Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
Wednesday Dinner – Chinese/Italian Buffet Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Sunday Lunch Full Buffet
The Goldfields' Choice
Adults –
R49.95 Children – u/10 R20.00
Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium
R39.95
BOOK NOW FOR FATHERS DAY BUFFET 21 JUNE - R69,50
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 11 JUNIE 2015
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
Steun nodig ná aanval
X1Q6Q7LD-VI110615
GRATIS
Slagoffer sterk in Bfnhospitaal aan Alet van der Walt CHRIS JACOBS (59) en sy aanvaller, Justice Motoa (21), het verlede week twee beddens van mekaar in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein gelê. Motoa het kort daarna aan ’n skietwond beswyk. Jacobs se dogter, Chrizette Rossouw, het aan Vista gesê hulle het die man wat vir ’n kopwond behandel is, gesien. Die man was onder polisiebewaking en het op Woensdagoggend 3 Junie beswyk. Sy identiteit is aan die familie bevestig, maar Mondli Mvambi, provinsiale hospitaal-woordvoerder, ontken dat die hospitaal sou toelaat dat ’n aanvaller en slagoffer naby mekaar lê. Rossouw sê Motoa het oomblikke voordat hy op Dinsdag 2 Junie geskiet is, haar ma, Lilette, gegryp en in die kombuis ingesleep. Lilette wou in daardie stadium uit die huis gevlug het om hulp te gaan soek. Presies op daardie oomblik kon Chris daarin slaag om ’n skoot met sy .22-pistool af te vuur. Die skoot het Motoa in die kop getref. Lilette het weer uit die huis gevlug en Owen Hechter, ’n verbyganger, se aandag getrek. Toe Hechter in die huis kom, het ’n bebloede Chris op ’n kombuisstoel gesit en Motoa het bewusteloos in die spens gelê. Hechter het die nooddienste en die polisie gebel. Jacobs is by die Mediclinic Welkom gestabiliseer en na die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein vervoer. Motoa is na die Bongani-hospitaal geneem en van daar ook na die Pelonomi-hospitaal geneem. Rossouw sê haar ouers het die vorige nag ’n lawaai gehoor, maar gedink dit was rondloperkatte. Die volgende oggend het Chris sy aanvaller in die sitkamer gesien toe hy die gangdeur oopsluit. Chris het die indringer gevra wat hy in sy huis doen.
CHRIS JACOBS sterk in die Universitashospitaal in Bloemfontein aan na dat hy verlede week met ’n kombuismes aangeval is. Die Jacobsgesin het dringend geldelike bystand nodig, aangesien Chris vir homself werk en nou geen inkomste verdien nie. Lilette het steeds gedink haar man praat met ’n kat en eers toe Jacobs in die kamer die vuurwapen kom soek, besef hulle word aangeval. In daardie stadium het Chris reeds vir Motoa katswink geslaan. Chris is intussen na die Universitas-hospitaal verskuif. Hy verduur steeds baie pyn en kon nog nie self vertel wat verlede Dinsdag gebeur het nie. Rossouw sê die familie het ná die aanval gesien dat Motoa eers deur die dakteëls in die huis probeer inkom het. Hy kon egter nie deur die nou dakkappe klim nie. Hy het toe die diefwering van ’n venster oopgedwing. Motoa is in Januarie vanjaar vrygespreek op ’n aanklag van
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269
Koo Baked Beans 400gr
Valid From 10 June until 24 June 2015. Excella Cooking Oil 2lt
Super White Maize Meal 10kg
4299 Darling Gauva Joghurt 500ml
8 99
2899
Star Save Cake Flour 10kg
Huletts White Sugar 10kg
6499 9999 27 99
Tastic Rice 2kg
1999
1799
Brown Bread
4 99
Killer smiles THE five sentenced gangsters leaving the court after being sentenced are from front to back Lebohang Mothibedi, Mat hata Andries Radebe, Bongani Mangxoala, Teboho Malobeh la and Wonder Moholi Moeketsi, while Const. Tumo Mazibu ko (back) looks on. (See full story on page 2).
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Bull Brand Corned Meat 300gr
6 99 14 99
Rama Original 500gr
1699
Prize Instant Porridge 750gr
Transem Milk 2lt
Tasty Soup Mix Portions 2kg
moord op Eleonor Dorfling. Dorfling, wat ook in Kafuestraat, Allanridge, gewoon het, se moordenaars het die dakteëls van haar huis gelig om toegang te kry. Hulle het haar toe in haar bad verdrink. Motoa se mede-aangeklaagde het ontsnap en tot op hede is niemand nog skuldig bevind aan Dorfling se moord nie. Motoa het in Allanridge bekend gestaan as ’n gewoontemisdadiger. Nadat hy op die moordklag vrygespreek is, het hy glo ook ’n kort vonnis vir kabeldiefstal uitgedien. Mense wat die Jacobse geldelik wil bystaan, kan Rossouw by 076-063-1870 bel. ) (Lees ook die brief van ’n familielid van die vermoorde Dorfling op bl. 4.)
Richelieu Brandy 750ml
Three Ships Whisky 750ml
Savanna Dry 6x330ml
104 99 10999 5499 Four Cousins Rose 1.5lt
899 4999 999
1x1lt
Farmgate Long Life Milk 6x1lt
5799
Bells Whisky 750ml
Hunters Dry/Gold 440ml
15999 6499
SEE PAGE. 9 FOR MORE AMAZING SPECIALS!!!
X1Q6WGV1-VI110615
X1Q6WH5D-VI110615