Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
BOOK NOW
FOR YOUR ANNUAL CHRISTMAS LUNCH BUFFET
The Goldfields' Choice
Adults: R89,50 Children U10: R30,00 Children Under 3 Eat for free
2 Seatings: 11:00 & 13:30
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 29 NOVEMBER 2012
GRATIS
Dis hiér: ’n Webtuiste
‘Vista’ bring eindelik nuus ook na die kuberruim Joanie Bergh VISTA is trots om in sy 41ste bestaansjaar eindelik sy eie webtuiste begin. Die koerant sal van vandag af nie meer net in lesers se posbusse te vinde wees nie, maar is nou ook elektronies op sy splinternuwe webtuiste www.vistanews.co.za beskikbaar. Lesers kan nou die beste gemeenskapskoerant in Suid-Afrika vinnig en maklik op die interaktiewe webtuiste lees en deel van die groeiende Vista-gemeenskap vorm. Die koerant sal weekliks op die webtuiste verskyn met ’n groot verskeidenheid nuus en nuusflitse wat lesers op die hoogte sal hou van die varsste nuus nog voordat dit in die koerant verskyn. As leser kan jy jou mening lug en kommentaar op elke berig lewer. Enige voorstelle vir nuusgebeurtenisse in jou omgewing kan jy ook sommer dadelik onder Vista se aandag bring. Die webtuiste is propvol mensestories oor inwoners in die gemeenskap en deur die interaktiewe skakels word vinnige toegang verkry tot alle foto’s wat nie in die koerant geplaas kon word nie. Nuuswaardige en relevante videogrepe kan na ons gestuur word en dit sal op die webtuiste geplaas word. Enige groep, hetsy dit sport-, kultuur- of welsynsorganisasies is, kan hul inligting self daarop laai om sodoende hul teikengehore vinniger te bereik. Reël jy ’n belangrike gebeurtenis waarvan die Goudveld moet weet? Gaan maak ’n draai op die webtuiste en plaas dit onder ons dagboek. Sportbyeenkomste, skolenuus en gesellighede wat onder ander mense se aandag gebring moet word, is beskikbaar. Enige kuns- en vermaaknuus, asook resensies oor die nuutste boeke en briewe wat lesers aan Vista stuur, kan gelees word. Inligting van skole in die omtrek en hul kontakbesonderhede is maklik op die webtuiste verkrygbaar. Daar is ook ’n plaaslike gids met al die besienswaardighede in die
MARTI WILL, redakteur van die Vista, wat die koerant op die nuwe webtuiste lees. Goudveld. Om interaktiwiteit te verseker kan lesers nou aan verskeie meningspeilings deelneem en hul gevoelens oor spesifieke aangeleenthede gee. ’n Weeklikse blog oor interessante onderwerpe wat relevant tot jou leefstyl sal wees, sal verskyn. Verder sal die weer, wisselkoerse en die nuutse Lotto-nommers daagliks gegee word. Gaan besoek gerus die webtuiste op www.vistanews.co.za. Nou is daar geen verskoning om jou Vista mis te loop as hy nie op jou voorstoep land nie.
5 Golden Flour Cake Flour 10kg
59 99
Creamora Coffee Creamer 1kg
Sunlight Washing Powder 2kg
36 99
25 99
DN Smith Jewellers - Juweliers Tel. 057 352 1706 Shop/Winkel 32, WELKOM Checkers Centre/Sentrum
Koo Blue Ribbon Baked Brown Bread Beans in Tomatoe Sauce 410g
6
HARRY'S HOUT & KOLE
50 Blue Ribbon White Bread
49
6 99
BOUMATERIALE
32 Jaar diens in Goudveld
057 355 2710
Excella Cooking Oil 2 Litre
29 99
Crosse & Blackwell Mayonnaise 750ml
16 99
The "Perfect Pair" ...
Clearly, you can see the difference
VALUE FOR MONEY
LOOSE DIAMONDS AT AFFORDABLE PRICES
Carat
0.25 0.32 0.74 0.83 0.98
Coke 2 Litre
11 99 Colour
N L O Q O
ONS IS OOP GEDURENDE DESEMBER MAAND
Clarity
VS2 VS1 VS1 SI1 VVS2
Normal Price
R 3 059.00 R 6 450.00 R 26 544.00 R 19 900.00 R 37 969.00
Cash Price
R 2 600.00 R 5 482.00 R 22 562.00 R 16 900.00 R 32 274.00