Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
NOW OPEN V-Slot Entertainment
The Goldfields' Choice
Wednesday - Chinese Buffet
Adults - R49-95 Sunday Buffet Children u/10 - R20.00
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
DONDERDAG 23 MEI 2013
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
WWW.VISTANEWS.CO.ZA
GRATIS
Dra Jesus se naam uit SATERAG se Jesusoptog in State way was ’n samekoms van meer as 500 mense, groot en klein, jonk en oud, oor kleur en kerkgrense heen met net een doel: om uit te staan vir Jesus. “Dit was ’n same koms waarop Jesus geëer is vir wie Hy is, die Verlosser en enigste hoop vir die Goudveld en die wêreld. Ons het baniere gedra, vlae met Jesus se naam daarop gewaai, daar is ballone die lug in gestuur, daar is ook Skrif uitgedeel en lofsang is deur Alex en sy orkes gelei. Die Bikers’ Church was daar met motorfietse, asook verskeie kerkgroepe, klein kindertjies, jong mense, tieners, volwassenes en bejaardes. Die verklaring is in drie tale gelees: Afrikaans, Engels en Sotho. Die Here gebruik gewone mense soos ons om verandering teweeg te bring, maar ons moet in ons huise begin waar die pa en ma in ’n lewende verhouding met die Here staan. Dit begin by stiltetyd saam met die Here elke dag, die lees van die Bybel en sit in die Here se teenwoordigheid. Drink ’n kop pie koffie of tee saam met Hom en oordink dit wat jy gelees het en wees gehoorsaam aan wat Hy vir jou sê. Jy sal sien hoe jou le we verander.” Dít was die bood skap wat Piet Delport, organiseer der van die jaarlikse gebeurtenis, met die teenwoordiges ge deel het. Foto digitaal aangepas: Marti Will
Huise vir almal, sê Leeto Refilwe Mochoari NUWE regeringshuise voor die einde van dié jaar is aan inwoners van die woonbuurt Sewende Laan op Odendaalsrus belowe. Só het Mathabo Leeto, uitvoerende burgemeester van die Lejweleputswa-munisipaliteit, Dinsdagoggend aan die inwoners gesê voordat sy kospakkies en komberse aan hulle uitgedeel het. “Ons het al ’n bouterrein op Odendaalsrus geïdentifiseer en almal van julle sal ’n erf kry. Julle kan nie so le-
we nie. “Almal in Sewende Laan het ’n reg op verblyf. Ek is nie hier omdat julle behoeftige wit mense is nie, ek is hier om mense van my gemeenskap te help. Ek woon ook op Odendaalsrus, maar het nie geweet van die woonbuurt nie. Ek sou lankal hier gewees het as ek van julle geweet het. Maar jul lewe gaan nou verander. “Julle is na die ANC-konferensie genooi omdat ons wou hê julle moet weet wat gebeur op die party se byeenkomste en nie omdat julle arm wit mense is nie.
“Ons wou vir julle wys dat ons in ’n rassegelyke Suid-Afrika woon,” het Leeto gesê. Sy het ook aan die inwoners beklemtoon dat sy nie in Sewende Laan is omdat dit tyd vir die verkiesings is nie, maar wel omdat hulle ’n gemeenskap is wat hulp benodig. Die inwoners het gesê hulle is opgewonde oor Leeto se kort besoek. “Ons is vandag baie bly vir wat die ANC gedoen het. Ons kry nooit sulke geleenthede nie,” het Louise Boyens, ’n inwoner, gesê. Sunette Shawe was ook baie dank-
Beef Stew
Bananas Loose
Valid from 23rd May until 31st May 2013 or while stocks last.
Star Save Cake Flour 10kg
De Castro Sugar 2,5kg
KOO Baked Beans 410g
Dairy Belle Milk 1Ltr UHT
5599 1999 7 99
3
Excella All Gold Cooking Oil Tomato 2Ltr Sauce 700ml
baar en het gesê sy sal nooit die dag vergeet nie. “Dit was nie net oor kos en komberse nie. Dit was ook oor ons voorkoms, gesondheid en ons regte as mense wat ook in Suid-Afrika woon. “Ek is baie bly en ek hoop die Here seën almal van die ANC. Hulle het vir ons gewys dat ons almal gelyk is ongeag ons ras,” het Shawe gesê. Sommige inwoners het ook aan Leeto gesê dat hul omstandighede erger is as dit wat sy daar sien. JD Naudé het gesê: “Daar is baie probleme in ons woonbuurt, maar al-
99 /kg
3999 /kg
Pork
Sunlight 2kg
2999 /kg
Boerewors
5
29
28
99
13
99
37
WELKOM Metro Village Welkom Tel. 057 353 3079
99
LIMITED SEATS AVAILABLE!!!!
mal is bang om te praat, want ons gaan geïntimideer word. Almal van ons het klagtes oor die omstandighede hier, so ek vra dat u asseblief elke huis besoek sodat ons vir u kan vertel wat eintlik hier in Sewende Laan gebeur.” Saam met Leeto was verteenwoordigers van die departement van binnelandse sake om te help met diegene wat nie identiteitsdokumente het nie, maatskaplike dienste vir diegene wat nie hul pensioen kry nie, asook die departement van gesondheid. Sien foto’s op bladsy 5.
083 Mr & 688 Miss IGO 1189
1 JUNE 2013
Mr Igo Categories Miss Igo Gay Male Drag Queen Butch Lesbian Female Lesbian Straight Male Straight Female
6 WINNERS WILL GO ON
3999 MSC OPERA /kg
BOAT CRUISE
R GET YOU ENTRY OM FORM FR B CLU
LOTS OF OTHER PRIZES TO BE WON!