Vista news 20 06 2013

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

DONDERDAG 20 JUNIE 2013

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

WWW.VISTANEWS.CO.ZA

GRATIS

Geld kan nie werklik vergoed

Jong prokureur se ‘lewe verwoes’ Molly Green

Verteenwoordig ‘Vista’ in Spontaan 2013­kompetisie EBEN VON GERICKE (17), Vista se Spontaanwenner 2013. Hy gaan die koerant op 13 Julie op die Vryfees in Bloemfontein verteenwoordig. Eben sal dan teen die wenners van die Spon­ taankompetisie van die ander plaaslike koerante uit die Volksblad­stal meeding. (Sien berig en nog foto’s op bl. 3.) Foto: Molly Green

“DIE skadevergoeding van meer as R8,8 miljoen wat die Welkomse prokureur van die minister van polisie gaan ontvang, sal nooit kan vergoed vir die geestelike skade wat dié briljante vrou gely het nie. Dit is te betwyfel of sy ooit weer as prokureur sal kan praktiseer.” Só sê haar prokureur, André Podbielski. Die vrou (me. X) was 27 jaar oud toe sy drie jaar gelede deur ’n ontsnapte reeksverkragter aangerand en naby haar woonstel verkrag is. Dié man het gedreig om haar dood te maak en het haar in die rigting van die vervalle St. Helena-swembad gesleep. Toe die ligte van ’n aankomende voertuig op hulle skyn, het die man haar gelos en weggehardloop. Petrus Kalao (30) is later weer in hegtenis geneem, verhoor en tronk toe gestuur. André Podbielski, die jong vrou se prokureur, sê die staat het toegegee dat die polisie nalatig was. Kalao was in Augustus 2009 verhoorafwagtend. Hy het doodluiters by die hof uitgestap en die jong prokureur laatnag by haar woonstel in St. Helena ingewag. Die skikking van meer as R8,8 miljoen is een van die grootste wat nog in die Vrystaatse hooggeregshof toegestaan is. Podbielski sê hy ken me. X goed. “Sy was ’n briljante kandidaatprokureur en het ’n blink toekoms in die regsprofessie gehad. Ná die insident het ek gesien hoe sy agteruitgaan. “Sy ly aan erge depressie en is verskeie kere in die hospitaal en psigiatriese hospitale opgeneem. “Die sielkundiges en psigiaters wat haar behandel het, het getuig sy ly aan ’n erge vorm van posttraumatiese stres.” Podbielski sê die geld wat sy van die minister van polisie gaan ontvang, sal nooit kan vergoed vir die geestelike skade wat die briljante jong vrou gely het nie. Hy sê die hof het bevind dat sy nooit weer in staat sal wees om sinvol in ’n stresvolle omgewing te werk nie. Regter Albert Kruger het gelas dat die minister van polisie aan haar R6,8 miljoen moet betaal vir verlies aan inkomste, meer as R1,46 miljoen vir toekomste medikasie, en R483 700 vir toekomstige sielkundige en psigiatriese behandeling. Die staat moet ook haar regskoste betaal. “Haar lewe is deur ’n misdadiger se sinnelose daad verwoes. Dit is ’n verlies vir die regsberoep om iemand soos sy te verloor,” sê Podbielski. “Ek wens haar sterkte toe en ek glo sy sal nou kan

Econo Chicken 2kg

Valid from 20th June until 5th July 2013 or while stocks last. Super White Maize Meal 10kg

Tastic Rice 2kg

Starsave Cake Flour 10kg

3699 KOO Baked Beans 410g

549

55

99 Lucky Star Pilchards 410g

1299

Apollo Polony 750g

ANDRÉ PODBIELSKI met een van die lywige lêers van sy kliënt. Foto: Molly Green begin konsentreer op haar herstelproses. Sy hoef haar gelukkig nie nou meer oor werk te bekommer nie.” Kalao is in September 2011 in die rondgaande hooggeregshof op Virginia tot 135 jaar tronkstraf gevonnis waarvan hy effektief 45 jaar moet uitdien. Hy is op 15 klagte, waaronder vyf van verkragting, skuldig bevind. ) Sê jou sê oor hierdie storie. Lewer kommentaar op Vista se webwerf, www.vistanews.co.za, of van jou selfoon af by www.vistanews.mobi, asook op ons Facbookblad by Vistanewspaper.

Bonnita Long Life Milk 1Ltr

White Christmas

Saverite Cooking Oil 2Ltr

19

99

th SAT 29 June 2013

27

99

32

99

Brown Bread 600g

Cremora 1kg

2699

399

1299 Sunlight Washing Powder 2kg OR Surf Washing Powder 2kg

3799

7

99

IGO

083 688 1189

20 YEARS PAGE 9 & 10


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Vista news 20 06 2013 by VistaNews - Issuu