Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT Accommodation DAGBREEK WELKOM
Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet
since
The Goldfields' Choice
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Sunday Lunch Full Buffet Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
DONDERDAG 23 APRIL 2015
R39.95 X1Q0LTNM-VI230415
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Goudveld verval ál meer
Waterlekkasies, rou riool en rommel neem dorpe oor Alet van der Walt DIENSLEWERING in die Goudveld begin krisisafmetings aanneem. Waterlekke word ál meer en word soms vir dae of weke nie reggemaak nie. Vullisverwydering vind dikwels nie plaas nie. Rou riool vloei in strate, oor paaie en dam selfs in woonbuurte op wanneer pompe nie werk nie. Begraafplase word soms vir weke nie in stand gehou nie en onstelde inwoners bel Vista gereeld met klagtes oor grafte van geliefdes wat onversorg en beskadig is of selfs besig is om weens waterlekkasies weg te sink. Vista het verlede week verskeie plekke in die Goudveld besoek en foto’s geneem van die verval wat oral te siene is. Inwoners sal egter verlig wees om te hoor dat meterlesers weer aangestel is en dié probleem is hopelik nou iets van die verlede.
IN Huisingstraat, Rheederpark, moes inwoners meer as ’n week wag voordat amptenare naure ’n waterlekkasie herstel het. Die gat, in bejaarde inwoners se oprit, is egter net so gelaat. Die inwo ners het weens die lekkasie geen water in hul huis nie. Hulle sukkel ookom in en uit hul erf te ry. Foto’s : Alet van der Walt
IN Welkom se stadgebied lê hierdie rommel al weke sonder dat dit verwyder word. Inwoners van woonstelblokke naby die ste gie is bekommerd dat rotte, vlieë en siektes weens dié onhi giëniese toestande kan toeneem.
INWONERS in Reitzpark se klagtes oor die morsige terrein in Reitzpark val op dowe ore. Daggaplante groei selfs op die terrein. Palesa Koloko staan hier op die leë perseel waarop bourommel en huishoudelike afval weggegooi word.
’n BAKKIE ry hier deur rioolwater aan die buitewyke van Welkom. Die riool stoot uit Klippan oor die pad. Die pad lei na die Oppenheimergholfklub.
X1Q0TUC9-VI230415
JJ PRECON WALLING & STEELWORKS Harmony Way, Virginia
6Ft Beton on Special REPAIRS DONE
SKAKEL JOHAN VIR DIE BESTE DIENS EN PRYSE BY
072 803 9101 X1Q01HGN-VI230415