku nie. Dit is nou as die seekoeibul in Torontopan is. Bewyse dui daarop dat hy eerder aan die ander kant van die grootpad is. Foto: Refilwe Mochoari
Harcos Large Eggs 2½ Dozen
Hot Stix Boerewors
Valid from 14th March until 21st March 2013 or while stocks last. Madiba 10kg
34
99
Ricoffy 750g
54
99
Hy het dadelik ’n elektriese heining aangebring, maar was onder die indruk dat die seekoeibul steeds daar is. Hy het gesê dat as die seekoei nie uit die pan gelok kan word en in ’n kampie gevang word nie, hy doodgeskiet sal moet word om te keer dat hy niemand beseer nie. Daar is reeds planne in werking en waarskuwingsborde is by die ingang na Welkom naby die lughawe aangebring om mense te waarsku. Nog borde sal in die hoofstrate van die dorp aangebring word.
All Gold Tomato Sauce 700ml
Coke 2Ltr
OFFROAD, OUTDOOR, 4x4 AUTOMOTIVE DIESEL ELECTRIC W HOLESALER
226 Jan Hofmeyr, Welkom Tel. 057 355 3304 Fax. 057 396 4145 www.outdoor4x4.co.za GASBOTTEL HERVULLINGS BESKIKBAAR
/kg
Koo Baked Beans 410g
Golden Cloud Cake Flour 10kg
13 12 99
36
26 99
99
99
59 99
/kg
Blue Ribbon Brown Bread
AS MUCH 5 99 EAT PIZZA AS U CAN @ R39 Per Person
Sunlight Washing Powder 1kg
Koo Chakalaka 410g
5 99 7
99
THURS, 14 March
Starlite Fabric Softener 2Lt
DJinDizzy Da House!
Fri 15 March & Sat 16 March
Specials Bar 8-10 @ the
21
99
JAG-, KAMPEER- EN BOOTRY TYD!!! BESOEK ONS GERUS VIR DIE BESTE JAG- EN KAMPEER TOERUSTING IN WELKOM
TEVREDENHEID GEWAARBORG!
9
99
IGO
RS SPORT & OUTDOOR
RAMON STRYDOM
DIESEL ELECTRIC PERSEEL TEL: 057 3553304 FAX: 057 396 3142 SEL: 082 907 2231 E-MAIL: rssports@mweb.co.za
083 688 1189