Vista News 28-03-2013.pdf

Page 1

Die Goudveld se keuse sedert

1971

Restaurant

since

NOW OPEN V-Slot Entertainment

The Goldfields' Choice

Wednesday - Chinese Buffet

- R49-95 Sunday Buffet Adults Children u/10 - R20.00

Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304

Accommodation

TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM

DONDERDAG 28 MAART 2013

GRATIS

Paasfees

DIE kruisiging van Jesus Christus word die naweek wêreldwyd gedenk. Dié pragtige plakkaat om inwoners van die Goudveld aan die kruisiging en opstanding te herinner is op die kennisgewingbord by die NG kerk Moedergemeente in Welkom aangebring. Foto: Molly Green

Riebeeckstad só veiliger Refilwe Mochoari

MISDAAD, Riebeeckstad se grootste probleem, kan dalk tot ’n einde kom. Die projek om dagloners te beheer om die woonbuurt veiliger te maak sal volgende Dinsdag begin. Inwoners kan van Dinsdag af dagloners net by die Riebeeckstadpolisiekantoor oplaai en op geen ander plek nie. Dit kom nadat baie mense in Riebeeckstad onder misdaad deurgeloop het. In ’n onlangse opspraakwekkende voorval is Carmen van der Westhuizen in Februarie in haar huis deur ’n tuinwerker vermoor. Dagloners wat op soek is na werk, wag elke dag by die Rie-

beeckstad Spar en Pink Palace om deur iemand opgelaai te word vir tuinwerk of enige werk vir die dag. Hierdie voorstel kom van Nelius Schoeman, inwoner en bestuurder van die Facebook-groep Riebeeckstad-veiligheid, nadat baie inwoners deur dagloners in hul huise verkrag en vermoor is. “Ons werk saam met die Riebeeckstad-polisie om dit ’n suksesvolle projek te maak. “Die oogmerk is om potensieel ongewenste mense uit Riebeeckstad te hou en dit veiliger en makliker te maak vir inwoners om dagloners te bekom. “Dit is baie belangrik vir ons, want daar is baie mense wat maak asof hulle dagloners is, net om

vroue te verkrag of in huise in te breek,” sê hy. Die polisie het reeds No Pick-up Zone-borde oorkant die Spar en Pink Palace opgerig. Hierdie borde is opgerig om inwoners te verbied om dagloners daar op te laai. Hulle verbied ook dagloners om daar te wag. “Ons samel ook geld in sodat ’n skuiling by die polisiekantoor opgerig kan word om die dagwerkers te beskerm op dae wanneer dit reën. “Die werkers sal deur die polisie geregistreer word waar daar na vorige oortredings gekyk sal word en vingerafdrukke geneem sal word om presies te weet wie hulle is en waarvandaan hulle kom.

“Inwoners moet dagloners by die polisiekantoor oplaai en teken die dagloner uit op ’n register wat deur die polisie voorsien word. “Nadat die werker klaar gewerk het, is dit die verantwoordelikheid van die inwoner wat die dagloner uitgeteken het om hom weer in te teken. “Ons wil hê dagwerkers wat werk soek, moet uit die woonbuurt gehou word en dat inwoners presies moet weet wie hulle vir werk kry. “Die polisie sal ook weet wie by jou gewerk het indien daar enige voorval was. “Die feit dat inwoners weer die dagloner by die polisiekantoor moet aflaai en uitteken, beskerm

Wishing all our clients a Happy Easter! Valid from 28th March until 8th April 2013 or while stocks last. Star Save Cake Flour 10kg

Super White Maize Meal 10kg

Koo Baked Beans 410g

Sunlight Washing Powder 2kg

Fusion Assorted 1Ltr

Coke 2Ltr

All Gold Tomato Sauce 700ml

Excella Oil 2Lt

die dagloner en dit bou vir hom verwysings op vir toekomstige werk,” het Schoeman gesê.

THURS

Stewing Beef

EAT AS MUCH PIZZA AS U CAN @ R39 Per Person

38 99

/kg

Tastic 2kg

DJ Mike “Michael” in Da House!

Closed on Good Friday 29 Mar Sat 30 Mar with DJ Mike

Laser Party

56

99

37

99

5

99

39

DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum

99

5 12 13 99

49

99

28

The "Perfect Pair" ...

Clearly, you can see the difference

VALUE FOR MONEY

LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES

99

18

99

Carat Colour Clarity 0.23 M VS1 0.33 M VS1 0.86 N VS1 1.07 I I1 1.01 Q VS1

IGO

Normal Price

R 2 R 5 R27 R26 R41

934.00 967.00 500.00 600.00 496.00

083 688 1189

Cash Price

R 2 R 4 R23 R16 R35

494.00 999.00 417.00 900.00 272.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.