Die Goudveld se keuse sedert
1971
Restaurant
since
BOOK NOW
FOR YOUR ANNUAL CHRISTMAS LUNCH BUFFET
The Goldfields' Choice
Adults: R89,50 Children U10: R30,00 Children Under 3 Eat for free
2 Seatings: 11:00 & 13:30
Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika TEL (057) 357 1304
Accommodation
TEL: 057 352 5430/9 OR 084 503 7648, DAGBREEK WELKOM
DONDERDAG 13 DESEMBER 2012
GRATIS
Fees der feeste wag DIE fees van alle feeste die Kerstyd word Saterdag by The Strip in Sateway gehou. Die Vista-en-The Strip-Kersfees wat vermaak aan die hele gesin sal bied, begin om 10:00 en hou tot laatnag aan. ’n Propvol en opwindende program word vir die dag beplan. ’n Motorskou en motorklankskou, ’n talentwedstryd, ’n skoonheidwedstryd vir albei geslagte, optredes deur verskeie kunstenaars, ’n Battle of the DJ’s-kompetisie en ’n asemrowende laservertoning is hierby insluit. Die program is soos volg: Motorskou: 10:00 tot 15:00. Motorklankskou: 11:00 tot 12:00. Talentskou-oudisies: 10:00 tot 13:00. Mnr. en Mej. Hottie-kompetisie 2012: 13:00 tot 14:30. Talentskou-halfeindronde: 14:30 tot 16:30. Optredes deur plaaslike kunstenaars: 16:30 tot 17:30. Talentskou-eindronde Top 5: 17:30 tot 18:30. Kroning van Mnr. en Mej. Hottie 2012: 18:30 tot 19:30. Laserskou: 19:30 tot laat. Battle of the DJ’s: 20:00 tot laat. Die DJ-wenner se aankondiging is na afloop van die wedstryd. Ná die DJ-kompetisie sal die musiek tot laatnag aanhou en die publiek sal kan dans en hulself gate uit geniet. Die program sluit ook ’n bloedbank-bonanza in. Skenkers sal deel wees van ’n gelukstrekking met groot pryse op die spel. Inskryfvorms kan afgehaal en ingedien word by die Sidewalk Diner, Lounge, die kantoor van The Strip Centre se bestuurder of e-pos dit aan martin@thestripcentre.co.za. Inskryfvorms sal ook beskikbaar wees by www.thestripcentre.co.za. Inskrywings vir die onderskeie kompetisies is oop vir die publiek met groot pryse op die spel vir die wenners van die talentkompetisie en die Battle of the DJ’s. Inskrywing is gratis, maar ’n blikkie dierekos, wat aan Claws geskenk sal word, word versoek.
Tentkerk in puin gelê DIE gemeenskap van Bronville is geskok nadat die Rehoboth Revival Ministries se tentkerk afgebrand het. Lees die volledige berig op bl. 2 Foto: Joanie Bergh
Bloedgeld Joanie Bergh
Benewens fisieke geweld wat al fataal was, het hulle by huise ingebreek, goedere gesteel en “AS iemand enigsins in ons gevroue om die beurt bied was, sal ons verkrag. Hy sê die hom opspoor en bendelede dra klapdoodmaak.” musse en kan nie deur Só sê ’n lid van die die vroue geïdentifibende Twenty-Six. seer word nie. Hy sê die inwoners “Ek is op my gelukvan Riemvasmaak, kigste wanneer ek ieExtension 15, Hanimand met ’n mes steek park, Thabong en en ek hom vol bloed op Bronville is uit medie vloer sien neerval. kaar se gebiede verWanneer ek ’n vrou ban en bendelede sal DIE 26merk. verkrag, gaan dit net nie op hulle laat wag oor die opwinding van seks. Niks om ’n “oortreder” aan te val nie. anders nie,” sê hy. Twenty-Six is maar een van veHy sê hy is al tevore aangekla, le bendes wat in die Goudveld bemaar die sake is óf uitgegooi drywig is. Lede van dié groep weens ’n gebrek aan bewyse, óf kom uit die gevangenis waar hulhy het net kort vonnisse van tot le trou aan mekaar sweer, ’n ta18 maande uitgedien. toeërmerk kry en lewenslank “As jy ’n lid van enige bende is aan dié groep se reëls en vereisen jy hou nie van iemand nie, tes onderworpe is. steek jy hom met ’n mes dood. Dit Die lid met wie Vista gesels het, is so maklik,” sê hy. is sedert 10-jarige ouderdom deel “Maar eintlik draai alles net van ’n bende en is gereeld by benom geld: hoeveel jy daarvan in degeweld, wanneer een bende ’n die hande kan kry en natuurlik ander aanval, betrokke. Hy self die respek wat jy vir jou medehet al verskeie misdade gepleeg.
bendelede het.” Hy self is al twee keer in die rug en laer rug gesteek, een keer in die kop en in ’n ander voorval is sy hart rakelings misgesteek. “Ek wil beslis uit die bende. Ek wil die reguit pad loop, maar dit is byna onmoontlik om alle bande met die bendelede te verbreek. As jy eers daarin is, kom jy nie lewend daaruit nie.” sê hy. Die enigste manier om uit ’n bende te tree, volgens hom, is om die groep ’n onbepaalde tyd lank ’n vasgestelde maandelikse bedrag te betaal. Sers. Malebo Khosana, woordvoerder van die polisie in Thabong, verseker die publiek die owerhede doen alles moontlik om die bendegeweld te te verminder en die skuldiges tot verantwoording te roep. Hy versoek enigiemand met inligting wat die polisie in die ondersoeke kan bystaan, dringend om die naaste polisiekantoor te kontak. . Twenty-Six word geensins met die dood van Sheldon Swartz verbind nie.
Swartz ook ’n slagoffer Joanie Bergh DIE omstrede aangeleentheid van die grusame geweld tussen verskeie bendes in Bronville en Thabong is ’n werklikheid en kan beslis nie ontken word nie, sê die polisiewoordvoerder van Thabong, sers. Malebo Khosana. Die Bronville-gemeenskap steier nog onder die onlangse tragedie van bendegeweld wat die lewe van ’n 33-jarige pa geëis het. Sheldon Swartz is met ’n els in die rug doodgesteek nadat bendelede in ’n kuierplek met mekaar slaags geraak het. Ooggetuies beweer Swartz het in die hoek van die kuierplek in Bronville gesit toe die groep van Hanipark lede van die publiek gedreig het. Na wat verneem word, het Swartz onmiddellik al die vroue uit die gebou probeer kry en daarna self in ’n skermutseling betrokke geraak. Nadat hy gesteek is, het sy vriende hom na die Bongani-hospitaal gehaas waar hy aan sy wonde dood is. “Die bende van Hanipark het inbreuk op ons mense gemaak en Sheldon was die onskuldige slagoffer,” sê ’n naasbestaande. Khosana sê niemand is vir die moord in hegtenis geneem nie.
DECEMBER CALENDER 13 15 22 24 31
DEC DEC DEC DEC DEC
EAT AS MUCH PIZZA as u can@ R30 p/p
Pink Party
DJ Lindi Lush X-Mas Party Old/New Years Party
Lots of Specials @ the Bar
IGO
083 688 1189
MAD HATTERS CRUISE MSC SINFONIA
08-11 MARCH 2013
IGO
083 688 1189
www.alternativetravel-events.co.za - 082 349 5424