Vista news 19 09 2013

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

since

The Goldfields' Choice Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Restaurant

DONDERDAG 19 SEPTEMBER 2013

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

NOW OPEN V-Slot Entertainment

Wednesday - Chinese Buffet

Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00 WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

’n KARKAS van ’n volwasse bokram wat weke lank reeds op die ashoop langs huisies by Flamingopan buite Welkom lê. Foto’s: Tom de Wet

NADIA TERBLANCHÉ by ’n drom vol dooie bokkies agter veekrale langs Flamingopan. Sy is ’n inwo­ ner van die ou bootklub se huisies.

’n PLASTIEKSAK volgestop met dooie boklammers lê in ’n sloot langs ander karkasse van dooie lammers.

CINDY BORTNOWSKI van Claws in Welkom met van die bokkies wat sy uit haglike omstandighede uit veekrale buite Welkom gered het.

GIEL ALLAN is ’n geharde man. Hy moes al baie ontbeer om ’n dak oor sy gesin se kop en kos op die tafel te hê. Wat nou in sy agterplaas gebeur, laat trane egter vrylik oor sy wange loop. Honderde bokke, skape en beeste staan in stofgetrapte krale teenaan die agterdeur van Allan se huis langs Flamingopan by Welkom. En hulle vrek op strepe. Allan en sy gesin is huurders van die ou bootklubhuise langs die pan. Die bootklub het tot niet gegaan nadat rou riool die pan ingepomp en die klub oorstroom is. Oornag het ’n Moslem imam veekrale agter die huisies begin oprig. Soos wat meer diere daar aangebring word en die ooie lam, vrek al hoe meer bokke en skape. Allan se vrou, Jacoba, sê daar is die

doen nie. Ons is magteloos. ’n Mens werk nie só met diere nie.” Allan se een vinger is gebreek toe ’n boerbokram hom in hul erf vasgekeer het. Die ram het die hek teen sy hand toegestamp. Die polisie moes eindelik die ram met pepersproei kom wegkeer. Die eienaar het gekom en belowe om plate van Allan se hand te laat neem, maar daar het niks van gekom nie. Hy het Allan ’n paar pille en R100 in die hand gestop en ’n klein skokstok gegee om die bokke weg te hou. Cindy Bortnowski van die dierereddingsorganisasie Claws het gister ’n klag van dieremishandeling teen Norman Kadwa, eienaar van die vee en geestelike leier van die Moslem-gemeenskap in Welkom, ingedien. Sy het Dinsdag en gister op sewe

bokkies beslag gelê wat aan die vrek is. Net vyf leef nog. ’n Dooie bokkie is na ’n plaaslike veearts gebring wat ná ’n lykskouing voorlopig bevind het die diere vrek weens wanvoeding en ontwatering. Kadwa het gister telefonies aan Volksblad, moederkoerant van Vista, gesê sy boerdery het niks met die media te doen nie. Hy het wel erken hy weet van die vrektes, maar skryf dit daaraan toe dat die vee van ver kom en nog nie in die omgewing aangepas het nie. Hy het die afgelope tyd nie “hande” gehad om die karkasse te verbrand nie. Hy sê hy huur die grond by die Matjhabeng-munisipaliteit, maar kon nie sê met wie hy die huurooreenkoms het nie. Kgojane Matutle, munisipale

woordvoerder, sê Kadwa se aansoek om sy vee daar aan te hou, is afgekeur. Wetstoepassers van die munisipaliteit sou gister optree. Beamptes van die Lejweleputswadistrikmunisipaliteit se afdeling vir omgewingsgesondheid is ook gister deur Volksblad van die omstandighede daar ingelig. Kingsley Nkala van die plaaslike DBV sê hy is uitgeroep met die voorval toe die bokram Allan aangeval het, maar toe was daar nog nie enige vrektes onder die vee nie. Hy sê Kadwa was gisteroggend by die DBV om sy diere te gaan haal. Die vee was nie daar nie. Hy het toe gesê die vee kom van Calvinia af. Hy gee hulle wel voedselaanvullings, maar weet nie hoekom hulle vrek nie.

Massa dooie vee skok afgelope paar maande seker 60 lammers en ooie dood. Die karkasse van dié vee word tussen die ander diere in die kraal gelos, in dromme langs die kraal gegooi, of in sakke gestop en op die ashoop agter die huise gelaat. Rondloperhonde sleep dit rond en die gebied rondom die huise en die pan lê reeds met karkasse besaai. Die Allans kan nie die agterdeur of vensters oopmaak nie weens die oorweldigende stank en die vlieë. Hulle kry geen antwoorde of hulp nie. “Ek is lief vir diere – ek sien wat hier aangaan, maar my hande is afgekap. Ek het gesien hoe die trane uit die een lammetjie sê oë loop terwyl hy daar in die bloedige son lê. Ek het my seun aangesê om hom in die koelte te gaan neersit. Daar is niks wat ons kon

WIN WIN WIN WIN WIN WIN WIN WIN WIN WIN double tickets to see Smokie in action at the Clover Aardklop Natio­ nal Arts Festival on Thursday, 26 September. Go to www.vista­ news.co.za or vistanews.mobi, click on the competitions tab and answer the easy question to win 1 of 40 double tickets.

IGO

DESIGN SIGNAGE GLASS

BATTERIES

083 688 1189

Double Russian Bear Vodka & Coke Double Wellington & Coke Double Moby Dick Rum & Coke Double First Watch Double Harriers each

WINDSCREENS

SIGNAGE

R10

el R10 Amstel Castle Black Lab or

or

Brutal Fruit R12 Brutal Fruit Slush Puppy R11

8-10 Wed,Thurs,Fri

Shooters-Kandi,Sidekick,Kiss- R6/tot

OPEN, MON 23 SEPT 2013

Leather Leisure Goldfields Mall 057-3525178 Leather Leisure Liberty Centre 057-3571412

20th Birthday Celebration 26 September to 31 October 2013


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.