Vista News 18-04-13.pdf

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 18 APRIL 2013

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Nalatigheid glo rede Oë opnuut op Harmony gerig

Die ongehoorde hoeveelheid springstof was in ’n inham wat nie eens aan standaarde vir die hou van hout voldoen het nie. In die ondersoek deur die departement van minerale hulpbronne is bevind dat van die betrokke werknemers wat uitgewys is, “grof nalatig” was in die uitvoering van hul pligte

DIE Harmony-goudmyngroep is aanspreeklik en verantwoordelik vir die “massiewe ontploffing van seismiese omvang” wat die dood van vyf protospanlede by die Phakisa-goudmyn hier veroorsaak het. Luidens die verslag wat ná afhandeling van die ondersoek na die ontploffing opgestel is, word aanbeveel dat sewe werknemers, onder wie Anton van Wyk (mynbestuurder), strafregtelik aangekla word van oortredings van die myne se veiligheid- en gesondheidsregulasies. Die ander is William Hollenbach (mynkaptein), Jan Coetzee en Lefu Motaung (mynwerkers), Julius Thamae (skofbaas), Lourens Riesenbeeck (veiligheidsbestuurder) en Garth Baterson (superintendent van mynreddingspanne). Dissiplinêre stappe moet teen sewe ander werknemers gedoen word. Ondersoek moet ook gedoen word om te bevind of Van Wyk bevoeg is om ’n sertifikaat vir mynbestuur te hê, of William Hollenbach bevoeg is om ’n mynkaptein-sertifikaat te hê en vir ander of hulle bevoeg is om skietsertifikate vir springstof te hê. Altesaam 24 substandaard-optredes, wat regstreeks met die ontploffing verband hou, is in die ondersoek uitgewys. Die ernstigste hiervan is die hantering van springstof ondergronds. ’n Krater van 3,5 m by 3,5 m by 0,6 m is uit die grond geruk toe die ontploffing plaasgevind het waarin Sig Hildebrandt, Burnett Bothma, Johnny Prinsloo, José Randall en Johan Bothma dood is. Die ontploffing op 24 Junie 2010 is voorafgegaan deur die bestelling van uitermatige hoeveelhede springstof om voorsiening te maak vir die vakansiedag (16 Junie) waarop nie bestel kon word nie. Tonne springstof is saam met oormatige hoeveelhede houtpakke oop en onbewaak ondergronds gelaat en die regte dokumentasie daarvoor het nie bestaan nie.

en verantwoordelikhede, nagelaat het om behoorlike kontrole toe te pas en versuim het om pligte uit te voer. “Harmony het nie behoorlike springstofregulasies gehad nie. Bevoegde personeel is aangestel, maar daar was nie behoorlike toesig nie. Dit kom neer op gebreke in die stelsel waarvoor Harmony volle verant-

woordelikheid moet aanvaar.” In die verslag word aanbeveel dat Harmony ’n gepaste boete opgelê word vir sy versuim om seker te maak dat Phakisa so onderhou en bestuur word dat werknemers veilig kan werk sonder om hulself en hul gesondheid in gevaar te stel. Die opsomming van die ondersoek sal na die di-

AO. RICO VAN ROOYEN van die polisie se eenheid teen georganiseerde misdaad is hier besig om van die verpakte kos en drank wat vir zama­zama’s ondergronds in Goudveldse myne bestem was, oop te sny. Regs op die blikkies bier is ’n pak toegedraaide Kentucky­hoen­ derstukke. Lees storie op bl. 2. Foto: Tom de Wet

Valid from 18th April until 25th April 2013 or while stocks last. 2,5kg Decastro White Sugar

Econo 2kg IQF

Starlite Fabric Softener 2Lt

39 99

/kg

Pork Pack

29

Fiesta 2Ltr

99

3 99

Fusion Assort 2Ltr

32 99

9 99

Amstel R10

/kg

R10

8-11 Wed,Thurs,Fri

99 25 99 14 99 14 99 11

Shooters-Kandi,Sidekick,Kiss- R6/tot

Friday

Kiss & Windhoek Scratch Card Promo!

Hennie Jacobs ( Diederik Greyling ) Monday – Friday 10:00 till late Sat 10:00 till late Shop 12, The Strip Welkom

COVER CHARGE FOR THE NIGHT R80 PER PERSON LIMITED TICKETS AVAILABLE!

7 de Laan Actor /Musician

LIVE on stage

083 688 1189

Double Wellington & Coke Double Moby Dick Rum & Coke Double Russian Bear Vodka & Coke Double Harriers Double First Watch each

Transem Milk 2Ltr

Harcos Large Eggs 2½ Dozen

34 99 20 99

IGO

Domino Baked Beans

Stewing Beef

Madiba 10kg

rekteur van openbare vervolging vir sy beslissing gestuur word. ) Hoewel daar vroeër sprake van zama-zama-betrokkenheid by die ontploffing was, het dit nie in die ondersoek na vore gekom nie en die presiese oorsaak van die brand, wat tot die ontploffing gelei het, kon nie vasgestel word nie.

3rd of May 2013 19:00 till late


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vista News 18-04-13.pdf by VistaNews - Issuu