Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
NOW OPEN V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 21 FEBRUARIE 2013
GRATIS
ROSY PHUKUNTSE, burgemeester van die Tswelopelemunisipali teit, ontvang die versoekskrif van Mia Bredenkamp, organiseerder van die One Billion Risingveldtog se Bultfonteinoptog.
BETOGERS van Bultfontein sing voor die Tswelopele plaaslike munisipale kantoor. Foto’s: Refilwe Mochoari
DIE burgemeester van die Tswelopelemunisipaliteit, Rosy Phukunt se, spreek die betogers toe.
Om vry van vrees te wees
Vroue hou optog teen misdaad; dreig om self stappe te doen VROUE op Bultfontein sê hulle sal self optree teen misdadigers wat vroue en kinders in die dorp verkrag en vermoor. Hulle sê dit sal gebeur tensy die regering voor 31 Maart vir hulle praktiese terugvoer oor geweld teen vroue en kinders gee.
Sowat 500 mense het verlede Donderdag voor die Tswelopeleplaaslike munisipaliteit bymekaargekom om ’n versoekskrif oor misdaad op die dorp aan Rosy Phukuntse, burgemeester van die munisipaliteit, te oorhandig. Die veldtog One Billion Rising is ’n veldtog van vroue, deur vroue, om geweld teen vroue in
die land te beëindig. Dit is van verlede jaar af in Suid-Afrika en nou die eerste keer op Bultfontein gehou. Mia Bredenkamp, optog-organiseerder, sê die rede vir die optog is om die polisie en die burgemeester van die geweld teen vroue en kinders op die dorp bewus te maak. In die versoekskrif wat meer Harcos Eggs 2½ Dozen
Madiba 10kg
Select Rice 2kg
56 99 34 99 13 99 WELKOM Metro Village Welkom Tel. 057 353 3079
Nola Mayonnaise 750ml
Excella Oil 2Lt
29 99
Transem Milk 2Ltr
5 99 SAT 2 MARCH Beach Party Starts@13h00 ·Water slide ·Beach Volleyball
26 99 36 99
Foam Party
/kg
Food Stalls & Bar
IGO
Tasty Chicken 2kg
14 99 17 99 29 99
starts 22 February 2013
wanneer misdaad voorkom. Ons kan nie die polisie in die hande kry nie . . .” Die vroue het tydens die optog gedans en gesing met plakkate wat lees: STOP RAPE hoog opgehou. Phukuntse het die versoekskrif aanvaar en die vroue belowe haar kantoor sal dit so gou moontlik beantwoord. ) Nog foto’s op bl. 14.
Blue Ribbon Brown Bread
Spaga Boerewors
Valid until 21st until 28th February 2013 or while stocks last. Star Save Cake Flour 10kg
as 2 000 handtekeninge van die gemeenskap bevat, staan Bultfontein en Phahameng se vroue wil hul vryheid terughê. “. . . . ons soek die vryheid om enigiets sonder vrees aan te trek, asook om rustig in ons huise te slaap. “Ons vra dat die polisiekantoor in Phahameng 24 uur oop moet wees, want ons sukkel baie
Bookings Essential
NOW SHOWING!
Refilwe Mochoari
083 688 1189
Rise of The Guardians
Fun Size
Playing for Keeps