Vista News 17-01-2013

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00 VALENTINE'S DAY SOON TO COME

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

DONDERDAG 17 JANUARIE 2013

GRATIS

Lig in die tonnel

Eis vir herstel van die Ernest eindelik betaal MEER as ’n jaar nadat die geskiedkundige Ernest Oppenheimer-teater ná ’n brand gesluit moes word, gaan dit eindelik herstel word. ’n Vuurwarm vertoning van ’n vlamdanser het in November 2010 tot ’n brand op die verhoog gelei. Miljoene rande se skade is aangerig toe die fluweelgordyne vlamgevat en die vlamme binne sekondes versprei het. Dulcie Harris, teaterbestuurder, sê ná ondersoeke wat maande geduur het, is 80% van die eis deur die versekeringsmaatskappy uitbetaal. Sy onderhandel nou met ’n teaterkonsultant om haar met die herstelproses van die teater by te staan. “Hy is nou betrokke en ken die mark. Hy sal my bystaan met onder meer gehaltebeheer en besluite soos wat moet bly en wat verander moet word. “Hy sal ook aanduidings kan

gee wie die beste werk kan lewer en wie ons moet kry om kwotasies te gee.” Harris sê sy verwag dat die herstelwerk tussen vier en ses maande sal duur. Dié teater word as een van die ses voorste teaters in Suid-Afrika beskou en het al kunstenaars van oor die wêreld heen hierheen gelok. Brian Emmenis, wat saam met sy oorlede pa, Dennis, vir jare by die teater betrokke was, is oorstelp van vreugde oor die nuus. “Hopelik kan ons weer binnekort top-produksies in die Ernest Oppenheimer-teater sien.” . Met die uitbreek van die brand het die teater se tegniese personeel die hoofgordyn laat sak om die brand tot die verhoog te beperk. Hulle het self die vlamme geblus nog voordat die brandweer opgedaag het. Niemand is beseer nie.

MILJOENE RANDE se skade op die verhoog is aangerig ná die brand verlede jaar.

‘Trourok’ bring rower toe tot val VIR een van die Welkomse rowers wat ’n trourok as vermomming gedra het, was dié rok eerder ’n hindernis as ’n hulp. Hy het minstens twee keer gestruikel en neergeslaan en het gesukkel om soos sy makkers oor die heining van die winkel wat beroof is te spring. In beeldmateriaal van die kringtelevisie,

ROWERS word op ’n kringtelevisie­video vasgevang terwyl hulle ’n supermark in die woonbuurt Thabong by Welkom beroof. Hier is een van die mans, met ’n trourok aan en doek om sy kop en gesig, besig om sy buit onder die toonbank uit te haal. Links is die een wat net ’n pruik opgehad het en wie se gesig as dié van ’n ou misdadiger uitgeken is.

wat ook tot die mans se uitkenning en inhegtenisneming gelei het, kan duidelik gesien word hoe die een man val en herhaaldelik probeer om met die trourok aan oor die heining te kom. Dié groep rowers, nou alombekend as die trourokrowers, se doel met dié klere was waarskynlik om eerder soos Islamitiese vroue as bruide te lyk. Op die beeldmateriaal het die een man ook sagte lap soos dié vroue om sy kop en gesig gedraai. Een van die ses, wat net ’n pruik opgehad het, se gesig is duidelik te sien en hy is deur konst. Tshehla Phahlametsing as ’n ou misdadiger uitgeken. Inligting is opgevolg, hy is opgespoor en ná ondervraging het hy twee van sy mak-

Wild Island 1Lt

9 99

16 99

Valid until 24 January 2013 or while stocks last. Golden Cloud Cake Flour 10kg

29

Amalesco Chicken Pieces 2kg

99

59 99

29

Come and check out our new cocktail menu Closed on Sundays

All Gold Tomato Sauce 750ml

Excella Oil 2Lt

Monday – Friday 10:00 till late Sat 10:00 till late Shop 12, The Strip Welkom

Sasko Brown Bread

13

99

99

day Ever y

Breakfast Specials

10:00 - 12:00

Large Mangos

3

Cross & Blackwell Mayonnaise 750ml

5 99

kers se adresse aan die polisie gegee. Die trourokke en pruike is ook hier gekry. Die polisie kon nog nie by die mans uitvind waar hulle daaraan gekom het nie. Intussen soek die polisie nog na die ander drie verdagtes. Een van hulle is vroeër deur die eienaar van die winkel as ’n sekuriteitsman gebruik en is ook duidelik op die beeldmateriaal sigbaar. Hulle het verlede week een oggend vroeg die bestuur van die supermark in Putswastene in die woonbuurt Thabong met messe oorrompel en gedreig. ’n Groot bedrag geld en ander goedere is gebuit. Niemand is beseer nie. Die drie in aanhouding sal môre om borgtog aansoek doen. Dit sal deur die staat teengestaan word.

BACK 2 SCHOOL 26 JAN 2013-01-07

HEADMASTER DJ. DIZZY

2X BAR VOUCHETRS 2 BE WON 4 BEST DRESSED!

Bananas /kg

99

5 99 35 99

Madiba 10kg

•2 Eggs, 2 Bacon, 2 Toast, Grilled Tomato & Chips

R15.00

•3 Egg Omelette with Mushrooms, Bacon, Green Pepper, Cheese & Toast

R22.95

•Toasted Ham. Egg & Cheese with Chips

R15.00

Lots of Specials @ the Bar

IGO

083 688 1189

Lunch Time

R45.00 R30.00 R25.00 •Hake & Chips .00 Pure Beef Burger & ChipsR25 Specials •150g •Vegetarian Wrap R29.00 12:00 - 14:00 •Castle Draught R10.00 •Steak, Sosatie, Egg & Chips •Quarter Chicken, Chips & Portugese Roll


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vista News 17-01-2013 by VistaNews - Issuu