Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
since
NOW OPEN V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304 DONDERDAG 21 NOVEMBER 2013
WWW.VISTANEWS.CO.ZA GRATIS
Goudvelder dra Statebondkroon
Skoonheid wil ’n verskil maak Molly Green
DIE lang, lenige Goudveldse skoonheid Maggy Pieterse (20) is in Londen as Mej. Statebond Internasionaal 2014 gekroon. Palesa Mtjale (30) van Bloemfontein is as eerste prinses in die Mev. Statebond-afdeling aangewys. Demi Botha (18) van Durban het SuidAfrika in die Mej. Tiener Statebond-afdeling verteenwoordig. Vir die kroningsgeleentheid verlede
Saterdag het Pieterse ’n Peter Bondesioskepping gedra. Sy is ’n tweedejaar-BCom-student aan die Noordwes-Universiteit en het reeds verskeie skoonheidstitels gewen. Sy wil haar titel gebruik om ’n verskil in mense se lewe te maak. Mej. Statebond Internasionaal word die afgelope 12 jaar in Londen aangebied en skep ’n geleentheid vir vroue om kulturele en liefdadigheidsambassadeurs vir hul land te word. Dit word as ’n weldoenerskoonheidskompetisie gereken.
Die wenners beywer hulle daarvoor om ’n verskil in hul gemeenskappe te maak. Anél de Swardt-Strydom is die nasionale direkteur van die kompetisie in SuidAfrika. Sy het in 2012 die Mev. Statebondafdeling gewen. Swardt-Strydom sê Pieterse was oorstelp van vreugde toe sy as die wenner aangewys is. “Sy het baie hard gewerk om te kom waar sy is. Die kompetisie was baie straf.” Pieterse, ’n boorling van Hennenman, vlieg vandag terug na Suid-Afrika.
MAGGY PIETERSE van Welkom is as Mej. State bond Internasionaal 2013’14 aangewys. MAGGY PIETERSE (20) van Welkom (middel) is in Londen as Mej. Statebond Internasionaal ge kroon. By haar is Palesa Mtjale (30, regs) van Bloemfontein, die eerste prinses in die Mev. State bondafdeling, en Demi Botha (18) van Durban wat SuidAfrika in die Mej. Tiener Statebondaf deling verteenwoordig het.
Valid from 7th November until 28th November 2013 or while stocks last.
Madiba Star Crosse & Blackwell Maize Meal 10kg Mayonnaise 750g
Tastic Rice
All Gold Tomatoe Sauce
KOO Baked Beans 410g
Sunshine Orange Squash
HANSA DUMPIES 6 X 340ml
WINDHOEK DRAUGHT CANS 6 X440ml
3599 33
99
1x 10kg
Jik Assorted
19
99
1 x 1,5 litre
16
99
1x 750g
Rama Margarine
15
99
1x 500g
19
99
1x 2kg
MULTISAVE BRAAIWORS
24
99
Per kg
5
49
1x 400g
SAVERITE BOEREWORS
36
99
Per kg
13
99
1 x 700g
BRISKET
43
99
Per kg
37
99
1 x 5lr
STEWING BEEF
39
99
Per kg
SAVANNA DUMPIES STD 6 X 330ml
4499
THREE SHIPS STD 750ML
48
99
RED SQUARE STD 6 X 330ml
4599 8999
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
IGO
083 688 1189
THIS FRI & SAT Bring this ad & get
FREE Entrance & a FREE Strawberry Tequila Between 8-10
WELKOM CAB / GOUDVELD TAXI SELFCATERING OVERNIGHT ROOMS FROM R200.P.P.S.
057 357 5211 / 082 493 3103 Owner: Marilien 082 850 6806